0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R0 - R50 (1)
  • R100 - R250 (2)
  • R250 - R500 (2)
  • R500 - R1,000 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 6 of 6 matches in All Departments

The Re-Organisation of Rural Education in the Cape Province of the Union of South Africa (Paperback): Malan Johannes Rossouw... The Re-Organisation of Rural Education in the Cape Province of the Union of South Africa (Paperback)
Malan Johannes Rossouw 1887-
R420 Discovery Miles 4 200 Ships in 10 - 15 working days

Unlike some other reproductions of classic texts (1) We have not used OCR(Optical Character Recognition), as this leads to bad quality books with introduced typos. (2) In books where there are images such as portraits, maps, sketches etc We have endeavoured to keep the quality of these images, so they represent accurately the original artefact. Although occasionally there may be certain imperfections with these old texts, we feel they deserve to be made available for future generations to enjoy.

Elke oggend van die wereld (Afrikaans, Paperback): Pascal Quignard Elke oggend van die wereld (Afrikaans, Paperback)
Pascal Quignard; Translated by Johann Rossouw
R21 Discovery Miles 210 View more sellers Ships in 6 - 10 working days
Sluitstuk (Afrikaans, Paperback): Johann Rossouw Sluitstuk (Afrikaans, Paperback)
Johann Rossouw
R300 R277 Discovery Miles 2 770 Save R23 (8%) Ships in 5 - 10 working days

Drie jaar ná die dood van een van Afrikaans se grootste skrywers kom ’n Nederlandse vrou Suid-Afrika toe om navorsing vir ’n biografie oor sy lewe te doen. Sy besoek die skrywer se voormalige vakleerling om meer oor die enigmatiese figuur vas te stel – bykans dertig jaar nadat die twee mans se weë pynlik geskei het.

Onder die priemende blik van die biograaf lê die vakleerling, eens ’n aspirantskrywer en nou ’n Zen-monnik, sy lewe bloot in die bestek van een nag.

Wie was die groot skrywer werklik? Waarom was die impak van sy kluisenaarsbestaan en sy werk op die jong man so enorm? Hoekom het die skrywer hom na sy eensame sterfbed laat kom? Wat is die ware rede agter die Nederlander se biografie?

Sluitstuk is ’n elegiese roman oor verlange, verlies, wraak en versoening wat die roete na stilte en die skeppingsimpuls oopskryf.

The Re-Organisation of Rural Education in the Cape Province of the Union of South Africa (Hardcover): Johannes Rossouw Malan The Re-Organisation of Rural Education in the Cape Province of the Union of South Africa (Hardcover)
Johannes Rossouw Malan
R802 Discovery Miles 8 020 Ships in 18 - 22 working days
Verwoerdburg (Afrikaans, Paperback): Johann Rossouw Verwoerdburg (Afrikaans, Paperback)
Johann Rossouw
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R220 Discovery Miles 2 200 Ships in 4 - 6 working days

Tydens ’n skoolreünie kom die lewe van ’n groep Suid-Afrikaners onder die loep.

Dit is twintig jaar ná demokrasie, en die land neem die nuwe bedeling in oënskou. Demokrasie het vryheid vir baie beteken, maar vir hierdie groep het dit ook beteken dat die lewe waarvoor hulle voorberei is, oornag verdwyn het. Is nostalgie vir ’n verlore wêreld hul enigste uitkoms?

’n Pakkende kontroversiële roman.

'n Rooi Z4 En 'n Renaissance-kasteel (Afrikaans, Paperback): Johann Rossouw 'n Rooi Z4 En 'n Renaissance-kasteel (Afrikaans, Paperback)
Johann Rossouw
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R157 Discovery Miles 1 570 Ships in 4 - 6 working days

Die meeste Suid-Afrikaners ken die voortrekkermonument en die Uniegebou in Pretoria, maar wie sal nou ooit aan plekke soos die Sunnypark-winkelsentrum of die Groenkloof Virgin Active as historiese bakens dink? In hierdie onklassifiseerbare 'filofiksie'-werk vertel Johann Rossouw die geskiedenis van sy generasie se Pretoriase Afrikaners. Dit is die verhaal van hoe politieke ontnugtering en 'n geprivatiseerde leefstyl geboorte geskenk het aan 'n nuwe kulturele tipe en die opvolger van die jappies van die 1980's - die gnossies.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
How To Get A SARS Refund
Daniel Baines Paperback  (3)
R168 Discovery Miles 1 680
Speeches of Phillips, Curran, and…
Charles Phillips Paperback R678 Discovery Miles 6 780
Tiny Houses - An Essential Guide to Tiny…
Matt Brown Hardcover R643 R572 Discovery Miles 5 720
HowExpert Guide to Hardwood Flooring…
Howexpert, Marc Hagan Hardcover R727 Discovery Miles 7 270
The 1930s HOUSE MANUAL - How to…
Ian Rock Paperback R744 Discovery Miles 7 440
2021 24-Hour Daily Planner/Appointment…
I. Sanderson Hardcover R811 Discovery Miles 8 110
Dolle's Candyland, Inc.
Anna Dolle Bushnell Paperback R540 R495 Discovery Miles 4 950
Alpha Trader - The Mindset, Methodology…
Brent Donnelly Hardcover R1,539 R1,273 Discovery Miles 12 730
Remembering Carlisle - Tales from the…
Joseph David Cress Paperback R484 R448 Discovery Miles 4 480
Choose Possibility - How to Master Risk…
Sukhinder Singh Cassidy Paperback R394 Discovery Miles 3 940

 

Partners