0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R100 - R250 (5)
  • R250 - R500 (3)
  • R500 - R1,000 (1)
  • R2,500 - R5,000 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 10 of 10 matches in All Departments

Toevlug (Afrikaans, Paperback): Louise Viljoen Toevlug (Afrikaans, Paperback)
Louise Viljoen
R300 R219 Discovery Miles 2 190 Save R81 (27%) In Stock

Tydens ’n staatsgreep in die Kongo, val ’n ekstremis en sy handlangers ’n sendingstasie aan met gruwelike gevolge. Een van die oorlewendes vlug vir haar lewe deur die reënwoud by die kuslyn af tot haar paaie haar terug lei na Suid Afrika.

Petro beland by Toevlug – ’n skuilplek vir randfigure soos sy met haar seer, ontnugterde hart. Daar ontmoet sy vir Riaan, ’n dominee wat hom oor haar ontferm, maar Petro wil niks weet van ’n God wat toegelaat het dat sy aan soveel genadelose geweld en hartverskeurende verlies blootgestel is nie.

’n Jaar later ontdek twee noodlenigingswerkers ’n verrassende vonds by ’n ou, versteekte mynskag in die reënwoud ... Ida en Gary tref reëlings om hulle kosbare ontdekking terug te neem na Suid-Afrika waar hulle werk hul ook na Toevlug neem.

Die een verloor haar geloof en die ander moet leer om te glo ... maar is dit te veel gevra om te hoop dat alles tog ten goede sal uitwerk? Kan blote geloof vertroosting bied en diep geëtste hart wonde weer gesond maak? Wat maak ’n mens met die letsels op jou hart wanneer oorbegin jou roep? En dan is daar ook die onmiskenbare samevloeiing van iets groters as hul albei wat hierdie vroue onlosmaaklik aan mekaar verbind. Beide Petro en Ida word tot die uiterste toe beproef ...

“U is ’n toevlug … ’n skuilplek …” het Jesaja gesê. Tussen aksie en avontuur, ongelooflike verlies en lyding, en die verbete houe van die noodlot, vind twee vroue mekaar in hul eie besonderse geloofsreise in Toevlug.

As It Is In Heaven (Hardcover): Jeanne-Louise Viljoen As It Is In Heaven (Hardcover)
Jeanne-Louise Viljoen
R545 Discovery Miles 5 450 Ships in 12 - 17 working days
Ingrid Jonker - A Jacana pocket biography (Paperback): Louise Viljoen Ingrid Jonker - A Jacana pocket biography (Paperback)
Louise Viljoen 1
R195 R153 Discovery Miles 1 530 Save R42 (22%) Ships in 5 - 10 working days
Poskaarte - Beelde Van Die Afrikaanse Poesie Sedert 1960 (Afrikaans, Paperback, Reissue): Ronel Foster, Louise Viljoen Poskaarte - Beelde Van Die Afrikaanse Poesie Sedert 1960 (Afrikaans, Paperback, Reissue)
Ronel Foster, Louise Viljoen
R499 R429 Discovery Miles 4 290 Save R70 (14%) Ships in 4 - 8 working days

n Byderwetse bloemlesing gedigte van 1960 tot 1995 wat ook streektaal-Afrikaans en randpoesie dek, soos gay, feministiese en "struggle"-gedigte - 'n wye verskeidenheid uiteenlopende "poskaarte" wat die ontwikkeling in die Afrikaanse poesie weerspieel. Talle digters en gedigte word hier vir die eerste keer in 'n bundel opgeneem.

The Postcolonial Low Countries - Literature, Colonialism, and Multiculturalism (Hardcover): Elleke Boehmer, Sarah De Mul The Postcolonial Low Countries - Literature, Colonialism, and Multiculturalism (Hardcover)
Elleke Boehmer, Sarah De Mul; Contributions by Frances Gouda, Theo D'haen, Sarah Bracke, …
R2,655 Discovery Miles 26 550 Ships in 12 - 17 working days

The Postcolonial Low Countries is the first book to bring together critical and comparative approaches to the emergent field of neerlandophone postcolonial studies. The collection of essays ranges across the cultures and literatures of the Netherlands and Belgium and establishes an encounter between postcolonial theoretical discourses from both within and without the region. Each one of the contributions puts under pressure the definitive concepts of postcolonial studies in its more conventional anglophone or francophone formation, as well as perceptions of the Low Countries, Belgium and the Netherlands, as lying outside or to the side of the postcolonial domain. In the Low Countries, local and regional issues concerning multiculturalism and colonial belatedness have raised important questions about the possible grounds on which postcolonial critical concepts might be not only translated but also generated afresh, to suit these paradoxically new contexts. As The Postcolonial Low Countries incisively demonstrates, the Low Countries demand a careful rearticulation of such postcolonial 'readymades' as hybridity, accommodation and creolization. Gathering together contributions from both internationally renowned scholars and newly established researchers in the field, The Postcolonial Low Countries maps previously underexplored national and transnational literary critical trajectories. The book challenges in boundary shifting ways current readings of the so-described multicultural and postcolonial Netherlands and Belgium.

