0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R50 - R100 (22)
  • R100 - R250 (9)
  • R250 - R500 (6)
  • R1,000 - R2,500 (2)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 25 of 39 matches in All Departments

Platinum Afrikaans huistaal: Graad 3: Graad 3: Leesboek 1 (Afrikaans, Staple bound): J. Anker, I. Lewis, T. Morris Platinum Afrikaans huistaal: Graad 3: Graad 3: Leesboek 1 (Afrikaans, Staple bound)
J. Anker, I. Lewis, T. Morris
R68 R60 Discovery Miles 600 Save R8 (12%) Ships in 5 - 10 working days
Platinum Afrikaans huistaal: Graad 1: Graad 1 - Leesboek pakket (5 leesboeke) (Afrikaans, Staple bound): J. Anker, I. Lewis, T.... Platinum Afrikaans huistaal: Graad 1: Graad 1 - Leesboek pakket (5 leesboeke) (Afrikaans, Staple bound)
J. Anker, I. Lewis, T. Morris
R303 R267 Discovery Miles 2 670 Save R36 (12%) In Stock
Slimkoppe Vaardighede: Taal en Spelling Gr 4 (Afrikaans Huistaal) (Afrikaans, Paperback): J. Anker, R. Gouws, Janse C. van... Slimkoppe Vaardighede: Taal en Spelling Gr 4 (Afrikaans Huistaal) (Afrikaans, Paperback)
J. Anker, R. Gouws, Janse C. van Rensburg, M Peacock
R115 R102 Discovery Miles 1 020 Save R13 (11%) In Stock

Die Slimkoppe Vaardigheidsreeks: Taal en spelling is spesifiek vir Suid-Afrikaanse kinders ontwikkel en volgens die Suid-Afrikaanse kurrikulum geskryf. Kinders, ouers en onderwysers sal dit maklik vind om taalreels te hersien en te konsolideer. Hierdie Slimkoppe Vaardigheidsboeke vir taal en spelling sluit die volgende in: 'n Omvattende inhoudsopgawe om vinnig by die regte taalstruktuur uit te kom; 'n Inleidende storie oor die Slimkoppe-karakters, om spel- en taalreels in 'n spesifieke konteks te leer en te oefen; Kassies met belangrike taal- en spelreels aan die begin van elke nuwe afdeling; 'n Verskeidenheid vrae en aktiwiteite om kinders te help om taal- en spelreels te bemeester; Ten slotte, oefentoets met puntetoekennings aan die einde van die boek, om die kind se begrip en kennis te toets. Plus! Al die antwoorde is aan die einde van die boek.

Beter Lees En Skryf: Fase 1 (Afrikaans, Book): J. Anker, B. Anker Beter Lees En Skryf: Fase 1 (Afrikaans, Book)
J. Anker, B. Anker
R330 R305 Discovery Miles 3 050 Save R25 (8%) Ships in 7 - 10 working days
Platinum Afrikaans Huistaal KABV - Graad 8 Leerderboek (Afrikaans, Paperback): J. Anker, E. Du Toit, R. Gouws, J. Hugo, I.... Platinum Afrikaans Huistaal KABV - Graad 8 Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
J. Anker, E. Du Toit, R. Gouws, J. Hugo, I. Jansen van Nieuwenhuizen
R229 R202 Discovery Miles 2 020 Save R27 (12%) Ships in 5 - 10 working days

Platinum Afrikaans huistaal is noukeurig gestruktureer om aan die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikulum. Pas dit verder aan vir jou klasse se behoeftes. Die lesreekse is gebaseer op 'n verskeidenheid leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding te prikkel. Aangesien lees en kyk, asook skryf en aanbied die meeste aandag moet kry, plaas ons sterk klem op leesvaardighede en skryfontwikkeling. Platinum - eenvoudig briljant! Briljante KABV-dekking (CAPS) en geskryf deur kundige outeurs; briljante illustrasies en aktiwiteite sal uitslae verbeter en leerders motiveer; briljante onderwyserondersteuning, o.a. fotokopieerbare werkvelle maak voorbereiding vinnig en onderrig maklik; briljant + gehalte = sukses!

