|
Showing 1 - 1 of
1 matches in All Departments
Resepte só maklik, enigeen kan dit maak! Karlien van Jaarsveld het baie
talente, maar kook is nie een van hulle nie. Soos baie ander mense wil
Karlien die berge invaar wanneer iemand haar vra: “Wat eet ons vanaand?”
Toe kom leefstylsjef Izelle Hoffman met 50 resepte vorendag wat só
maklik, lekker en vinnig is dat selfs Karlien dit kan maak!
Die gevolg is ’n heerlike resepteboek propvol wengeregte wat jy met min
moeite en eenvoudige bestanddele in ’n japtrap kan maak.
Karlien kan nie kook nie sluit alles in van familiekos en trooskos tot
romantiese etes vir twee en lekkernye vir die kroos.
Of jy nou vinnig iets ná werk aan mekaar wil slaan of die Sondag grênd
wil onthaal, dié boek gaan elke keer tot jou redding kom. Beïndruk jou
gesin en jou gaste met hartlike huiskos wat na baie moeite lyk, maar
geen moeite is nie!
|
You may like...
Loot
Nadine Gordimer
Paperback
(2)
R205
R164
Discovery Miles 1 640
Ab Wheel
R209
R149
Discovery Miles 1 490
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.