|
|
Showing 1 - 5 of
5 matches in All Departments
Min geskiedkundige feite oor die Evangelieskrywer Lukas is bekend, maar in hierdie goed nagevorsde roman word ’n geloofwaardige verhaal rondom die figuur van Lukas opgebou.
In die eerste deel word Lukas se opleiding as geneesheer en die algemene toestande in die gebied rondom die Middellandse See onder die heerskappy van die Romeinse keiser Tiberius uitgebeeld.
In die tweede deel kom Lukas se eerste kennismaking met die apostel Petrus en die eerste Christene in Palestina ter sprake. Lukas se aantekeninge van die vertellinge van die Christene oor Jesus sou later dien as basis vir die Evangelie volgens Lukas. Hy ontmoet ook vir Saulus, wat toe nog bekend was as meedoënlose vervolger van die Christene. Soos Lukas, kom Saulus egter tot bekering en wanneer hulle paaie weer kruis, sluit Lukas by Saulus/Paulus aan op sy sendingreise.
In die derde deel van die roman besoek Lukas verskeie plekke saam met Paulus en vergesel hom uiteindelik na Rome nadat hy hom in Jerusalem op ’n verhoor deur die Romeinse keiser beroep het. Ná Paulus se teregstelling is Lukas aanvanklik doelloos, maar kom dan tot die besef dat sy eintlike lewenstaak die beskrywing van die lewe van Jesus en van die handelinge van die apostels is.
|
You may like...
Loot
Nadine Gordimer
Paperback
(2)
R367
R340
Discovery Miles 3 400
Hampstead
Diane Keaton, Brendan Gleeson, …
DVD
R210
Discovery Miles 2 100
Loot
Nadine Gordimer
Paperback
(2)
R367
R340
Discovery Miles 3 400
Sweat
Melanie C
CD
R398
Discovery Miles 3 980
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.