0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R100 - R250 (6)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 6 of 6 matches in All Departments

Tjoppie se sussie (Afrikaans, Paperback): Liz de Villiers Tjoppie se sussie (Afrikaans, Paperback)
Liz de Villiers
R120 R108 Discovery Miles 1 080 Save R12 (10%) Ships in 5 - 14 working days

Tjoppie is baie opgewonde - maar ook 'n bietjie op sy senuwees - om 'n nuwe lid van hulle gesin te verwelkom. Toe die voordeur uiteindelik oopgaan, sien Tjoppie 'n oulike klein hondjie met 'n pienk rokkie aan. Dit is sy nuwe sussie, Tjippie! Tjippie lyk baie bang. Maar Tjoppie en sy beste maat Fluit-Fluit sal haar sommer gou tuis laat voel.

Tjoppie gaan skool toe (Afrikaans, Paperback): Liz de Villiers Tjoppie gaan skool toe (Afrikaans, Paperback)
Liz de Villiers
R120 R108 Discovery Miles 1 080 Save R12 (10%) Ships in 5 - 14 working days

Dit is Tjoppie se eerste dag by sy nuwe speelskool. Hy is baie opgewonde! Juffrou Snuffel verwelkom hom in sy nuwe klas en hy maak gou nuwe maats: Bollie, Bekkie en Blits. Hulle verf en speel lekker. Tjoppie hou baie van skool!

Tjoppie En Die Muskiet (Afrikaans, Paperback): Liz de Villiers Tjoppie En Die Muskiet (Afrikaans, Paperback)
Liz de Villiers
R125 R112 Discovery Miles 1 120 Save R13 (10%) Ships in 5 - 14 working days

Tjoppie is ’n nuuskierige klein hondjie. Vandag is daar 'n aaklige gogga wat vir Tjoppie pla en steek. Dit jeuk oral! Gelukkig ontmoet hy ook vir Tonkie die spinnekop wat hom kan help. Tjoppie se prettige, kleurvolle avonture is perfek vir storietyd saam met peuters en kleuters. 

Tjoppie En Die Tweeling (Afrikaans, Paperback): Liz de Villiers Tjoppie En Die Tweeling (Afrikaans, Paperback)
Liz de Villiers
R125 R112 Discovery Miles 1 120 Save R13 (10%) Ships in 5 - 14 working days

Tjoppie is ’n nuuskierige klein hondjie. Vandag ontmoet hy twee maatjies wat presies dieselfde lyk. Maar hoe kan dit wees? Chewy en Lobo is 'n tweeling en hulle gaan Tjoppie leer hoe om mededeelsaam te wees. Tjoppie se prettige, kleurvolle avonture is perfek vir storietyd saam met peuters en kleuters. 

Tjoppie En Die Skat (Afrikaans, Paperback): Liz de Villiers Tjoppie En Die Skat (Afrikaans, Paperback)
Liz de Villiers
R125 R112 Discovery Miles 1 120 Save R13 (10%) Ships in 5 - 14 working days

Tjoppie is ’n nuuskierige klein hondjie. Vandag ontdek hy iets eienaardigs in die tuin. Hy grawe en grawe. Fluit-Fluit waarsku hom om versigtig te wees, maar so byna krap Tjoppie Warrie Wurm se huisie heeltemal om! Gelukkig kan almal fluks help en Tjoppie kan sy nuwe skat saam met hom huis toe neem. Tjoppie se prettige, kleurvolle avonture is perfek vir storietyd saam met peuters en kleuters. 

Tjoppie Se Verjaardag (Afrikaans, Paperback): Liz de Villiers Tjoppie Se Verjaardag (Afrikaans, Paperback)
Liz de Villiers
R125 R112 Discovery Miles 1 120 Save R13 (10%) Ships in 5 - 14 working days

Tjoppie is ’n nuuskierige klein hondjie. Vandag is sy verjaardag! Hy kry baie geskenke. Maar saam met wie van sy maats moet hy eerste speel? Dit is tog die lekkerste as almal leer om saam te speel.

Tjoppie se prettige, kleurvolle avonture is perfek vir storietyd saam met peuters en kleuters.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
14 Traditional Catalan Melodies for Solo…
Mark Phillips Paperback R290 Discovery Miles 2 900
Too Late
Colleen Hoover Paperback R305 R272 Discovery Miles 2 720
New Times
Rehana Rossouw Paperback  (1)
R280 R259 Discovery Miles 2 590
Hellburner
Mike Maden Paperback R370 R342 Discovery Miles 3 420
The Hard Line
Mark Greaney Paperback R450 R340 Discovery Miles 3 400
Traditional Jewish Melodies for Easy…
Mark Phillips Paperback R290 Discovery Miles 2 900
Autopsy
Patricia Cornwell Paperback R378 Discovery Miles 3 780
Theories, Sites, Toposes - Relating and…
Olivia Caramello Hardcover R3,471 Discovery Miles 34 710
The Guitar Chord Book - Acoustic Guitar…
Pauric Mather Paperback R415 Discovery Miles 4 150
Cold People
Tom Rob Smith Paperback R419 Discovery Miles 4 190

 

Partners