Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
|||
Showing 1 - 3 of 3 matches in All Departments
Hierdie gebruikersvriendelike en praktiese leesgids is só saamgestel
dat leerders dit saam met die leesboek in die klas kan gebruik. Die
gids begin met basiese literêre aspekte, gevolg deur vrae, skryf- en
mondelingaktiwiteite vir elke hoofstuk. Die antwoorde sal op ‘n QR-kode
beskikbaar wees.

Die laaste een in die see is 'n bolletjie snot! roep ouma Mollie. Haar
naam is Mollewania Mollewiekus Nagtegaal. Maar jy kan haar sommer net
ouma Mollie noem “ die grootse moeilikheidmaker op Seeperdjiebaai.
Gelukkig hou Nina haar ouma (gewoonlik) uit die moeilikheid. Vandag is
egter nie een van daardie dae nie. Dit begin toe ouma Mollie soos 'n
verdrinkende meermin in die bad lê. Gou laai sy vir Nina en Blapsie,
die basterbrak, in haar kar, Spokie. Hulle sit af see toe. Dis waar
hulle in GROTER moeilikheid beland, want ouma Mollie wil mos leer surf.
En sy wil die dolfyne voer. En ... Nee, wag, jy moet maar self lees wat
TOE gebeur. Ai, as ouma Mollie net geluister het toe Simon Jantjies vir
haar waarsku dat daar 'n HAAI in die water is. Oepsie! Die arme haai ...
|
You may like...
|