![]() |
![]() |
Your cart is empty |
||
Showing 1 - 2 of 2 matches in All Departments
'Kan ek die kar bestuur?' is 'n bekende refrein vir die meeste ouers. Maar is daar 'n les te leer in die manier waarop ons die kwessie rondom beheer, vertroue en opleiding hanteer -- 'n les wat deur leiers in die sake-omgewing toegepas kan word? Die skrywer het hierdie titel geskryf wat inspirasie put uit die alledaagse gebeure in sy familie, en waarin hy uitwys hoe hierdie ervarings omskep kan word in belangrikke lesse in leierskap. Of dit nou kwessies is wat verband hou met beheer of kommunikasie, inspirasie of lojaliteit, of wat eenvoudig wys hoe om moeilike tye te oorleef, die skrywer ontdek die universele lesse wat ons as ouers leer en wys hoe dit in die direksie-kamer, die kantoor of die fabriek toegepas kan word.
|
![]() ![]() You may like...
Managing and Supporting People in Health…
Julie Hyde, Michael J. Cook
Paperback
R930
Discovery Miles 9 300
Small Stories Research - Tales…
Alex Georgakopoulou, Korina Giaxoglou, …
Hardcover
R4,644
Discovery Miles 46 440
|