|
|
Showing 1 - 1 of
1 matches in All Departments
Ses jaar ná die verskyning van Bloedvreemd vertel Juliana Coetzer wat
hét geword van haar dogter, Anneke. In Bloedvreemd vertel die skrywer
hoe Anneke op sewejarige ouderdom ’n virus opgedoen wat haar brein
aangetas het, en geleidelik het sy verstandelik begin agteruitgaan. Die
werklikheid het egter nie stilgestaan nie. Ses jaar ná die boek vra
mense steeds – wat het geword van julle? Is Anneke oukei? Hoe maak ’n
mens met die voortdurende verlies, die agteruitgang?
Juliana Coetzer is ook ’n terapeut. Met 'n skreiend eerlike stem wat
voortdurend selfondersoek doen, skryf Juliana oor die verdere reis met
Anneke, nou al in haar vroeg dertigs. Sy kan al hoe minder praat, al
hoe minder verstaan, en steeds probeer sy haar onafhanklikheid behou.
Sover Juliana en haar eggenoot, Fanus, daartoe in staat is, probeer
hulle haar omhul in ’n wêreld met embarming en begrip. Maar elke dag
(en nag) bring sy eie, eindelose uitdagings.
Die kind se naam is Anneke is aangrypende leesstof vir enigiemand wat
al pyn/verlies ervaar het. Of jy ’n kind het of nie. En of jy
Bloedvreemd gelees het al dan nie.
|
You may like...
Emma Raducanu
Sally Morgan
Paperback
R172
R157
Discovery Miles 1 570
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.