0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R100 - R250 (1)
  • R250 - R500 (4)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 5 of 5 matches in All Departments

Via Afrika Ekonomie Graad 12 Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback): I. Badenhorst, G.S.T. Mabaso, H.S.S. Tshabalala, J.S. Van... Via Afrika Ekonomie Graad 12 Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback)
I. Badenhorst, G.S.T. Mabaso, H.S.S. Tshabalala, J.S. Van Zyl
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R342 Discovery Miles 3 420 Ships in 2 - 4 working days

Die reeks is volgens die Nasionale Kurrikulum- en Assesserings beleidsverklaring (“CAPS”) geskryf. ’n Moontlike werkskedule is ingesluit. Elke hoofstuk begin met ’n oorsig van wat onderrig word en die hulpbronne wat jy benodig. Daar is advies oor die voorgestelde pas wat jou sal help om die hele jaar se werk betyds af te handel. Ons gee by elke onderwerp raad oor hoe om konsepte bekend te stel en hoe om leerders met steierwerk voor te berei en te ondersteun. Al die antwoorde word gegee; jy bespaar dus tyd omdat jy nie die oefeninge self hoef uit te werk nie. ’n Volkleurplakkaat en ’n CD propvol hulpbronne is ook ingesluit om jou met onderrig en assessering te help. Addisionele voorbeeldvrae, toetse of assesserings take, wat jy kan kopieer, sal jou help om jou leerders effektief te assesseer.

Via Afrika Ekonomie Graad 12 Leerderboek (Afrikaans, Paperback): I. Badenhorst, G.S.T. Mabaso, H.S.S. Tshabalala, J.S. Van Zyl Via Afrika Ekonomie Graad 12 Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
I. Badenhorst, G.S.T. Mabaso, H.S.S. Tshabalala, J.S. Van Zyl
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R206 Discovery Miles 2 060 Ships in 2 - 4 working days

Spesifiek geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assessering beleidsverklaring (KABV) te voldoen. Sleutelterme word in rooi gedruk as dit vir die eerste keer verskyn. ’n Lys van hierdie terme word ook in rooi aan die begin van elke eenheid of hoofstuk gelys. Nuwe woorde is in blou en word in die kantlyn verduidelik. Aktiwiteite help leerders om te verstaan wat hulle geleer het. 'n Opsomming aan die einde van elke onderwerp help leerders studeer. Die Formele Assesserings taak (FAT) blokkie bevat take wat leerders voorberei vir die wat in die klas voltooi moet word. Vrae aan die einde van elke onderwerp help leerders met hersiening. ‘n Voorbeeld van ‘n eksamenvraestel aan die einde van die boek sal leerders ook help oefen en leer oor alles wat hulle nodig het om te weet. Gratis studiegids.

Via Afrika Economics Grade 11 Teacher's Guide (Paperback): I. Badenhorst, G.S.T. Mabaso, T.R. Maliehe Via Afrika Economics Grade 11 Teacher's Guide (Paperback)
I. Badenhorst, G.S.T. Mabaso, T.R. Maliehe
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R353 Discovery Miles 3 530 Ships in 2 - 4 working days
Via Afrika Economics Grade 11 Learner's Book (Paperback): I. Badenhorst, G.S.T. Mabaso, T.R. Maliehe Via Afrika Economics Grade 11 Learner's Book (Paperback)
I. Badenhorst, G.S.T. Mabaso, T.R. Maliehe
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R420 Discovery Miles 4 200 Ships in 2 - 4 working days
Via Afrika Ekonomie Graad 11 Leerderboek (Afrikaans, Paperback): I. Badenhorst, G.S.T. Mabaso, T.R. Maliehe Via Afrika Ekonomie Graad 11 Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
I. Badenhorst, G.S.T. Mabaso, T.R. Maliehe
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R370 Discovery Miles 3 700 Ships in 2 - 4 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Clinical Pharmacology During Pregnancy
Donald Mattison, Lee-Ann Halbert Paperback R2,515 Discovery Miles 25 150
Roger Ackling: Between the Lines
Roger Ackling Hardcover R545 Discovery Miles 5 450
Management of Labor and Delivery, An…
Aaron B. Caughey Hardcover R2,121 Discovery Miles 21 210
Thinking Reading: What every secondary…
Dianne Murphy, James Murphy Paperback R575 Discovery Miles 5 750
Artificial Intelligence for Future…
Rabindra Nath Shaw, Ankush Ghosh, … Paperback R3,864 Discovery Miles 38 640
Laugh-A-Lot Phonics: Blends & Digraphs…
Liza Charlesworth Other merchandize R553 R509 Discovery Miles 5 090
Computer and Computing Technologies in…
Daoliang Li Hardcover R2,750 Discovery Miles 27 500
The Umbrella That Changed the World
Bern Clay Paperback R206 R193 Discovery Miles 1 930
Die Verkeerde Vrou
Irma Venter Paperback  (1)
R350 R312 Discovery Miles 3 120
Software Engineering Research…
Roger Lee Hardcover R4,250 Discovery Miles 42 500

 

Partners