0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R250 - R500 (6)
  • R500 - R1,000 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 7 of 7 matches in All Departments

Via Afrika Wiskunde Graad 9 Leerderboek (Afrikaans, Paperback): E. Smallbones, J Lewis, L. Schalekamp, H. Antunes, R. de... Via Afrika Wiskunde Graad 9 Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
E. Smallbones, J Lewis, L. Schalekamp, H. Antunes, R. de Broglio, …
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R297 Discovery Miles 2 970 Ships in 4 - 6 working days

Spesifiek geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assessering beleidsverklaring (KABV) te voldoen. Sleutelterme word in rooi gedruk as dit vir die eerste keer verskyn. ’n Lys van hierdie terme word ook in rooi aan die begin van elke eenheid of hoofstuk gelys. Nuwe woorde is in blou en word in die kantlyn verduidelik. Aktiwiteite help leerders om te verstaan wat hulle geleer het. 'n Opsomming aan die einde van elke onderwerp help leerders studeer. Die Formele Assesserings taak (FAT) blokkie bevat take wat leerders voorberei vir die wat in die klas voltooi moet word. Vrae aan die einde van elke onderwerp help leerders met hersiening. ‘n Voorbeeld van ‘n eksamenvraestel aan die einde van die boek sal leerders ook help oefen en leer oor alles wat hulle nodig het om te weet.

Via Afrika Wiskunde Graad 8 Leerderboek (Afrikaans, Paperback): E. Smallbones, J Lewis, L. Schalekamp, H. Antunes, R. de... Via Afrika Wiskunde Graad 8 Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
E. Smallbones, J Lewis, L. Schalekamp, H. Antunes, R. de Broglio, …
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R278 Discovery Miles 2 780 Ships in 4 - 6 working days

Spesifiek geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assessering beleidsverklaring (KABV) te voldoen. Sleutelterme word in rooi gedruk as dit vir die eerste keer verskyn. ’n Lys van hierdie terme word ook in rooi aan die begin van elke eenheid of hoofstuk gelys. Nuwe woorde is in blou en word in die kantlyn verduidelik. Aktiwiteite help leerders om te verstaan wat hulle geleer het. 'n Opsomming aan die einde van elke onderwerp help leerders studeer. Die Formele Assesserings taak (FAT) blokkie bevat take wat leerders voorberei vir die wat in die klas voltooi moet word. Vrae aan die einde van elke onderwerp help leerders met hersiening. ‘n Voorbeeld van ‘n eksamenvraestel aan die einde van die boek sal leerders ook help oefen en leer oor alles wat hulle nodig het om te weet.

Via Afrika Wiskunde Graad 9 Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback): E. Smallbones, J Lewis, L. Schalekamp, H. Antunes, R. de... Via Afrika Wiskunde Graad 9 Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback)
E. Smallbones, J Lewis, L. Schalekamp, H. Antunes, R. de Broglio, …
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R334 Discovery Miles 3 340 Ships in 4 - 6 working days

Die reeks is volgens die Nasionale Kurrikulum- en Assesserings beleidsverklaring (“CAPS”) geskryf. ’n Moontlike werkskedule is ingesluit. Elke hoofstuk begin met ’n oorsig van wat onderrig word en die hulpbronne wat jy benodig. Daar is advies oor die voorgestelde pas wat jou sal help om die hele jaar se werk betyds af te handel. Ons gee by elke onderwerp raad oor hoe om konsepte bekend te stel en hoe om leerders met steierwerk voor te berei en te ondersteun. Al die antwoorde word gegee; jy bespaar dus tyd omdat jy nie die oefeninge self hoef uit te werk nie. ’n Volkleurplakkaat en ’n CD propvol hulpbronne is ook ingesluit om jou met onderrig en assessering te help. Addisionele voorbeeldvrae, toetse of assesserings take, wat jy kan kopieer, sal jou help om jou leerders effektief te assesseer.

Via Afrika Wiskunde Graad 8 Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback): E. Smallbones, J Lewis, L. Schalekamp, H. Antunes, R. de... Via Afrika Wiskunde Graad 8 Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback)
E. Smallbones, J Lewis, L. Schalekamp, H. Antunes, R. de Broglio, …
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R334 Discovery Miles 3 340 Ships in 4 - 6 working days

Die reeks is volgens die Nasionale Kurrikulum- en Assesserings beleidsverklaring (“CAPS”) geskryf. ’n Moontlike werkskedule is ingesluit. Elke hoofstuk begin met ’n oorsig van wat onderrig word en die hulpbronne wat jy benodig. Daar is advies oor die voorgestelde pas wat jou sal help om die hele jaar se werk betyds af te handel. Ons gee by elke onderwerp raad oor hoe om konsepte bekend te stel en hoe om leerders met steierwerk voor te berei en te ondersteun. Al die antwoorde word gegee; jy bespaar dus tyd omdat jy nie die oefeninge self hoef uit te werk nie. ’n Volkleurplakkaat en ’n CD propvol hulpbronne is ook ingesluit om jou met onderrig en assessering te help. Addisionele voorbeeldvrae, toetse of assesserings take, wat jy kan kopieer, sal jou help om jou leerders effektief te assesseer.

