Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
|||
Showing 1 - 2 of 2 matches in All Departments
Die Mak Maniere van Wilde Diere is ’n boek om kinders deur die avonture van Suid-Afrika se wild te inspireer. Met stories van olifante wat trou of slange wat in knope vasgebind word, ontlok hierdie plaaslike kindertitel 'n gevoel van verwondering. Hierdie vier kortverhale, wat gemik is op ouderdomme 5-10 jaar, vorm 'n prettige węreld van dieremanewales. Met pragtige illustrasies van Annerina de Beer; die verhale is geskryf deur 'n ma van twee met die doel om 'n liefde vir stories by Suid-Afrika se jong generasie te kweek.
The Tame Ways of Wild Animals is a book to inspire children through the adventures of South Africa’s wildlife. With stories of elephants getting married or snakes getting tied in knots, this local children’s title evokes a sense of wonder. Aimed at ages 5-10 years old, these four short stories make up a fun world of animal antics. Featuring beautiful illustrations by Annerina de Beer; these stories were written by a mother of two, aiming to instill a love of stories in South Africa’s young generation.
|
You may like...
Discovering Daniel - Finding Our Hope In…
Amir Tsarfati, Rick Yohn
Paperback
|