Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
|||
Showing 1 - 25 of 75 matches in All Departments
Ben word geteister deur nie net een nie, maar twee boelies by die skool. Die rooikop-tweeling maak hom baie bang en ongelukkig en hy wil nie eers meer skool toe gaan nie. Mamma herinner Ben dat hy nooit hoef bang te wees as Jesus by hom is nie en dat daar ander maniere is om boelies te hanteer. Zuléka Smit se pragtige storie bespreek die sensitiewe tema van boelies, veral by skole, en is gebaseer op haar baie jare van ondervinding in die onderwys en ook haar ervaring met haar eie kinders.
13-year-old Leo Jantjies loves playing Theatre of Gods and Heroes (TOGAH). He’d play all day and night if he could – if it weren’t for nuisances like school and chores. When a clip of Leo playing TOGAH goes viral, he doesn’t expect to get a call from a pro team wanting to recruit him for the Esports World Championship in Paris. But soon Leo, his best friend Fiks, and his sister Lauren jet off to Europe for an adventure none of them thought was possible.
Flintie Valsbaard is 'n slim uitvinder ... en kamma-seerower! Hoe dan anders? Sy pappa is die vreeslose Kaptein Valsbaard! Wel, eintlik is Pappa meestal dierbaar en vol liefde ... Pasop net as hy sy woeste valsbaard, oogklap en houtbeen aantrek dan roof en plunder hy vir die vale! Seil saam met Flintie na Ys-Eiland en vind uit waarom die vulkaan verstop is ... Maak net gou, voordat Pappa die hele plek platskiet!
"Feliks het gelukkig in Boek 1 sy klein maatjie, Matroos Muis geind nadat die soek geraak het in Storieland ... maar sy geliefde skip, die Skattejag is intussen gesteel deur Kaptein Klou! Tiengelieng die koperfeetjie help Feliks om verder deur die stories te soek na sy skip. Hulle los die raaisel op van Die Seuntjie in die Toring en Feliks ontmoet iemand baie spesiaal in Reenboogfeetjie se Nuwe Vriend. Dalk vind hulle die keer eindelik die skat aan die einde van die reenboog ..."
"Dis weg! Dis weg!" kerm Talienkie tussen die trane deur. "'n Dief, 'n gemene, wrede dief in Droombos wat ons nog almal of wag, dalk is dit die grondmonster". Diep, diep in die hart van Droombos, daar waar net bosdiertjies, feetjies en kabouters woon en waar kindertjies net in hul drome kan kom, gebeur allerhande dinge in en om Ou Knoetsboom in hierdie splinternuwe eg Afrikaanse reeks.
Flinty Fakebeard is a clever inventor ... and play-pirate! He has to be! His daddy is the fearless Captain Fakebeard! Well, actually Daddy is rather sweet and loving ... Just watch out when he puts on his fake beard, eye patch and wooden leg then you better hide your treasure! Sail along to Ice Island as Flinty tries to unblock the volcano. But hurry, before Daddy shoots the place to bits and pieces!
Haar naam is Mollewania Mollewiekus Nagtegaal. Maar jy kan haar sommer net ouma Mollie noem â die grootse moeilikheidmaker op Seeperdjiebaai. En nou is ouma Mollie op pad terug skool toe. Gaan sy soet wees? Of gaan sy die arme onderwysers moedeloos maak? Maar, wag, jy moet maar self lees wat TOE gebeur.
Ben doesn’t like going to school. The other kids are mean to him and he
doesn’t have any friends! But then his mom tells him that Jesus loves
him and that he is very special. The next day the teacher announces
that they’re going to have a concert! Maybe this will be his
Ons eie Kleuterbybel bied kinders die bekendste, mees geliefde
Bybelverhale, met die besonderse illustrasies van Johann Strauss, een
van Suid-Afrika se voorste illustreerders. Dié verhale strek vanaf die
Skepping tot die belofte van die nuwe hemel en die nuwe aarde. Dit is
'n onontbeerlike toevoeging tot jong kinders se geloofsvorming en sal
'n kosbare skat in elke huishouding word. Dié klassieke Afrikaanse
Kleuterbybel met sy uitstekende skrifgetroue teks is geskik vir
saamlees en selflees.
Wynand hou niks van Natalie nie. Sy is die vinnigste meisie in hulle graad, en sy weet dit. Natalie wil hę hulle moet resies hardloop. En sy kom altyd eerste. Wynand wil so graag nuwe tekkies hę. Bloedrooies met wit veters. Die vinnigste tekkies in die hele węreld! Met sulke skoene sal hy beslis vinniger as Natalie kan hardloop. Maar wat gaan gebeur as hy per ongeluk ’n paar superherotekkies aantrek en dan moet help om ’n spul gewetenlose kunsdiewe vas te trek?
Ben moet sy eerste groot toets skryf, en hy is bang hy gaan nie al die
spel-woorde kan onthou nie. Mamma herinner Ben dat hy nooit hoef bang
te wees as Jesus by hom is nie, en dit gee hom nuwe moed. Zuléka Smit
se pragtige storie oor die angstigeheid van skool en toetse is gebaseer
op haar baie jare in die onderwys en ook haar ervarings met haar eie
kinders.
Sanri Steyn droom daarvan om eendag ’n joernalis te word. En nie sommer
enige joernalis nie. Haar naam sal op almal se lippe wees ...
Superjoernalis Sanri Steyn. Sy het nie verniet haar eie koerant, die
Raaiselfontein Gazette, begin nie. Op die dorpie Raaiselfontein beleef
Sanri en haar beste vriend, Markus, allerlei vreemde avonture – van
vampiere wat op die dorp kom woon, tot ’n weerwolfmeisie wat haar
opwagting in hul klas maak! Die aweregse humor en lekker grillerige
avonture in hierdie gewilde reeks sal seuns en meisies vasgenael hou!
Kom kuier saam met Bennie en Jenny in professor Fungus se laboratorium en maak van nader kennis met zombie-tamaties, ’n klomp vreesaanjaende visse, ’n skrikwekkende monster wat die Snotzilla genoem word … en beleef ’n asemrowende miniatuur-avontuur. Vyf fantastiese Professor Fungus-stories in een boek!
|
You may like...
British Moths and Their Transformations…
Henry Noel 1810-1879 Humphreys
Hardcover
R981
Discovery Miles 9 810
New Species of North American Coleoptera…
John L (John Lawrence) 18 Le Conte, Smithsonian Institution
Hardcover
R774
Discovery Miles 7 740
Thesaurus Conchyliorum, or, Monographs…
G B (George Brettingham) Sowerby, G B (George Brettingham) B Sowerby, …
Hardcover
R978
Discovery Miles 9 780
Lepidoptera Indica; vol. 9
Frederic 1830-1907 Moore, Charles 1838- Swinhoe
Hardcover
R919
Discovery Miles 9 190
Index Testaceologicus, or, A Catalogue…
W (William) 1774-1857 Wood, William Healey 1845-1927 Dall
Hardcover
R981
Discovery Miles 9 810
Guide to the Study of Insects; n.1
A S (Alpheus Spring) 1839 Packard
Hardcover
R915
Discovery Miles 9 150
Handbook of Zoology With Examples From…
J W (John William) Dawson
Hardcover
R884
Discovery Miles 8 840
Illustrations of British Entomology; or…
James Francis 1792-1853 Stephens
Hardcover
R844
Discovery Miles 8 440
List of the Specimens of Lepidopterous…
British Museum (Natural History). Dept.
Hardcover
R882
Discovery Miles 8 820
|