|
Showing 1 - 3 of
3 matches in All Departments
Hierdie kleurvolle boek maak voorskoolse kinders op 'n prettige
manier vertroud met al die primêre kleure. Daar is ook kort
rympies om saam op te sê en 'n storie om die kleure van die
reënboog te leer ken. Moedig jou kind aan om die kleure self uit
te ken, terwyl julle die pragtige tonele op elke bladsy verken.
Hierdie boek vol kleure vorm deel van die Storiemuis-reeks – 'n
moet vir elke voorskoolse kind!
Die kleurvolle boek maak voorskoolse kinders op 'n prettige
manier vertroud met die alfabet van A tot Z. Eenvoudige eerste
woorde en klanke wat met elke letter geassosieer word, maak
dit maklik om die ABC te leer. Kinders kan aangemoedig word
om na die klanke en woorde te luister en dit saam uit te spreek,
terwyl die pragtige tonele verken word. Die boek vol letters en
woorde vorm deel van die Storiemuis-reeks – 'n moet vir elke
voorskoolse kind!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.