Platinum Afrikaans Huistaal Graad 7 Leerderboek: Graad 7: Leerderboek (Afrikaans, Paperback): J. Anker, E. Du Toit, R. Gouws,... Platinum Afrikaans Huistaal Graad 7 Leerderboek: Graad 7: Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
J. Anker, E. Du Toit, R. Gouws, J. Hugo, I. Jansen van Nieuwenhuizen
R218 R192 Discovery Miles 1 920 Save R26 (12%) Ships in 5 - 10 working days

Platinum Afrikaans huistaal is noukeurig gestruktureer om aan die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikulum. Pas dit verder aan vir jou klasse se behoeftes. Die lesreekse is gebaseer op 'n verskeidenheid leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding te prikkel. Aangesien lees en kyk, asook skryf en aanbied die meeste aandag moet kry, plaas ons sterk klem op leesvaardighede en skryfontwikkeling. Platinum - eenvoudig briljant! Briljante KABV-dekking (CAPS) en geskryf deur kundige outeurs; briljante illustrasies en aktiwiteite sal uitslae verbeter en leerders motiveer; briljante onderwyserondersteuning, o.a. fotokopieerbare werkvelle maak voorbereiding vinnig en onderrig maklik; briljant + gehalte = sukses!

Platinum Afrikaans Huistaal Graad 11 Leerderboek: Graad 11: Leerderboek (Afrikaans, Paperback): J. Anker, A. Vermaak, C. Banda,... Platinum Afrikaans Huistaal Graad 11 Leerderboek: Graad 11: Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
J. Anker, A. Vermaak, C. Banda, S. du Plessis, E. Du Toit 1
R353 R311 Discovery Miles 3 110 Save R42 (12%) Ships in 5 - 10 working days
Platinum Afrikaans Huistaal Graad 9 Leerderboek: Graad 9: Leerderboek (Afrikaans, Paperback): J. Anker, R. Badenhorst, E. Du... Platinum Afrikaans Huistaal Graad 9 Leerderboek: Graad 9: Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
J. Anker, R. Badenhorst, E. Du Toit, R. Gouws, J. Hugo
R242 R213 Discovery Miles 2 130 Save R29 (12%) Ships in 5 - 10 working days

Platinum Afrikaans huistaal is noukeurig gestruktureer om aan die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikulum. Pas dit verder aan vir jou klasse se behoeftes. Die lesreekse is gebaseer op 'n verskeidenheid leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding te prikkel. Aangesien lees en kyk, asook skryf en aanbied die meeste aandag moet kry, plaas ons sterk klem op leesvaardighede en skryfontwikkeling. Platinum - eenvoudig briljant! Briljante KABV-dekking (CAPS) en geskryf deur kundige outeurs; briljante illustrasies en aktiwiteite sal uitslae verbeter en leerders motiveer; briljante onderwyserondersteuning, o.a. fotokopieerbare werkvelle maak voorbereiding vinnig en onderrig maklik; briljant + gehalte = sukses!

Slimkoppe Vaardighede: Taal en Spelling Graad 3 (Afrikaans Huistaal) (Afrikaans, Paperback): J. Anker, R. Gouws, C. Janse van... Slimkoppe Vaardighede: Taal en Spelling Graad 3 (Afrikaans Huistaal) (Afrikaans, Paperback)
J. Anker, R. Gouws, C. Janse van Rensburg, M Peacock
R115 R102 Discovery Miles 1 020 Save R13 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Die Slimkoppe Vaardigheidsreeks: Taal en spelling is spesifiek vir Suid-Afrikaanse kinders ontwikkel en volgens die Suid-Afrikaanse kurrikulum geskryf. Kinders, ouers en onderwysers sal dit maklik vind om taalreels te hersien en te konsolideer. Hierdie Slimkoppe Vaardigheidsboeke vir taal en spelling sluit die volgende in: 'n Omvattende inhoudsopgawe om vinnig by die regte taalstruktuur uit te kom; 'n Inleidende storie oor die Slimkoppe-karakters, om spel- en taalreels in 'n spesifieke konteks te leer en te oefen; Kassies met belangrike taal- en spelreels aan die begin van elke nuwe afdeling; 'n Verskeidenheid vrae en aktiwiteite om kinders te help om taal- en spelreels te bemeester; Ten slotte, oefentoets met puntetoekennings aan die einde van die boek, om die kind se begrip en kennis te toets. Plus! Al die antwoorde is aan die einde van die boek.

