|
|
Showing 1 - 4 of
4 matches in All Departments
Johnny Davids word groot op die Kaapse vlakte. As jong seun besluit hy
hy het genoeg mishandeling gehad en loop weg. In Walvisbaai kry Johnny
kans om heel te word. As jong volwassene skryf hy en sy sangmaat Vivian
in vir 'n sangkompetisie, hulle wen en so skop sy TV-loopbaan
af. Vandag is Johnny 'n suksesvolle televisie- en
sportaanbieder. Sy verhaal gee aan elkeen van ons krag om aan te
gaan en om te droom dat dinge vir ons kan beter wees.
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.