0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R0 - R50 (1)
  • R50 - R100 (2)
  • R100 - R250 (1)
  • R250 - R500 (4)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 8 of 8 matches in All Departments

Storieman - Omnibus 5 (Afrikaans, Paperback): Leon Rousseau Storieman - Omnibus 5 (Afrikaans, Paperback)
Leon Rousseau
R295 R264 Discovery Miles 2 640 Save R31 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Hierdie omnibus-uitgawe is ’n versameling van die gewildste verhale uit die bekende Storieman-reeks. Dit sluit die oorspronklike voorlesings op twee oudio-CD’s in, sodat almal heerlik saam kan lees en luister! By die huis, of in die motor ... Storieman is daar!

In hierdie uitgawe verskyn gunstelinge soos “Wikus te Goede”, “Die astrante snyertjie”, “Die standvastige bliksoldaatjie” en “Die keiser se nuwe klere.” Kom lag lekker saam met stories soos “Liewe Heksie en die Koekoekie” en “Spokie van Boosgelegen” en word betower deur sprokies soos “Elf wilde swane”, “Die tonteldoos” en “Die Groen Jonkvrou van die meer”.

Storieman - Omnibus 2 (Afrikaans, Paperback): Leon Rousseau Storieman - Omnibus 2 (Afrikaans, Paperback)
Leon Rousseau
R295 R264 Discovery Miles 2 640 Save R31 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Die Storieman-reeks wat in die 1980s deur Leon Rousseau uitgegee is, was ongetwyfel een van die grootste kinderboeksuksesse van ons tyd. Hierdie omnibus-uitgawe is ‘n versameling van die mooiste en gewildste plaaslike- en feëverhale uit die bekende Storieman-reeks.

Dit sluit die oorspronklike voorlesings op twee oudio-CD’s in. Kom luister in hierdie uitgawe saam na geliefde verhale soos “Fritz Deelman en die verlate tuin”,“Racheltjie de Beer” en “Ou Meneer Springer”, asook na die klassieke “Jakkals en Wolf”-stories. Hier is ook sprokies soos “Rooikappie” en “Raponsie” om weer van nuuts af te betower!

Storieman is so ontwerp dat selfs die jongste kind dit kan gebruik. ‘n Ghongslag klink elke keer wanneer die bladsy omgeblaai moet word, sodat dit maklik is om die storie in die boek te volg. By die huis, in die motor . . . Storieman is daar! Honderde aanhangers wag reeds opgewonde vir hierdie opwindende nuwe uitgawes!

Die Groot Verlange - Die Verhaal Van Eugene N. Marais (Afrikaans, Hardcover): Leon Rousseau Die Groot Verlange - Die Verhaal Van Eugene N. Marais (Afrikaans, Hardcover)
Leon Rousseau
R365 Discovery Miles 3 650 View more sellers Ships in 6 - 10 working days

Die digter, advokaat, joernalis, avonturier, dwelmverslaafde en natuurkenner Eugene Marais bly 'n boeiende figuur. Die groot verlange bied nie alleen 'n fassineerdende blik op een van die veelsydigste en merkwaardigeste Afrikaners wat ooit geleef het nie, maar gee terselfdertyd ’n panorama van ’n groot gedeelte van die geskiedenis. In hierdie uitgawe word die belangrikste omissie in die eerste drie uitgawes van die teks, naamlik Marais se rol in die ontdekking van die broodboom wat na hom genoem is, reggestel. Die teks bevat ook nuwe bevindinge uit bronne wat vroeer oor die hoof gesien is.