Via Afrika Wiskunde Graad 7 Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback): E. Smallbones, J Lewis, D. Gerrard, R. de Broglio, M.... Via Afrika Wiskunde Graad 7 Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback)
E. Smallbones, J Lewis, D. Gerrard, R. de Broglio, M. Hornsveld, …
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R334 Discovery Miles 3 340 Ships in 4 - 6 working days

Die reeks is volgens die Nasionale Kurrikulum- en Assesserings beleidsverklaring (“CAPS”) geskryf. ’n Moontlike werkskedule is ingesluit. Elke hoofstuk begin met ’n oorsig van wat onderrig word en die hulpbronne wat jy benodig. Daar is advies oor die voorgestelde pas wat jou sal help om die hele jaar se werk betyds af te handel. Ons gee by elke onderwerp raad oor hoe om konsepte bekend te stel en hoe om leerders met steierwerk voor te berei en te ondersteun. Al die antwoorde word gegee; jy bespaar dus tyd omdat jy nie die oefeninge self hoef uit te werk nie. ’n Volkleurplakkaat en ’n CD propvol hulpbronne is ook ingesluit om jou met onderrig en assessering te help. Addisionele voorbeeldvrae, toetse of assesserings take, wat jy kan kopieer, sal jou help om jou leerders effektief te assesseer.

Via Afrika Wiskunde Graad 7 Leerderboek (Afrikaans, Paperback): E. Smallbones, J Lewis, D. Gerrard, R. de Broglio, M.... Via Afrika Wiskunde Graad 7 Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
E. Smallbones, J Lewis, D. Gerrard, R. de Broglio, M. Hornsveld, …
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R256 Discovery Miles 2 560 Ships in 4 - 6 working days

Spesifiek geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assessering beleidsverklaring (KABV) te voldoen. Sleutelterme word in rooi gedruk as dit vir die eerste keer verskyn. ’n Lys van hierdie terme word ook in rooi aan die begin van elke eenheid of hoofstuk gelys. Nuwe woorde is in blou en word in die kantlyn verduidelik. Aktiwiteite help leerders om te verstaan wat hulle geleer het. 'n Opsomming aan die einde van elke onderwerp help leerders studeer. Die Formele Assesserings taak (FAT) blokkie bevat take wat leerders voorberei vir die wat in die klas voltooi moet word. Vrae aan die einde van elke onderwerp help leerders met hersiening. ‘n Voorbeeld van ‘n eksamenvraestel aan die einde van die boek sal leerders ook help oefen en leer oor alles wat hulle nodig het om te weet.

Applied Engineering Technology - Level 4 (Paperback): J. Els, M. Hornsveld, J. Kiewiet, R. Kotze, A. Sololo Applied Engineering Technology - Level 4 (Paperback)
J. Els, M. Hornsveld, J. Kiewiet, R. Kotze, A. Sololo
R584 Discovery Miles 5 840 Ships in 5 - 10 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Fasting Journal
Jentezen Franklin Hardcover R434 R406 Discovery Miles 4 060
The Fourth Degree of Prayer
Michael C. Voigts Hardcover R750 R659 Discovery Miles 6 590
It's All Mine...Because God Said So
Kennya Hawkins Hardcover R759 Discovery Miles 7 590
Godversations - Crafting Your Prayer…
Roscheeta M Brundige Hardcover R759 Discovery Miles 7 590
Contemplative Prayer at Work in Our…
Geoff Colvin Hardcover R684 R608 Discovery Miles 6 080
Closer to Jesus - 5-Minute Devotions for…
Alexis Waid Paperback R307 R290 Discovery Miles 2 900
Teach Us to Pray - Prayer That Accesses…
Corey Russell Hardcover R841 Discovery Miles 8 410
The Power of a Praying Mom - Powerful…
Stormie Omartian Paperback R140 R70 Discovery Miles 700
Living the Good Life
Eulie R. Brannan Hardcover R818 Discovery Miles 8 180
Break Every Chain
John Eckhardt Paperback R245 R225 Discovery Miles 2 250

Partners