Platinum Afrikaans huistaal: Graad 3: Graad 3: Grootboek 2 (Afrikaans, Paperback): J. Anker, I. Lewis, T. Morris, E.... Platinum Afrikaans huistaal: Graad 3: Graad 3: Grootboek 2 (Afrikaans, Paperback)
J. Anker, I. Lewis, T. Morris, E. Roux-Erasmus
R243 R214 Discovery Miles 2 140 Save R29 (12%) Ships in 5 - 10 working days
Platinum Afrikaans huistaal: Graad 3: Graad 3: Grootboek 1 (Afrikaans, Paperback): J. Anker, I. Lewis, T. Morris, E.... Platinum Afrikaans huistaal: Graad 3: Graad 3: Grootboek 1 (Afrikaans, Paperback)
J. Anker, I. Lewis, T. Morris, E. Roux-Erasmus
R243 R214 Discovery Miles 2 140 Save R29 (12%) Ships in 5 - 10 working days
Platinum Afrikaans huistaal: Graad 3: Graad 3 - Leesboek pakket (5 leesboeke) (Afrikaans, Staple bound): J. Anker, I. Lewis, T.... Platinum Afrikaans huistaal: Graad 3: Graad 3 - Leesboek pakket (5 leesboeke) (Afrikaans, Staple bound)
J. Anker, I. Lewis, T. Morris
R303 R267 Discovery Miles 2 670 Save R36 (12%) Ships in 5 - 10 working days
Platinum Afrikaans huistaal: Graad 3: Graad 3: Leesboek 4 (Afrikaans, Staple bound): J. Anker, I. Lewis, T. Morris Platinum Afrikaans huistaal: Graad 3: Graad 3: Leesboek 4 (Afrikaans, Staple bound)
J. Anker, I. Lewis, T. Morris
R68 R60 Discovery Miles 600 Save R8 (12%) Ships in 5 - 10 working days
Platinum Afrikaans huistaal: Graad 2: Graad 2: Leesboek 5 (Afrikaans, Staple bound): J. Anker, L De Beer, D. Heese, I. Lewis,... Platinum Afrikaans huistaal: Graad 2: Graad 2: Leesboek 5 (Afrikaans, Staple bound)
J. Anker, L De Beer, D. Heese, I. Lewis, T. Morris
R68 R60 Discovery Miles 600 Save R8 (12%) Ships in 5 - 10 working days
Platinum Afrikaans huistaal: Graad 2: Graad 2: Leesboek 3 (Afrikaans, Staple bound): J. Anker, L De Beer, D. Heese, I. Lewis,... Platinum Afrikaans huistaal: Graad 2: Graad 2: Leesboek 3 (Afrikaans, Staple bound)
J. Anker, L De Beer, D. Heese, I. Lewis, T. Morris
R68 R60 Discovery Miles 600 Save R8 (12%) Ships in 5 - 10 working days
Platinum Afrikaans huistaal: Graad 1: Graad 1; Leesboek 4 (Afrikaans, Staple bound): J. Anker, I. Lewis, T. Morris Platinum Afrikaans huistaal: Graad 1: Graad 1; Leesboek 4 (Afrikaans, Staple bound)
J. Anker, I. Lewis, T. Morris
R68 R60 Discovery Miles 600 Save R8 (12%) Ships in 5 - 10 working days
Platinum Afrikaans huistaal: Graad 2: Graad 2: Leesboek 2 (Afrikaans, Paperback): J. Anker, L De Beer, D. Heese, I. Lewis, T.... Platinum Afrikaans huistaal: Graad 2: Graad 2: Leesboek 2 (Afrikaans, Paperback)
J. Anker, L De Beer, D. Heese, I. Lewis, T. Morris
R68 R60 Discovery Miles 600 Save R8 (12%) Ships in 5 - 10 working days
Platinum Afrikaans huistaal: Graad 2: Graad 2: Leesboek 4 (Afrikaans, Paperback): J. Anker, L De Beer, D. Heese, I. Lewis, T.... Platinum Afrikaans huistaal: Graad 2: Graad 2: Leesboek 4 (Afrikaans, Paperback)
J. Anker, L De Beer, D. Heese, I. Lewis, T. Morris
R68 R60 Discovery Miles 600 Save R8 (12%) Ships in 5 - 10 working days
Platinum Afrikaans huistaal: Graad 3: Graad 3: Leesboek 5 (Afrikaans, Staple bound): J. Anker, I. Lewis, T. Morris Platinum Afrikaans huistaal: Graad 3: Graad 3: Leesboek 5 (Afrikaans, Staple bound)
J. Anker, I. Lewis, T. Morris
R68 R60 Discovery Miles 600 Save R8 (12%) Ships in 5 - 10 working days
Platinum Afrikaans huistaal: Graad 3: Graad 3: Leesboek 2 (Afrikaans, Staple bound): J. Anker, I. Lewis, T. Morris Platinum Afrikaans huistaal: Graad 3: Graad 3: Leesboek 2 (Afrikaans, Staple bound)
J. Anker, I. Lewis, T. Morris
R68 R60 Discovery Miles 600 Save R8 (12%) Ships in 5 - 10 working days
Platinum Afrikaans KABV: Gr 12: Onderwysersgids - Huistaal (Afrikaans, Paperback): E. Du Toit, R. Gouws, J. Hugo, C. Janse van... Platinum Afrikaans KABV: Gr 12: Onderwysersgids - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
E. Du Toit, R. Gouws, J. Hugo, C. Janse van Rensburg, G. Julies, …
R293 R258 Discovery Miles 2 580 Save R35 (12%) Ships in 5 - 10 working days

