Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
|||
Showing 1 - 3 of 3 matches in All Departments
Mense het vrae. Die Bybel het antwoorde. Min dinge in die lewe is maklik en eenvoudig. Ook vir gelowiges is die wêreld kompleks en moeilik. Selfs die Bybel is nie altyd maklik om te verstaan nie! Al die ernstige vrae wat in mense se harte leef, verdien eerlike, reguit en goed deurdagte antwoorde. En dis wat jy in hierdie boek sal kry. In Die groot boek met Bybelse antwoorde praat 140 leraars oor sake wat soms ontstellend is en ander kere interessant en lewensverrykend. Hulle torring verwarrende vraagstukke netjies los en gee aanwysings hoe om self by antwoorde te kom wat in jou unieke omstandighede kan werk. Die skrywers ken die vrae wat die meeste deur gelowiges en ongelowiges gevra word. Hulle ken die Bybel en hoe om dit as bron van antwoorde te gebruik. Geen kitsreseppies of towerformules nie, maar wel inspirasie en riglyne om jou eie oplossings te vind vir vrae soos: - Hoekom moet ek vir my gemeente geld gee en hoeveel is genoeg? - Hoe moet ek dit regkry om my vyande lief te hê? - Is dit oukei as mense nie in die kerk trou nie? - Help dit enigsins om goeie dinge te doen in die slegte wêreld?
Dagboek vir die man! Om te leef volgens die wil van God, in noue verbintenis met Hom – elke dag – het jy geestelike intelligensie nodig. En dit is presies waarheen die skrywer van hierdie Bybelse dagboek jou lei. Spesiale bylae - Nadinktemas oor God se positiewe antwoorde op jou kwellings.
|
You may like...
Java How to Program, Late Objects…
Paul Deitel, Harvey Deitel
Paperback
|