Eugene Marais and the Darwin syndrome/Die dowwe spoor van Eugene Marais (English, Afrikaans, Hardcover): Leon Rousseau Eugene Marais and the Darwin syndrome/Die dowwe spoor van Eugene Marais (English, Afrikaans, Hardcover)
Leon Rousseau
R63 Discovery Miles 630 View more sellers Ships in 6 - 10 working days

In this publication, two separate texts that should be read alongside the authoritative Marais biography, Die groot verlange, is made available in a single volume. Eugene Marais and the Darwin Syndrome explores the role that the father-son relationship possibly could have played in Marais’s inability to complete his magnum opus. Die dowwe spoor van Eugene Marais, an informal source book, includes facts and names that were concealed or suppressed in the biography. In hierdie publikasie word twee afsonderlike tekste wat naas die gesaghebbende Marais-biografie, Die groot verlange, gelees moet word, in een volume uitgegee. Eugene Marais and the Darwin Syndrome ondersoek die rol wat die pa-seun-verhouding moontlik kon gespeel het in Marais se onvermoe om sy magnum opus te voltooi. Die dowwe spoor van Eugene Marais, ’n informele bronneboek by Marais se lewensverhaal, bevat feite en name wat in die lewensverhaal verswyg of verdoesel is.

Nuwe Verset (Afrikaans, Paperback): Daniel Hugo, Leon Rousseau, Phil du Plessis Nuwe Verset (Afrikaans, Paperback)
Daniel Hugo, Leon Rousseau, Phil du Plessis
R21 Discovery Miles 210 View more sellers Ships in 6 - 10 working days
Ek Leer van Kleure (Afrikaans, Paperback): Leon Rousseau, Johann Strauss Ek Leer van Kleure (Afrikaans, Paperback)
Leon Rousseau, Johann Strauss; Illustrated by Karen Ahlschlager
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R120 Discovery Miles 1 200 Ships in 4 - 6 working days

Hierdie kleurvolle boek maak voorskoolse kinders op 'n prettige manier vertroud met al die primêre kleure. Daar is ook kort rympies om saam op te sê en 'n storie om die kleure van die reënboog te leer ken. Moedig jou kind aan om die kleure self uit te ken, terwyl julle die pragtige tonele op elke bladsy verken. Hierdie boek vol kleure vorm deel van die Storiemuis-reeks – 'n moet vir elke voorskoolse kind!

Die Reptielkamer (Afrikaans, Paperback): Lemony Snicket Die Reptielkamer (Afrikaans, Paperback)
Lemony Snicket; Translated by Leon Rousseau
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R82 Discovery Miles 820 Ships in 4 - 6 working days
Contribution A l'Etude Des Ureterites Et de Leur Traitement Chirurgical Ureterectomie (French, Paperback): Leon Rousseau Contribution A l'Etude Des Ureterites Et de Leur Traitement Chirurgical Ureterectomie (French, Paperback)
Leon Rousseau
R420 Discovery Miles 4 200 Ships in 18 - 22 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
In Whose Place? - Confronting Vestiges…
Hilton Judin, Arianna Lissoni, … Paperback R450 R415 Discovery Miles 4 150
The Juke Joint King of the Mississippi…
Janice Branch Tracy Paperback R492 R458 Discovery Miles 4 580
We Who Wrestle With God - Perceptions Of…
Jordan B. Peterson Hardcover R839 R743 Discovery Miles 7 430
The Perfect Father - The True Story of…
John Glatt Paperback R252 R236 Discovery Miles 2 360
Cultures of Devotion - Folk Saints of…
Frank Graziano Hardcover R1,521 Discovery Miles 15 210
How to Analyze People - The Simple Guide…
William Trenton Paperback R378 Discovery Miles 3 780
Suburban Bigamy - Six Miles Between…
Michael S. Zimmerman Hardcover R685 R614 Discovery Miles 6 140
Intermediate PowerPoint
M. L. Humphrey Hardcover R552 Discovery Miles 5 520
Adventures Beyond the Hemisphere, Pt. 3…
Virtual Alien Paperback R751 Discovery Miles 7 510
Robotics and Automation in the Food…
Darwin G Caldwell Hardcover R4,945 Discovery Miles 49 450

 

Partners