0
Your cart
![]() |
![]() |
Your cart is empty |
||
Showing 1 - 2 of 2 matches in All Departments
Almal hou baie van die duikhoendertjie en wys hom hoe om sekere dinge te doen, maar hy leer baie stadig. Daarom vermoed niemand dat hy 'n regte wonderdier is nie... En tog, vir almal wat weet: Elke kind is iets baie besonders! Jeanette Randerath het as 'n verpleegster en onderwyser gewerk voordat sy haar passie vir kinderboeke ontdek het. Die storie begin so: Op 'n dag spoel die see hom uit op land – 'n duikhoendertjie! Hy mag op die rob se maag slaap. Die meeu gee vir hom kos. Die skaap sing vir hom liedjies en die krap pas hom goed op. Lees maar self verder!
|
![]() ![]() You may like...
The Lie Of 1652 - A Decolonised History…
Patric Tariq Mellet
Paperback
![]()
|