|
Showing 1 - 4 of
4 matches in All Departments
Piekfyn vir NKABV. Piekfyn Afrikaans Graad 10 bevat interessante en
kontemporere leerstof vir jou as leerder van Afrikaans Huistaal.
Boop word taalinhud met die van verskeie ander vakke geintegreer
wat jou ervaringswereld sal verryk en jou deeglik vir Graad 11 sal
voorberei.
Piekfyn vir NKABV. Vir eerste addisionele taal. Piekfyn Afrikaans
Graad 10 bevat piekfyn, hedendaagse leer- en onderrigmateriaal vir
die van julle wat Afrikaans as eerste addisionele taal aanleer.
Boonop word taalleerstof op 'n boeiende en dikwels prettige manier
met die van verskeie ander vakke geintegreer om julle
ervaringswereld te verryk en uit te brei. Wanneer assessering ter
sprake kom, val die klem op die inhoud en vaardighede van Afrikaans
as vak en word jy deel van 'n proses wat jou in staat stel om op
hoogte van jou eie prestasie en vordering te bly. Die inoefening en
vaslegging van al die taalvaardighede in Piekfyn Afrikaans word
deeglik vervat in 'n wye verskeidenheid interaktiewe aktiwiteite.
Jy word deurlopend blootgestel aan luister en praat, lees en kyk,
skryf en aanbied, terwyl jy terselfdertyd die vermoë ontwikkel om
Afrikaans funksioneel, kreatief en speels te gebruik en te skep.
|
You may like...
Ambulance
Jake Gyllenhaal, Yahya Abdul-Mateen II, …
DVD
(1)
R93
Discovery Miles 930
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.