|
Showing 1 - 4 of
4 matches in All Departments
|
Die grapmakers (Afrikaans, Book)
A. Coleman, J. Eastwood, T Ross, A. Stimie
bundle available
|
R141
R125
Discovery Miles 1 250
Save R16 (11%)
|
Ships in 6 - 10 working days
|
Hierdie titels is geskik vir gevorderde lesers. Elke titel
konsentreer op een tema byvoorbeeld die ruimte, perde, muise, sade
en blomme, en die see. Elke titel word in drie dele verdeel: 'n
avontuur verhaal, feitelike inligting, en 'n tradisionele verhaal.
Die titels sal leerders aanmoedig om hul belangstelling uit te brei
en ook om ander boeke oor hierdie temas te lees.
Die uitdagender verhaalstrukture en -tegnieke van hierdie titels is
vir lesers met 'n gevorderde vaardigheids-en belangstellingsvlak.
Die boekies is plaaslik vervaardig, prettig en lesersvriendelik,
bevat baie illustrasies asook talle aktiwiteite wat leesvaardighede
en-begrippe aanmoedig.
|
You may like...
Loot
Nadine Gordimer
Paperback
(2)
R398
R330
Discovery Miles 3 300
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.