Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
|||
Showing 1 - 4 of 4 matches in All Departments
Platinum Instamaths is a carefully graded book of Mathematics exercises designed to promote mathematical practice and understanding in a fun and easy way. It is a structured way for learners to practise and consolidate their Mathematics skills as they fill in their answers in the spaces provided in the book. A complete set of answers is provided in the centre of the book so that Platinum Instamaths can be used by learners for self-study. This new edition of Instamaths is packed with new exercises and has been updated to align with the South African Curriculum and Assessment Policy Statement (CAPS). The material covers all the required Mathematics concepts and skills, ensuring that the level is appropriate and that adequate progression occurs.
Die Kitsreken-reeks is ontwikkel om deur middel van oefeninge leerders se kernvaardighede in wiskunde te help verbeter en konsolideer. Die nuwe uitgawe is gegrond op die KABV en volg die kurrikulum week vir week. Die oefeninge volg mekaar trapsgewys. Die vlak is gepas om leerders maklik te help oefen en hersien, terwyl ekstra aanlyn aktiwiteite hulle belangstelling verder prikkel. Vir leerders is die Kitsreken-reeks 'n prettige, maklike manier om selfstandig te werk en hul vordering te toets. Vir onderwysers wat 'n helder begrip van wiskunde moet hę, is dit 'n onmisbare hulpbron tot selfversekerdheid in die klas.

You may like...
|