|
Showing 1 - 2 of
2 matches in All Departments
Die bundel bevat ‘n vyftigtal sonnette wat uitsluitlik oor heiliges handel en in dié opsig aansluit by die digkuns van Sheila Cussons. Die verse is religieuse meditasies oor die lewe en werk van heiliges waarvan ‘n hele aantal ook bekend sal wees vir lesers met ‘n Protestantse agtergrond. Ander is egter weer onbekend vir die gemiddelde Afrikaanse leser, maar kort biografiese sketse word as toeligting verskaf. ‘n Aantal oorspronklike ikone van die heiliges word in die bundel opgeneem en help skep aan ‘n sfeer waarbinne die gedigte verstaan en ervaar moet word. Die streng sonnetvorm stel hoë eise aan die digter, en in hierdie debuutbundel toon Van der Riet dat hy oor die vakmanskap beskik om nie slegs binne die bestek van veertien reëls ‘n klein wêreld te herskep nie, maar ook om die leser te nooi om die afstand te oorbrug en te besin oor die raakpunte van die heiliges met sy of haar eie leefwêreld.
|
You may like...
The Equalizer 3
Denzel Washington
Blu-ray disc
R151
R141
Discovery Miles 1 410
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.