Platinum - Eenvoudig briljant! Briljante NKABV-dekking (CAPS) en geskryf deur kundige outeurs; briljante illustrasies en aktiwiteite sal uitslae verbeter en leerders motiveer; briljante onderwyserondersteuning, o.a. fotokopieerbare werkvelle, kontroletoetse en 'n Vraagbron CD-ROM, maak voorbereiding vinnig en onderrig maklik. Briljant + gehalter = sukses!

Platinum Afrikaans huistaal: Graad 1: Graad 1; Leesboek 5 (Afrikaans, Staple bound): J. Anker, I. Lewis, T. Morris Platinum Afrikaans huistaal: Graad 1: Graad 1; Leesboek 5 (Afrikaans, Staple bound)
J. Anker, I. Lewis, T. Morris
R68 R60 Discovery Miles 600 Save R8 (12%) Ships in 5 - 10 working days
Rimpelstories: Die Resies (Vlak 7): Vlak 7: Graad 2 (Afrikaans, Staple bound): J. Anker Rimpelstories: Die Resies (Vlak 7): Vlak 7: Graad 2 (Afrikaans, Staple bound)
J. Anker
R64 R57 Discovery Miles 570 Save R7 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Rimpelstories is ‘n leesprogram vir die Grondslagfase (Afrikaans huistaal), wat uit 88 aantreklike geïllustreerde storie- en feiteboekies bestaan. Die reeks is uitkomsgebaseerd met ‘n vaardigheidsbenadering as grondslag. Luister-, praat-, lees-, skryf-, taal-, leer- en denkvaardighede word op ‘n natuurlike wyse geïntegreer en ontwikkel progressief.

Die leesboeke vir elke graad is in vier vlakke ingedeel, om voorsiening te maak vir lesers met verskillende vlakke van leesvaardigheid. Daar is ook ‘n Onderwysersgids vir elke graad wat al die inligting bevat wat nodig is om die die program vir lees suksesvol te beplan en aan te bied.

Die Onderwysersgidse bied ook voorbeelde van werksvelle en assesseringstabelle. Vir Graad 1 en 2 is daar ook ‘n Handleiding vir liedjies en musiek en ‘n Oudio kassetband met musiek en sang beskikbaar, wat albei dien as versterking van die woordeskat en taalstruktuur wat in die storieboeke bekendgestel word, terwyl musiekvaardighede terselfdertyd verwerf word.

Platinum Afrikaans huistaal: Graad 3: Graad 3: Leesboek 3 (Afrikaans, Paperback): J. Anker, I. Lewis, T. Morris Platinum Afrikaans huistaal: Graad 3: Graad 3: Leesboek 3 (Afrikaans, Paperback)
J. Anker, I. Lewis, T. Morris
R68 R60 Discovery Miles 600 Save R8 (12%) Ships in 5 - 10 working days
Platinum Afrikaans NKABV - Gr 1: Leesboek 2 (Afrikaans, Staple bound): J. Anker, I. Lewis, T. Morris Platinum Afrikaans NKABV - Gr 1: Leesboek 2 (Afrikaans, Staple bound)
J. Anker, I. Lewis, T. Morris
R68 R60 Discovery Miles 600 Save R8 (12%) Ships in 5 - 10 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Return To The Wild
James Hendry Paperback  (3)
R340 R292 Discovery Miles 2 920
Impossible
Sarah Lotz Paperback R330 Discovery Miles 3 300
Sunshine And Shadows
Busisekile Khumalo Paperback R320 R275 Discovery Miles 2 750
Still Life
Sarah Winman Paperback R343 Discovery Miles 3 430
Heks
Dibi Breytenbach Paperback R320 R235 Discovery Miles 2 350
The Enumerations
Maire Fisher Paperback R370 Discovery Miles 3 700
Desolation Road
Christine Feehan Paperback R264 R238 Discovery Miles 2 380
Bad Luck Penny
Amy Heydenrych Paperback  (1)
R334 Discovery Miles 3 340
Southern Man
Greg Iles Paperback R420 R280 Discovery Miles 2 800
One Good Thing
Alexandra Potter Paperback R385 R301 Discovery Miles 3 010

 

Partners