0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R100 - R250 (3)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 3 of 3 matches in All Departments

Dromers (Afrikaans, Paperback): Irize Loots Dromers (Afrikaans, Paperback)
Irize Loots
R240 R222 Discovery Miles 2 220 Save R18 (7%) View more sellers Ships in 5 - 10 working days

Wat gebeur eintlik wanneer reisigers mekaar raakloop, maar dalk miskyk? Kry hulle dan ’n tweede kans om weer te begin of het die noodlot altyd die oorhand?

Die verhaal speel af in die wêreld van Marleen, ’n jong vrou wat snags deur “verdwaaldes” wakker gehou word. Gideon, die blinde man wat die toekoms in visioene sien, is sentraal in Marleen se lewe, maar net sy weet dit. Wat kan Gideon haar oor die “verdwaaldes” vertel en wat weet hy wat sy nie weet nie?

Wat vir sommige mense vreemd is, is vir ander deel van die lewe. ’n Siener wat in geheimsinnige wêrelde leef en wat lig en insigte kan bring vir die wat soek na antwoorde, sal dalk verstaan wat ná die dood met die agtergeblewenes gebeur. Hy weet ook wat word van die wat die oorgang na die ewige lig moet maak. Marleen sal doodeenvoudig met hom moet gaan praat, maar sy vrees vir dit wat hy weet. Soms is dit moeilik om die werklikheid van drome te onderskei.

Vrou in Rooi (Afrikaans, Paperback): Irize Loots Vrou in Rooi (Afrikaans, Paperback)
Irize Loots
R188 Discovery Miles 1 880 Ships in 18 - 22 working days
Sy was Siela (Afrikaans, Paperback): Irize Loots Sy was Siela (Afrikaans, Paperback)
Irize Loots
R221 Discovery Miles 2 210 Ships in 18 - 22 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Pentel Orenz AT Dual Grip Mechanical…
R380 Discovery Miles 3 800
Ambulance
Jake Gyllenhaal, Yahya Abdul-Mateen II, … DVD  (1)
R260 Discovery Miles 2 600
ZA Key ring - Blue
R199 Discovery Miles 1 990
380GSM Golf Towel (30x50cm)(3 Piece)(Red…
R179 Discovery Miles 1 790
Goldair Oscillating Desk Fan (40cm)
R597 Discovery Miles 5 970
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R367 R340 Discovery Miles 3 400
Kenwood Steam Iron (2200W)
R516 Discovery Miles 5 160
Unison Colour Soft Pastel Set – Starter…
R1,415 R1,201 Discovery Miles 12 010
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R367 R340 Discovery Miles 3 400
Freestyle Cooking With Chef Ollie
Oliver Swart Hardcover R470 R419 Discovery Miles 4 190

 

Partners