0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R50 - R100 (8)
  • R250 - R500 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 9 of 9 matches in All Departments

Leer my lees met Tippie die olifant (Vlak1) 19: Tippie ry bus (Afrikaans, Paperback, Skooluitgawe): Jose Plamer, Reinette... Leer my lees met Tippie die olifant (Vlak1) 19: Tippie ry bus (Afrikaans, Paperback, Skooluitgawe)
Jose Plamer, Reinette Lombard; Illustrated by Zinelda McDonald
R57 Discovery Miles 570 Ships in 7 - 11 working days

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!

Leer my lees met Tippie is trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat beginnerlesers se self lees progressief ondersteun. Die Vlak 1-leesboeke 11-20 stel jong lesers bloot aan dekodeerbare teks met behulp van kleurvolle en duidelike illustrasies.

Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds natuurlike ontwikkeling in gedagte hou.

Die stories in Vlak 1 Boek 11-20 fokus op vokale, en is interessant en relevant met alledaagse avonture.

Titels in Vlak 1 Boeke 11-20:

  • LML (Vlak1)11: Tippie leer bak (Skooluitgawe)
  • LML (Vlak1)12: Tippie en Ben (Skooluitgawe)
  • LML (Vlak1)13: Tippie en die rot (Skooluitgawe)
  • LML (Vlak1)14: Tippie swem (Skooluitgawe)
  • LML (Vlak1)15: Tippie en die wurms (Skooluitgawe)
  • LML (Vlak1)16: Tippie en die ding wat byt (Skooluitgawe)
  • LML (Vlak1)17: Tippie help sy maat (Skooluitgawe)
  • LML (Vlak1)18: Tippie ruk en rol (Skooluitgawe)
  • LML (Vlak1)19: Tippie ry bus (Skooluitgawe)
  • LML (Vlak1)20: Tippie se wens (Skooluitgawe)
Tippie does maths Level 3 Book 8 - Discover in nature (Paperback): Jose Plamer, Reinette Lombard, Ashleigh Hala, Michele Hala Tippie does maths Level 3 Book 8 - Discover in nature (Paperback)
Jose Plamer, Reinette Lombard, Ashleigh Hala, Michele Hala; Illustrated by Zinelda McDonald
R80 R75 Discovery Miles 750 Save R5 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Learning numeracy skills is super easy with Tippie the Elephant!

“Tippie Does Maths” offers a fun and unique way to master numeracy skills. The Level 3 Mathematics series builds on the prior knowledge from Level 2, further enhancing the foundational blocks of mathematical literacy. Level 3 provides children with the opportunity to learn and apply various skills through specific themes.

“Tippie Does Maths” is progressive, and we recommend starting with Book 1 to ensure retention.

The broad outcomes for this series include numbers, operations, and relationships.

Patterns, functions, and algebra, as well as space, shape, measurement, and data handling, are presented progressively.

“Tippie Does Maths” Level 3 focuses on an extended number range and includes functional outcomes. Clear progression and curriculum extension are integral parts of the series.

Tippie Luister en praat Muurkaarte (Vlak 1) (Afrikaans, Poster, Skool Uitgawe): Jose Plamer, Reinette Lombard, Dedre van... Tippie Luister en praat Muurkaarte (Vlak 1) (Afrikaans, Poster, Skool Uitgawe)
Jose Plamer, Reinette Lombard, Dedre van Wyngaard
R400 R319 Discovery Miles 3 190 Save R81 (20%) Ships in 7 - 11 working days

Tippie muurkaarte Vlak 1 bestaan uit 8 muurkaarte wat ontwerp is om luister- en praataktiwiteite te fasiliteer. Hierdie kaarte dek temas soos insekte en die omgewing, die tuin en troeteldiere, seisoene en gepaste kleredrag, die klaskamer en vriendskap, verjaarsdae en feesvieringe, plaasdiere en die natuur, gesondheid en sport, en seevakansies saam met familie.

Leer my lees met Tippie die Olifant (Vlak RR) 17: Tippie leer van wilde diere (Afrikaans, Paperback, Skool Uitgawe): Jose... Leer my lees met Tippie die Olifant (Vlak RR) 17: Tippie leer van wilde diere (Afrikaans, Paperback, Skool Uitgawe)
Jose Plamer, Reinette Lombard, Nandi Lessing-Venter
R57 Discovery Miles 570 Ships in 7 - 11 working days

Leer my lees Vlak RR is die perfekte aanvangsreeks om leesgereedheid, nuwe woordeskat en verbeelding by beginnerlesers aan te wakker.

Hierdie stories is ontwerp om kinders te help om selfvertroue te bou terwyl hulle vroeë leesvaardighede bemeester met behulp van kleurvolle illustrasies binne spesifieke temas. Die boeke fokus ook op begrip en interpretasie van prente en logiese denke ten opsigte van storievolgorde.

Leer my lees Vlak RR is 'n waardevolle toevoeging tot enige kind se boekrak en 'n uitstekende hulpmiddel vir ouers en onderwysers.

Leer my lees met Tippie die Olifant (Vlak RR) 16: Tippie groet die plaasdiere (Afrikaans, Paperback, Skool Uitgawe): Jose... Leer my lees met Tippie die Olifant (Vlak RR) 16: Tippie groet die plaasdiere (Afrikaans, Paperback, Skool Uitgawe)
Jose Plamer, Reinette Lombard, Nandi Lessing-Venter
R57 Discovery Miles 570 Ships in 7 - 11 working days

Leer my lees Vlak RR is die perfekte aanvangsreeks om leesgereedheid, nuwe woordeskat en verbeelding by beginnerlesers aan te wakker.

