0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R50 - R100 (1)
  • R100 - R250 (2)
  • R250 - R500 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 4 of 4 matches in All Departments

Bart Nel (Afrikaans, Paperback): J. van Melle Bart Nel (Afrikaans, Paperback)
J. van Melle
R136 Discovery Miles 1 360 Ships in 6 - 10 working days

Bart Nel, hoofkarakter. Woon op Kafferkraal, plaas in distrik van Pretoria. Daar boer hy met koring. Hy het nie van kleins daar gewoon nie, maar het sy grond daar gekoop. Hy het ‘n skoonvader van wie hy nie baie hou nie. Hy het baie skuld. Hy is fisies baie aantreklik, ‘n breë bors, donker hare, “bruingebrand, swaarbenig en gespierd”, “byna swart, onversaagde oë, stug en nors.” Bl. 12. Hy rook pyp. Albei sy ouers is reeds oorlede. Hy is goed met sy hande en het die riempiesbank- en stoele self gemaak. Hy is ‘n hardkoppigge man en is te trots om sy emosies teenoor Fransina te erken. Hy was altyd vir Botha, maar toe Botha besluit om vir Engeland te veg het hy besluit om te rebelleer. Later word hy die veldkornet van die rebelle. Hy is eiesinnig en ‘n realis, ‘n doener, ‘n voorvatter. Hy het baie sterk leierseienskappe en was die veldkornet van Kafferkraal. Hy het baie sterk oortuigings en daarom is mense lief vir hom. Ongelukkig maak hy opofferings soos sy familie vir sy oortuigings. Hy was vir 5 jaar in die tronk, en het na sy vrylating op Steenkoolbank gaan bly, akkommodasie gehuur by Gert Martiz.

Bart Nel: Skooluitgawe (Afrikaans, Paperback): J. van Melle Bart Nel: Skooluitgawe (Afrikaans, Paperback)
J. van Melle
R136 Discovery Miles 1 360 View more sellers Ships in 6 - 10 working days
Mense Wat Maar Eenmaal Liefhet (Afrikaans, Book): J. van Melle Mense Wat Maar Eenmaal Liefhet (Afrikaans, Book)
J. van Melle
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R99 Discovery Miles 990 Ships in 4 - 6 working days

IN

Bart Nel - Klassieke Reeks (Afrikaans, Paperback): J. van Melle Bart Nel - Klassieke Reeks (Afrikaans, Paperback)
J. van Melle
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R315 Discovery Miles 3 150 Ships in 4 - 6 working days

Die roman wat by uitstek met die naam van Van Melle geassosieer word, is Bart Nel, de opstandeling (1951), wat eers in Nederlands met Afrikaanse dialoë gepubliseer is, in 1942 volledig verafrikaans is tot En ek is nog hy en in 1951 vir ’n herdruk sy finale titel, Bart Nel, gekry het.

Die essensie van die roman is ook nie die historiese Rebellie van 1914 waaromheen die gebeure van hierdie roman gebou is nie. Bart Nel is trouens nie ’n historiese roman nie. Dis eerder ’n sielkundige of karakterroman wat handel oor ’n komplekse vereensamingsproses.

Daarmee was die werk verrassend modern in Afrikaans, soseer dat niemand dit aanvanklik besef het nie. Aan die hand van ’n nugter, maar darem nie gevoellose verteller nie word die leser binnegelei in die sel van Bart en Fransina se leef- en dinkwêreld, wat onvermydelik en dus tragies in twee vyandige selle splits en vanweë trots en onbegrip nie meer tot eenwording in staat is nie.

Hierdie gebeure van ’n genadelose afstropingsproses, waarby geliefdes en besittings in die slag bly, was in dié stadium uniek in die Afrikaanse prosa. Volgens Olivier (1981:55) wat op Spangenberg (1980) gereageer het, is daar min romans “waarin die onmag en die beperktheid van mense, en die onmoontlikheid om selfs naasbestaandes en geliefdes te begryp, op so ’n beklemmende en oortuigende manier uitgebeeld word”.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
ZA Cute Puppy Love Paw Set (Necklace…
R712 R499 Discovery Miles 4 990
Casio LW-200-7AV Watch with 10-Year…
R999 R899 Discovery Miles 8 990
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R367 R340 Discovery Miles 3 400
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R367 R340 Discovery Miles 3 400
Aerolatte Cappuccino Art Stencils (Set…
R110 R104 Discovery Miles 1 040
Rotatrim A3 White Paper Ream (80gsm)(500…
R269 R242 Discovery Miles 2 420
Oak Oak Gevora Eau De Parfum Spray…
R1,188 Discovery Miles 11 880
UHU Contact Liquid Glue (30g)
R37 Discovery Miles 370
Gloria
Sam Smith CD R174 R164 Discovery Miles 1 640
Voyager 7" Universal Tablet Case (Red)
R139 R114 Discovery Miles 1 140

 

Partners