0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R100 - R250 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 1 of 1 matches in All Departments

Hortjies Dig - 'n Drama (Afrikaans, Paperback): Francois Toerien Hortjies Dig - 'n Drama (Afrikaans, Paperback)
Francois Toerien
R200 R179 Discovery Miles 1 790 Save R21 (10%) Ships in 5 - 10 working days

Die veelbesproke Afrikaanse digter, Peter Blum, was een van die vernuwendste stemme onder die Vyftigers. Uit protes teen apartheid en die verkrampte kultuurlandskap van die tyd, het Blum en sy vrou Hetta in 1960 na Engeland geėmigreer. Hier het hy sy rug op die skryfkuns gekeer en die voordeurklokkie se koord afgeruk.

Hortjies dig is ’n liefdesdrama wat in 1991 – ’n jaar nį Blum se dood – in hul woonstel in Londen afspeel. Hetta se geestestoestand is wankelrig en sy verbeel haar dat Blum vir haar in hul woning wegkruip.

Haar verbeelde gesprekke met haar oorlede man lei tot ’n roerende drama wat die invloed van emigrasie op ’n egpaar se huwelik ondersoek, asook die behoefte aan erkenning en geloof in jouself ten spyte van ’n gebrek aan waardering.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Star Trek: Discovery - Season 4
Sonequa Martin-Green DVD R641 Discovery Miles 6 410
The Party
Elizabeth Day Paperback  (1)
R290 R242 Discovery Miles 2 420
Guilty
Martina Cole, Jacqui Rose Paperback R549 R510 Discovery Miles 5 100
Wanneer Skaduwees Kantel
Elize Parker Paperback R300 R281 Discovery Miles 2 810
The Boat Runner
Devin Murphy Paperback R374 R340 Discovery Miles 3 400
- (Subtract)
Ed Sheeran CD R128 Discovery Miles 1 280
No.1 Hits of the Fifties
Various Artists CD R178 Discovery Miles 1 780
It Starts With Us
Colleen Hoover Paperback R300 R259 Discovery Miles 2 590
Alien: 6-Film Collection - Alien…
Sigourney Weaver, Lance Henriksen, … DVD R808 R651 Discovery Miles 6 510
Impossible
Sarah Lotz Paperback R365 Discovery Miles 3 650

 

Partners