|
Showing 1 - 1 of
1 matches in All Departments
Riek en Niek het ’n plan …
’n Slim plan om SAKKE en SAKKE vol geld by die skool se markdag te maak.
Maar dan steel nare Nanja hulle idee.
En boonop vertel sy vir die HELE skool Riek en Niek gaan roomys maak
wat soos blomkool en spinasie smaak …
BLĘG! NIEMAND gaan dit koop nie!
Kan Riek en Niek aan ’n plan dink om Nanja terug te betaal EN vet pret
by die markdag te hę?
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.