0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R250 - R500 (2)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 2 of 2 matches in All Departments

Bekkies Se 'Ding' Met Die Volstruis - En Ander Stories (Afrikaans, Paperback): Gustaf Pienaar Bekkies Se 'Ding' Met Die Volstruis - En Ander Stories (Afrikaans, Paperback)
Gustaf Pienaar
R261 Discovery Miles 2 610 View more sellers Ships in 6 - 10 working days

Dit gons op Vleesbaai ná Bekkies se “ding” met die volstruis. Waar het jy nou al van so iets gehoor? Geen wonder die assuransie-assessor wil glad nie Bekkies se storie glo nie …

In hierdie rubriekbundel vervat Pienaar stories oor sy gemeenskap en familie, die omgewing, historiese figure en bekendes, asook stories geďnspireer deur sy regsagtergrond.

Pienaar se skryfwerk getuig van ’n fyn sin vir humor, ’n uitstekende mensekennis en ’n wye belangstellingsveld. Die perfekte boek om aan die einde van ’n lang dag mee te ontspan.

Regsalmanak - 100 Stories Uit Ons Regserfenis (Afrikaans, Paperback): Gustaf Pienaar Regsalmanak - 100 Stories Uit Ons Regserfenis (Afrikaans, Paperback)
Gustaf Pienaar
R313 Discovery Miles 3 130 View more sellers Ships in 6 - 10 working days

Regsalmanak: 100 stories uit ons regserfenis is ’n keur uit die rubriek Regsalmanak wat Gustaf Pienaar sedert 2012 op gereelde grondslag vir LitNet lewer. Die 12 hoofstukke se titels is die 12 maande van die jaar, en elke maand het datumverwante verhale, telkens met ’n regsinhoud. Pienaar put uit gepubliseerde hofverslae vir hierdie vermaaklike dog leersame verhale.

Regter Burton Fourie, wat die voorwoord tot die boek skryf, beskryf Regsalmanak as volg: “Vir almal – jonk en oud – behoort hierdie publikasie van groot waarde te wees, veral om die implementering van regsbeginsels op praktiese vlak te ervaar. In hierdie opsig is die skrywer werklik ’n meester. Regsbeginsels word deur die gebruik van keurige Afrikaans verduidelik en toegepas. Daardeur word soms ingewikkelde regsbegrippe vir almal toeganklik gemaak. Derhalwe is die werk ’n hoogs genotvolle reis deur ons regsgeskiedenis.”

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Small Things
Nthikeng Mohlele Paperback  (1)
R250 R231 Discovery Miles 2 310
One Life - Short Stories
Joanne Hichens, Karina M. Szczurek Paperback R320 R295 Discovery Miles 2 950
Canyon Kids Watch (Jondy KW-44 4G Camera…
R1,499 R539 Discovery Miles 5 390
The Centurion's Woman (2) - Warrior
Amanda Flieder Hardcover R702 Discovery Miles 7 020
The Schoolhouse
Sophie Ward Paperback R395 R370 Discovery Miles 3 700
The Little Liar
Mitch Albom Hardcover R431 Discovery Miles 4 310
The Comrade's Wife
Barbara Boswell Paperback R280 R259 Discovery Miles 2 590
New Times
Rehana Rossouw Paperback  (1)
R280 R259 Discovery Miles 2 590
Automotive Radar Sensors in Silicon…
Vipul Jain, Payam Heydari Hardcover R3,276 R3,061 Discovery Miles 30 610
Guide to Computational Geometry…
J. Andreas Baerentzen, Jens Gravesen, … Hardcover R2,423 Discovery Miles 24 230

 

Partners