Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
|||
Showing 1 - 25 of 207 matches in All Departments
The original Zackie Mostert series has thousands of young fans - and now there's also a reading series, perfect for beginner readers. Each book in the series features bright full colour illustrations and simple, easy-to-read text that will make these fun-filled stories accessible to young readers. Zackie and his class are off to visit the zoo! But Anton the bully is also going on the trip. Will he ruin everyone's day?
Maak jou sitplekgordel vas vir 'n monster-avontuur! Adriaan hou van karre. En motorfietse. En vliegtuie. Hoe groter en vinniger, hoe beter. Op 'n dag ontdek hy en sy pa die wrak van 'n ou monsterbakkie in 'n stowwerige motorhuis. Sy pa besluit om die monsterbakkie reg te maak ... en dit is die begin van 'n maltrap - avontuur!
The original Zackie Mostert series has thousands of young fans - and now there's also a reading series, perfect for beginner readers. Each book in the series features bright full colour illustrations and simple, easy-to-read text that will make these fun-filled stories accessible to young readers. Zackie and Vincent are looking for fossils! Everyone thinks they're being silly. But then the two friends discover something amazing!
Martin Retief se hele lewe verander toe sy pa een middag stilhou om aandete te koop. Maar dan ontmoet Martin vir Drikus. Drikus wat aan ’n siekte ly en sy eie zombiefliek wil maak. Wat volg is ’n avontuur vol skouhoenders, skelms, mooi meisies, wiskunde, kammabloed en zombies.
’n Onderwyseres wat op volmaannagte in ’n weerwolf verander. ’n Speelding wat allerhande vreemde dinge begin aanvang. ’n Eksperiment wat jou in ’n insek laat verander. ’n Vakansieplaas waar reuse-vlermuise snags buite rondvlieg. En ’n grillerige monsterfliek waaruit jy nie maklik ontsnap nie. Kry jou flits uit, kruip onder die komberse in en maak gereed om lekker te ril en te gril met hierdie GROOT en GRILLERIGE versameling stories. Vir die eerste keer verskyn vyf van Jaco Jacobs se gewildste grilstories saam in een boek. Dit sluit in: - Troetelgedrog - Tande - Nag van die monsters - Nagvlerke - Voelers
Blonde hare … Helderblou oë …’n Skitterwit glimlag … Natasja is perfek. Dit besef Jak die oomblik toe sy by die klas se deur instap. Maar hy is net ’n doodgewone ou. Hoe kan hy die mooiste meisie in die skool se aandag trek? Julia, sy beste vriendin, het ’n plan … Agterin die KABV-goedgekeurde skooluitgawe van hierdie gewilde boek verskyn opsommings, opwindende, uitdagende pre- en postlees-aktiwiteite en volledig uitgewerkte vrae en antwoorde wat aan die KABV-riglyne voldoen.
Hierdie is ’n boek oor feetjies. Daar is net een probleem … om elke
hoek en draai kruip monsters weg wat lawwe poetse bak. Is daar ooit
enige feetjies in hierdie boek?
This is a book about fairies. There’s only one problem … there are
monsters hiding around every corner, just waiting to pull all sorts of
silly pranks. Are there even any fairies in this book?
Krok hou van speel … maar hy hou nie daarvan as iemand hom kielie nie. Dil hou van skool … maar hy hou nie van stilsit nie. Dil hou van Krok. En Krok hou van Dil. Krok en Dil is beste maats … en hulle sal jou laat skater van die lag! Krok en Dil gaan skool toe bevat drie skreeusnaakse strokies: Krok gaan skool toe, Sit stil, Dil! en Hik! Die grafiese roman is perfek vir beginnerlesers!
Tim’s birthday is around the corner and he knows exactly what he wants … a dog!Unfortunately, his parents have other ideas. They think dogs are noisy, messy and lots of work.What will Tim ask for, for his birthday?An electric guitar? A pet python? A motorbike?Or maybe he can come up with a plan to make his parents change their minds…Tim’s birthday wishes will have toddlers – and their parents – in stitches!
Wim se verjaardag is om die draai … en hy weet presies wat hy wil hê!’n Hond!Maar ongelukkig het sy ma en pa ander planne.Hulle reken ’n hond raas te veel, hulle mors te veel en hulle is te veel werk.So, wat gaan Wim vir sy verjaardag vra?’n Elektriese kitaar? ’n Troetel-luislang? ’n Motorfiets?Of het hy dalk ’n ander slim plan om sy ma en pa van plan te laat verander …?Wim se verjaardagplanne sal kleuters – en ma’s en pa’s – laat skater van die lag.
’n Pretdraf?
|
You may like...
Die Storie Van Die Molletjie Wat Wou…
Werner Holzwarth, Wolf Erlbruch
Paperback
Renal Diet Cookbook - 125 Recipes Low in…
Benjamin Olivier
Hardcover
The Lie Of 1652 - A Decolonised History…
Patric Tariq Mellet
Paperback
(7)
|