|
Showing 1 - 9 of
9 matches in All Departments
Oorgewig, lui, ongedissiplineerd en moeg. Dit beskryf miljoene
mense - mans en vroue wat te gefrustreerd is om God en hulle
gesinne te dien omdat hulle liggaam en denke hulle in die steek
laat. In Gesond.Gelukkig.Sonder giere! gee gesondheidskrywer Lisa
Morrone 'n praktiese, maklik deurvoerbare plan vir almal om hulle
energievlakke te herstel en hulle natuurlike lus vir die lewe terug
te kry. Hierdie gesondheidsplan is daarop gemik om 'n persoon se
lewenswyse te verander deur op sewe spesifieke areas te fokus:
gewigsverlies, voeding, postuur, krag, soepelheid, breinkrag en
ontspanning. Die boek bied ook praktiese voorbeelde wat maklik
verduidelik word met sketse, foto's en voorbeelde in tabelvorm.
Gesond.Gelukkig.Sonder giere! sal 'n langtermyn-verandering in 'n
persoon se lewe teweegbring wat sal voortduur omdat die dryfkrag
daaragter 'n groter doelwit het - 'n beter verhouding met God, jou
gesin en vriende.
|
You may like...
Loot
Nadine Gordimer
Paperback
(2)
R205
R164
Discovery Miles 1 640
Loot
Nadine Gordimer
Paperback
(2)
R205
R164
Discovery Miles 1 640
Loot
Nadine Gordimer
Paperback
(2)
R205
R164
Discovery Miles 1 640
She Said
Carey Mulligan, Zoe Kazan, …
DVD
R93
Discovery Miles 930
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.