Gesinstyd Met God - 'n Praktiese Gids Met Oordenkings En Aktiwiteite (Afrikaans, Paperback): Louise Viljoen Gesinstyd Met God - 'n Praktiese Gids Met Oordenkings En Aktiwiteite (Afrikaans, Paperback)
Louise Viljoen
R280 R241 Discovery Miles 2 410 Save R39 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Hóé dien ’n hedendaagse gesin God? Watter maniere is daar om gesinstyd met God opwindend te maak, om lofsang en aanbidding ’n fees te maak en om saam uit te reik na ander op maniere wat lekker én lewensveranderend is? Hoe inisieer ’n enkelouer dit? Of hoe motiveer jy dit wanneer jou huweliksmaat nie daarvoor te vinde is nie? Hoe doen jy dit wanneer jy tieners én kleuters in die huis het? En hoe doen jy dit sodat hulle dit wéér wil doen uit eie vrye wil?

Met hierdie boek wil Louise Viljoen gesinne toerus om God binne gesinsverband te dien. Sy gesels oor die uitdagings wat gesinne ondervind, soos bv. die gebrek aan Bybelkennis en tyd asook die druk onder portuurgroepe. Sy gee praktiese wenke oor hoe om gesinstyd met God spesiaal te maak en stel opwindende aktiwiteite voor vir die hele gesin. Daarna volg 52 oordenkings wat gesinne weekliks kan deurwerk.

Geniet die heerlike reis om as gesin by Hom in te trek. Kom ons laat gesinstyd met God herleef.

Bibi Babbelbek Praat Tot Sy Blou Word (Afrikaans, Paperback): Louise Viljoen Bibi Babbelbek Praat Tot Sy Blou Word (Afrikaans, Paperback)
Louise Viljoen
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R211 R161 Discovery Miles 1 610 Save R50 (24%) Ships in 2 - 4 working days

Bibi woon by haar ouma in ’n huisie teen die berg. Soms glip sy dorp toe om met die dorpenaars te gesels en nuus te versamel vir ouma Lollie.

Op ’n dag begin Bibi haar eie stories opmaak. Die dorpenaars besluit om niks meer te glo wat sy vertel nie. Maar dan sien Bibi ’n orkaan aankom. Sy probeer die dorpenaars waarsku, maar niemand luister na haar nie.

Hierdie vrolike en kleurvol geïllustreerde verhaal leer kinders dat skinderpraatjies mense kan seermaak en bevat pragtige lewenslesse oor eerlikheid en integriteit.

As It Is In Heaven (Paperback): Jeanne-Louise Viljoen As It Is In Heaven (Paperback)
Jeanne-Louise Viljoen
R407 Discovery Miles 4 070 Ships in 10 - 15 working days
Die Blink Idee (Afrikaans, Paperback): Louise Viljoen Die Blink Idee (Afrikaans, Paperback)
Louise Viljoen
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R211 Discovery Miles 2 110 Ships in 2 - 4 working days

n Blink idee broei uit. Drakon en Lente moet uitvind wie se idee dit is. Hierdie verbeeldingryke fantasieverhaal is 'n perfekte voorleesboek. Die humoristiese en klankryke teks sal kleuters vasgenael laat luister na die heerlike avontuur wat 'n draak en 'n feetjie saam beleef. Die kleurvolle illustrasies is boonop 'n lus vir die oog en sal die jongspan laat kraai van plesier.

Ingrid Jonker - Poet under Apartheid (Paperback, New): Louise Viljoen Ingrid Jonker - Poet under Apartheid (Paperback, New)
Louise Viljoen
R349 Discovery Miles 3 490 Ships in 12 - 17 working days

Nelson Mandela brought the poetry of Ingrid Jonker to the attention of South Africa and the wider world when he read her poem "Die kind" (The Child) at the opening of South Africa's first democratic parliament on May 24, 1994. Though Jonker was already a significant figure in South African literary circles, Mandela's reference contributed to a revival of interest in Jonker and her work that continues to this day.
Viljoen's biography illuminates the brief and dramatic life of Jonker, who created a literary oeuvre -- as searing in its intensity as it is brief -- before taking her own life at the age of thirty-one. Jonker wrote against a background of escalating apartheid laws, violent repression of black political activists, and the banning of the African National Congress and the Pan Africanist Congress. Viljoen tells the story of Ingrid Jonker in the political and cultural context of her time, provides sensitive insights into her poetry, and considers the reasons for the enduring fascination with her life and death.
Her writings, her association with bohemian literary circles, and her identification with the oppressed brought her into conflict with her father, a politician in the white ruling party, and with other authority figures from her Afrikaner background. Her life and work demonstrate the difficulty and importance of artistic endeavor in a place of terrible conflict.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Huntlea Koletto - Bolster Pet Bed (Kale…
R695 R479 Discovery Miles 4 790
Sterile Wound Dressing
R5 Discovery Miles 50
Docking Edition Multi-Functional…
R899 R399 Discovery Miles 3 990
Maze Runner: Chapter II - The Scorch…
Thomas Brodie-Sangster, Nathalie Emmanuel, … Blu-ray disc R32 Discovery Miles 320
Rogz Lounge Walled Oval Pet Bed (Navy…
R625 Discovery Miles 6 250
Lucky Metal Cut Throat Razer Carrier
R30 Discovery Miles 300
Philips TAUE101 Wired In-Ear Headphones…
R199 R129 Discovery Miles 1 290
Air Fryer - Herman's Top 100 Recipes
Herman Lensing Paperback R350 R235 Discovery Miles 2 350
Pulse Active Gym Towel with Zip Pocket…
R228 Discovery Miles 2 280
Alva 3-Panel Infrared Radiant Indoor Gas…
R1,499 R1,199 Discovery Miles 11 990

 

Partners