![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
Showing 1 - 10 of 10 matches in All Departments
Besides being a world-famous game-viewing destination, the Kruger
National Park also boasts a remarkable diversity of reptiles. This
beginner-friendly guide features over 60 species of snake, lizard,
terrapin, tortoise and crocodile, with basic identification pointers,
interesting facts and notes on best viewing.
Ontmoet 36 van Suider-Afrika se mees algemene en interessante slange in hierdie lewendige en boeiende kindergids. Ontdek die besondere kenmerkende gewoontes van slange – waar hulle woon, hoe hulle jag, watter gevare hulle bedreig, en hoe hulle hulself beskerm. Meer as 250 bekoorlike foto’s ondersteun die teks. ’n Volledige inleiding tot heelwat kenmerke van die gedrag van slange ontsluit die betowerende wêreld van hierdie wydverspreide reptiele.
Hierdie langverwagte derde uitgawe van ’n Volledige Gids tot die Slange van Suider- Afrika is ten volle opgedateer. Nuwe inligting gebasseer op wetenskaplike navorsing is ingesluit, en hou verband met gedrag, identifikasie, voortplanting en gif. Kenmere van hierdie boek:
Hierdie omvattende gids sal van onskatbare waarde wees vir herpeteloë, slangversamelaars, voetslaners, tuiniers en enigeen wat meer van slange wil weet.
Meet 36 of southern Africa’s most common and interesting snakes in this lively and engaging kids’ guide. Discover the intriguing habits of snakes – where they live, how they hunt, what dangers they face, and how they protect themselves, all richly supported by more than 250 captivating photographs. A detailed introduction to many aspects of snake behaviour opens up the fascinating world of these widely misunderstood reptiles.
This long-awaited third edition of A Complete Guide to the Snakes
of Southern Africa has been updated, revised and expanded. New
information based on scientific research relating to behaviour,
identification, reproduction and snake venoms has been included in the
species accounts.
This updated guide covers snake identification, behavior, and bite treatment, featuring colorful illustrations and practical advice. This third edition of the popular, practical Snakes and Snakebite in Southern Africa has been updated with the latest information on snake identification, behavior, habitats and venom. Symptoms and the treatment of snakebites are clearly described and easy-to-follow advice is given on first-aid measures in case of a bite. Richly illustrated with full-color photographs that are accompanied by succinct text, distribution maps and simple icons, this is an essential guide to identifying both dangerous and harmless snakes commonly encountered in the region. The introduction debunks popular myths, gives tips on avoiding snakebites in the field, and explains various snake behaviors. It also gives a comprehensive overview of venom and antivenom. Handy and user-friendly, Snakes and Snakebite in Southern Africa will prove invaluable to all those with outdoor interests.
’n Onontbeerlike gids vir die uitkenning van al die gevaarlike slange en algemene onskadelike slange in Suider-Afrika, sowel as belangrike en praktiese kitsinligting oor noodhulp ingeval van ’n slangbyt. Eenvoudige ikone, verspreidingskaarte, bondige teks en talle volkleurfoto's help om slange wat algemeen in die streek voorkom maklik uit te ken. Simptome en behandeling van slangbyte word beskryf, wat die leser lewensbelangrike noodhulpinligting gee. Slange en Slangbyt in Suider-Afrika is helder, prakties, maklik om te gebruik en van onskatbare waarde vir almal wat van die buitelewe hou.
The true story of an ordinary policeman who served in the South African Police Force at the height of apartheid. With graphic scenes of violence and sex, it exposes the realities of being in the police force in the seventies and eighties when brutality was commonplace and men didn't cry. Johan Marais was also a witness to and participant in several incidences of police corruption and brutality. He developed a serious drinking problem and suffered from post-traumatic stress disorder, but it took a suicide attempt before he would admit that he had a problem. He consulted a doctor who recommended that he should write down his incredible life story. The result is Time Bomb. Not for the faint-hearted, this is story that needs to be told.
Watter slang is dit? is 'n maklike inleiding wat die beginner sal help om slange uit te ken. Slange van die streek word volgens familietrekke, gemeenskaplike gedrag of voorkoms gegroepeer, en die leser word aangemoedig om die kenmerke van die groep te herken voordat op individuele spesies gefokus word. Kassies met interessante feite vul die teks aan en treffende kleurfoto's illustreer die kenmerke van slange in elke groep. ' n Insiggewende inleiding dek die algemene gedrag en habitats van Suider-Afrika se slange en gee wenke oor waar en hoe om hulle op te spoor. Die verskillende gifsoorte word bespreek, asook basiese noodhulpmaatreels vir die behandeling van slagoffers van slangbyt.
Op 16 verlaat Johan Marais die skool om by die polisie aan te sluit. Op 'n vroee ouderdom word hy reeds blootgestel aan geweld, lyke en 'n rits polisievergrype. Maar as avontuurlustige jong man sluit hy in die laat sewentigerjare by Koevoet aan op soek na meer aksie. By halssnoermoorde en faksiegeweld is sy eenheid eerste op die toneel. Hy is 'n ooggetuie van verskeie voorvalle van polisiebrutaliteit. Hy ontken egter die gevolge van al die trauma, maar hy verlaat wel die polisie om sy eie besigheid te begin. Sy huwelik loop op die rotse. Soos hy afgaan in 'n maalkolk van depressie en fisieke pyn weens sy drankmisbruik, eksperimenteer hy ook met dwelms. Hy pleeg amper selfmoord voordat hy teenoor homself erken dat hy hulp nodig het. Marais het die boek geskryf om sy duiwels te besweer. Sy eerlike, reguit vertelling getuig van rou menslikheid. Dit skok en gryp jou terselfdertyd aan die hart.
|
You may like...
|