0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R50 - R100 (5)
  • R100 - R250 (6)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 11 of 11 matches in All Departments

Verskombuis - 'n Kookboek Met Gedigte (Afrikaans, Paperback): George Weideman Verskombuis - 'n Kookboek Met Gedigte (Afrikaans, Paperback)
George Weideman
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R94 Discovery Miles 940 Ships in 4 - 6 working days

Met Verskombuis lewer George Weideman 'n kombinasie: Poesie en kos praat hier saam, met en oor mekaar om 'n watertandlekker veelgangmaaltyd te bied vir die fynproewer van voedsel en vers.

Die resepte is oorwegend deur die digter self ontwikkel en tussen die proe en probeer deur neergeskryf - doudagdisse, hoofdisse en toekos, slaaieen agteroppies. Die bundel word afgesluit met 'n besondere vyftal outydse poedingresepte wat uit die kookboekie van ene Anna Maria Kersop met die datum 1879 oorgeneem is.

Die verse uit Weideman se kombuis handel soms die heerlike bestanddele soos granate, eiervrug, sampioene, dadels en turksvye, soms oor besondere geregte, soms oor goeters wat in die kombuis gebruik word ("Tot lof van die lepel"), soms oor eksotiese geregte soos Imam Bayildi en borsjt, maar soms ook baie gewone lekkertes uit die kombuis, soos "Opstaankoffie", "Aanbrandsel" en "Broodbak".

En wie sou nou kon raai dat 'n kalbaspampoentjie soveel stuitigheid kan oplewer? Verskombuis is 'n bundel wat proe-proe met keurige wyn geniet kan word, maar soms ook met groot happe verslind sal kan word!

Bloujare Se Stories (Afrikaans, Paperback): George Weideman Bloujare Se Stories (Afrikaans, Paperback)
George Weideman
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R189 Discovery Miles 1 890 Ships in 4 - 6 working days

'n Versameling meestal liegstories – sommige in die tradisie van die beroemde spekskieter Baron von Munchhausen, sommige op die voetspore van die vermaarde, maar helaas vergete, Afrikaanse Renier de Winnaar en Kaspaas. Ander is gewoon guitige vertellings. Enkeles speel in onlangse tye af, maar die meeste kom behoorlik uit (die) bloujare.

Ben, Babi En Die Geel Helikopter (Afrikaans, Paperback, Nuwe uitgawe): George Weideman Ben, Babi En Die Geel Helikopter (Afrikaans, Paperback, Nuwe uitgawe)
George Weideman; Illustrated by Samantha van Riet
R71 Discovery Miles 710 Ships in 5 - 10 working days

Rimpelstories is ‘n leesprogram vir die Grondslagfase (Afrikaans huistaal), wat uit 88 aantreklike geïllustreerde storie- en feiteboekies bestaan. Die reeks is uitkomsgebaseerd met ‘n vaardigheidsbenadering as grondslag. Luister-, praat-, lees-, skryf-, taal-, leer- en denkvaardighede word op ‘n natuurlike wyse geïntegreer en ontwikkel progressief.

Die leesboeke vir elke graad is in vier vlakke ingedeel, om voorsiening te maak vir lesers met verskillende vlakke van leesvaardigheid. Daar is ook ‘n Onderwysersgids vir elke graad wat al die inligting bevat wat nodig is om die die program vir lees suksesvol te beplan en aan te bied.

Die Onderwysersgidse bied ook voorbeelde van werksvelle en assesseringstabelle. Vir Graad 1 en 2 is daar ook ‘n Handleiding vir liedjies en musiek en ‘n Oudio kassetband met musiek en sang beskikbaar, wat albei dien as versterking van die woordeskat en taalstruktuur wat in die storieboeke bekendgestel word, terwyl musiekvaardighede terselfdertyd verwerf word.

Dana Se Jaar Duisend (Afrikaans, Paperback, Re-issue): George Weideman Dana Se Jaar Duisend (Afrikaans, Paperback, Re-issue)
George Weideman
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R94 Discovery Miles 940 Ships in 4 - 6 working days
Newelig - Stories loop nie padsaam nie (Afrikaans, Book): George Weideman Newelig - Stories loop nie padsaam nie (Afrikaans, Book)
George Weideman
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R194 Discovery Miles 1 940 Ships in 4 - 6 working days

In Newelig, sy jongste kortverhaalbundel, val die lig op uiteenlopende gebeure uit baie tye, streke en sfere. Dit gaan om kragte soos die liefde, onreg, ontnugtering en vergelding. Telkens vervaag die lyn tussen goed en kwaad; skyn en waarheid versmelt en die alledaagse kry 'n betowerende dimensie met juweelkwaliteit. Die verhale in hierdie bundel is deurstraal van die soort lojaliteit wat selfs siniese lesers verwonderd laat.

Die Onderskepper (Afrikaans, Paperback): George Weideman Die Onderskepper (Afrikaans, Paperback)
George Weideman
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R157 Discovery Miles 1 570 Ships in 4 - 6 working days
Pella Le 'n Kruistog Ver - 'n Keuse Uit Sy Poesie 1966-1987 (Afrikaans, English, Paperback, Reissue): George Weideman Pella Le 'n Kruistog Ver - 'n Keuse Uit Sy Poesie 1966-1987 (Afrikaans, English, Paperback, Reissue)
George Weideman
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R178 Discovery Miles 1 780 Ships in 4 - 6 working days
Los My Uit, Paloekas! (Afrikaans, Paperback, Reissue): George Weideman Los My Uit, Paloekas! (Afrikaans, Paperback, Reissue)
George Weideman
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R84 Discovery Miles 840 Ships in 4 - 6 working days
Optog Van Die Aftjoppers - Winner of Sanlamprize for Youth Literature (Afrikaans, Paperback, Reissue): George Weideman Optog Van Die Aftjoppers - Winner of Sanlamprize for Youth Literature (Afrikaans, Paperback, Reissue)
George Weideman
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R73 Discovery Miles 730 Ships in 4 - 6 working days
Staning Onder Sterre (Afrikaans, Paperback, Reissue): George Weideman Staning Onder Sterre (Afrikaans, Paperback, Reissue)
George Weideman
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R162 Discovery Miles 1 620 Ships in 4 - 6 working days
Tuin Van Klip En Vuur (Afrikaans, English, Hardcover, Reissue): George Weideman Tuin Van Klip En Vuur (Afrikaans, English, Hardcover, Reissue)
George Weideman
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R105 Discovery Miles 1 050 Ships in 4 - 6 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Extravehicular Activities - The Complete…
Raymund Eich Paperback R499 Discovery Miles 4 990
Letters and Notes on the Manners…
George Catlin Paperback R641 Discovery Miles 6 410
The Billionaires Sensual Holidays - A…
Michelle Love Hardcover R1,044 Discovery Miles 10 440
The West Indies in 1837 - Being the…
Joseph Sturge Paperback R643 Discovery Miles 6 430
The Umbrella That Changed the World
Bern Clay Paperback R206 R193 Discovery Miles 1 930
Body and Mind - an Inquiry Into Their…
Henry Maudsley Paperback R420 Discovery Miles 4 200
A Mafia Romance - Never Been Caught (A…
Michelle Love, Ivy Wonder Hardcover R857 Discovery Miles 8 570
The Relation of the Poet to His Age - a…
George Stillman Hillard Paperback R335 Discovery Miles 3 350
Boss' Secret Baby - A Billionaire's…
Michelle Love Hardcover R606 Discovery Miles 6 060
Scholars, Poets and Radicals…
Rita Ricketts Hardcover R922 Discovery Miles 9 220

 

Partners