0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R100 - R250 (2)
  • R250 - R500 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 3 of 3 matches in All Departments

Vloei/Stof (Afrikaans, Paperback): Gilbert Gibson Vloei/Stof (Afrikaans, Paperback)
Gilbert Gibson
R229 Discovery Miles 2 290 Ships in 6 - 10 working days

In vloei/stof ontgin Gilbert Gibson temas soos die liefde/verhoudings, kinderherinneringe, geskiedkundige gegewens, geweld/oorlog, die belewenis van landskap, en die verloop van tyd/die dood op vernuftige wyse.

Soos in sy vorige bundels, bewys hy dat hy ’n meester is van die hermetiese digkuns – gedigte wat deur ’n spel met taal en vorm vervreemding teweegbring. Die leser word uitgedaag om die betekenis van die gedigte te ontsluit.

Die digter en literêre kritikus Louis Esterhuizen beskryf die bundel as volg: “Inderdaad digverweefde gedigte wat net soveel verhul as wat dit probeer onthul; verbrokkelde verse wat voortstu met verskuiwende betekenisvlakke en versplinterde (wan)begrip waartydens die leser genoodsaak word om ’n aktiewe rol te speel in die (re-)konstruksie van die teks.”

Vry- (Afrikaans, Paperback): Gilbert Gibson Vry- (Afrikaans, Paperback)
Gilbert Gibson
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R267 Discovery Miles 2 670 Ships in 4 - 6 working days

Die titel van Gibson se vyfde bundel verwys na die Vrystaatse ruimte waarin die digter grootgeword het en steeds woon, maar dit dui ook op die ontglippende aard van betekenis in die alledaagse lewe.

Elisabeth Eybers-prys vir Poësie 2016

[VII] (Afrikaans, Paperback): Gilbert Gibson [VII] (Afrikaans, Paperback)
Gilbert Gibson
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R183 Discovery Miles 1 830 Ships in 4 - 6 working days

Sewe is die getal van heiligheid, van voltooiing en vervulling, ’n volmaakte sirkel. Gilbert Gibson se vierde digbundel is ’n konfrontasie met die simboliese lading van hierdie getal, ’n woordestryd teen die wete dat voltooiing die einde beteken, dat volmaaktheid noodwendig ook die dood impliseer. Dit is poesie wat vernaamlik spreek van die onoorbrugbare afstand tussen woord en wereld, van “geheime wat ’n haarbreedte van die werklikheid verwyder is”. Dit is poesie waarin woord en sintaksis tot breekpunt gespan word om nader te kom aan dit wat nie meer agterhaal kan word nie. Die verse verbeeld konkreet dat die poesie begin waar taal verbrokkel; dat die letterkunde juis ontspring uit die verbystering van sinne.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Fleshlight Girls - Dillion Harper…
R2,099 R1,399 Discovery Miles 13 990
Soudal Lubricant Multi Purpose Aerosol…
R209 Discovery Miles 2 090
Give Me The Future
Bastille CD R311 Discovery Miles 3 110
Best Buds Dog Shampoo For Puppies Powder…
Asus ZenScreen MB16ACV 15.6" FHD IPS…
R5,999 R4,599 Discovery Miles 45 990
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R367 R340 Discovery Miles 3 400
Samsung Original 25W Single Type C Port…
R499 R459 Discovery Miles 4 590
Pentel Twin Brush Sign Pen Set (12…
R350 Discovery Miles 3 500
Revealing Revelation - How God's Plans…
Amir Tsarfati, Rick Yohn Paperback  (5)
R199 R115 Discovery Miles 1 150
Flight Of The Diamond Smugglers - A Tale…
Matthew Gavin Frank Paperback R309 Discovery Miles 3 090

 

Partners