Hierdie stories is ontwerp om kinders te help om selfvertroue te bou terwyl hulle vroeë leesvaardighede bemeester met behulp van kleurvolle illustrasies binne spesifieke temas. Die boeke fokus ook op begrip en interpretasie van prente en logiese denke ten opsigte van storievolgorde.

Leer my lees Vlak RR is 'n waardevolle toevoeging tot enige kind se boekrak en 'n uitstekende hulpmiddel vir ouers en onderwysers.

Leer my lees Met Tippie die Olifant (Vlak RR) 9: Tippie gaan winkel toe (Afrikaans, Paperback, Skool Uitgawe): Jose Plamer,... Leer my lees Met Tippie die Olifant (Vlak RR) 9: Tippie gaan winkel toe (Afrikaans, Paperback, Skool Uitgawe)
Jose Plamer, Reinette Lombard, Nandi Lessing-Venter
R57 Discovery Miles 570 Ships in 7 - 11 working days

Leer my lees Vlak RR is die perfekte aanvangsreeks om leesgereedheid, nuwe woordeskat en verbeelding by beginnerlesers aan te wakker.

Hierdie stories is ontwerp om kinders te help om selfvertroue te bou terwyl hulle vroeë leesvaardighede bemeester met behulp van kleurvolle illustrasies binne spesifieke temas. Die boeke fokus ook op begrip en interpretasie van prente en logiese denke ten opsigte van storievolgorde.

Leer my lees Vlak RR is 'n waardevolle toevoeging tot enige kind se boekrak en 'n uitstekende hulpmiddel vir ouers en onderwysers.

Learn to Read with Tippie the Elephant (Level 5) Book 17: Tippie goes to a game (Paperback, School Edition): Jose Plamer,... Learn to Read with Tippie the Elephant (Level 5) Book 17: Tippie goes to a game (Paperback, School Edition)
Jose Plamer, Reinette Lombard, Lori-Ann Preston
R57 Discovery Miles 570 Ships in 7 - 11 working days

Learning to read is fun with Tippie the elephant!

Learn to Read Level 5 introduces readers to r-controlled vowels as well as to final syllables with a consonant and -le. The level 5 books are progressive and encourage the learning of these two syllable types and the rules surrounding it.

The next ten Tippie adventures are proudly South African and build on the skills acquired in the previous books 1-10. Longer sentences and paragraphs, as well as inference and problem-solving encourage comprehension and higher-order thinking skills.

Learn to Read with Tippie the Elephant (Level 5) Book 11: Tippie and the visitor (Paperback, School Edition): Jose Plamer,... Learn to Read with Tippie the Elephant (Level 5) Book 11: Tippie and the visitor (Paperback, School Edition)
Jose Plamer, Reinette Lombard, Lori-Ann Preston
R57 Discovery Miles 570 Ships in 7 - 11 working days

Learning to read is fun with Tippie the elephant!

Learn to Read Level 5 introduces readers to r-controlled vowels as well as to final syllables with a consonant and -le. The level 5 books are progressive and encourage the learning of these two syllable types and the rules surrounding it.

The next ten Tippie adventures are proudly South African and build on the skills acquired in the previous books 1-10. Longer sentences and paragraphs, as well as inference and problem-solving encourage comprehension and higher-order thinking skills.

Funda ukufunda, Izinga 1: Incwadi 7 - UTippie nodokotela wezilwane (Xhosa, Paperback): UNtokozo Mkhize-Mthembu, Gugu Nkosi,... Funda ukufunda, Izinga 1: Incwadi 7 - UTippie nodokotela wezilwane (Xhosa, Paperback)
UNtokozo Mkhize-Mthembu, Gugu Nkosi, Jose Plamer, Reinette Lombard; Illustrated by Zinelda McDonald
R57 Discovery Miles 570 Ships in 7 - 11 working days

Tippie is now available in isiZulu!

Each story is unique, interesting and the text is always supported by colourful, engaging illustrations that will aid comprehension.

Tippie experiences modern day adventures in each book whilst staying true to typical child development. These sequential reading books were designed with a focus on sound development, linking sounds and letters as well as building success and self-confidence in reading. The first ten books in the series focus on short vowels, simple consonants, blends and sight words.

Titles in this series:

1. UTippie nekati
2. UTippie nesikhukhukazi
3. UTippie noFundi bayadansa
4. UTippie iphoyisa
5. UTippie nomama
6. UTippie uyathanda ukucula
7. UTippie nodokotela wezilwane
8. UTippie noFundi bayabhukuda
9. UTippie nexoxo
10. UTippie nebhungezi

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Marc Vaux
Norbert Lynton Hardcover R668 Discovery Miles 6 680
What's Where on Earth? History Atlas…
Fran Baines Hardcover R444 R408 Discovery Miles 4 080
Modelling and Control in Biomedical…
David Dagan Feng, Janan Zaytoon Paperback R2,376 R2,252 Discovery Miles 22 520
Dream Guide: An Unofficial Guide to Walt…
Adam Hattan Paperback R457 Discovery Miles 4 570
Secondary Atlas For South Africa - CAPS
Paperback  (1)
R401 Discovery Miles 4 010
Set Theory for Physicists
Nicolas A Pereyra Paperback R750 Discovery Miles 7 500
Restless Ambition - Grace Hartigan…
Cathy Curtis Hardcover R1,037 Discovery Miles 10 370
50 Maps of the World Activity Book
Ben Handicott Paperback R298 R279 Discovery Miles 2 790
Adult Mandala Coloring Book 1, Channel…
Fine Line Books Paperback R295 Discovery Miles 2 950
Hodder Education Caribbean School Atlas
Paperback R473 Discovery Miles 4 730

 

Partners