|
Showing 1 - 6 of
6 matches in All Departments
Vir die eerste keer ooit word al die dramas, hoorspele en die libretto van N.P. Van Wyk Louw in ’n versamelbundel uitgegee, met ’n voorwoord deur prof. Chris van der Merwe.
Van der Merwe sê: “Met die herlees van die dramas, hoorspele, koorspel en libretto van N. P. van Wyk Louw het dit my opgeval hoe dikwels hulle ʼn gesprek met mekaar voer. Soortgelyke temas word herhaaldelik uitgebeeld; die tekste sluit by mekaar aan, komplementeer mekaar, spreek mekaar soms teen. Dikwels kom die temas wat Louw in sy essays bespreek het of in sy poësie tot uiting gebring het, ook in die karakterisering en die intriges van die dramas na vore. Dit is opmerklik dat die denke van Louw nooit stagneer nie; steeds is daar tekens van ʼn voortgaande worsteling en vernuwing. Die indiwiduele dramas, in die groter konteks van sy oeuvre gelees, laat ʼn fassinerende skrywerspersoonlikheid na vore kom."
In hierdie avontuur kry Karel Kameleon en sy vriende Sollie en
Henko die opdrag om professor Borrie te vind. Die spore lei na
Kwaakstad, ’n stad vol paddas en kikkers. Maar hoekom gedra hierdie
diere hulle so vreemd? En waarom is die professor daarheen ontvoer?
Wie was dit? En wat het die professor se towerdrankie daarmee uit
te waai?
Karel Kameleon word saam met twaalf ander spioene opgeroep deur
Groot Gekko Dikke Nekko. Die baasspioen en oprigter van die Geheime
Diereverbond ontbied hulle na sy geheime tempel in die oerwoud. Die
lys met al die name van die spioene van die Geheime Diereverbond is
gesteel. Wie het die lys gesteel? En hoe het hy by die altaarkamer
uitgekom?
|
Pootjies (Afrikaans, Hardcover)
Richard Jones; Illustrated by Richard Jones; Translated by Kristel de Weerd
|
R163
Discovery Miles 1 630
|
Ships in 11 - 15 working days
|
Paul en sy ouers het onlangs van die platteland na die groot stad
getrek. En al is die stad vol mense en bedrywigheid, is Paul
eensaam. Op ’n dag gaan stap hy in die reen en kom op ’n klein
hondjie af wat verdwaal is. Hy soek die eienaar van die hondjie,
maar kry niemand en besluit om Vlekkie huis toe te vat. Hulle word
groot vriende, maar Vlekkie mis sy basie, veral teen slaaptyd. Paul
weet dis die regte ding om Vlekkie se eienaar te soek, al wil hy
nie die hondjie verloor nie. Maar om die regte ding doen bring vir
Paul onverwagse geluk... Dis ’n pragtige storie wat hartsnare roer.
Dit leer kinders dat “optelgoed” nie “vatgoed” is nie en dat dit
aan die regte eienaar behoort. En selfs, om die regte ding te doen,
is meer verrykend en bevredigend as wat hulle dink.
|
You may like...
Loot
Nadine Gordimer
Paperback
(2)
R205
R164
Discovery Miles 1 640
Loot
Nadine Gordimer
Paperback
(2)
R205
R164
Discovery Miles 1 640
Not available
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.