0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
Status
Brand

Showing 1 - 25 of 56 matches in All Departments

Afrikaans sonder grense eerste addisionele taal: Graad 3: Grootboek 4 (Afrikaans, Paperback): S. Gouws, M. Latti Afrikaans sonder grense eerste addisionele taal: Graad 3: Grootboek 4 (Afrikaans, Paperback)
S. Gouws, M. Latti
R371 Discovery Miles 3 710 Ships in 5 - 10 working days
Afrikaans Sonder Grense - Eerste Addisionele Taal  - Graad 6 Leesboek  (Afrikaans, Paperback): M. Latti, S. Gouws Afrikaans Sonder Grense - Eerste Addisionele Taal - Graad 6 Leesboek (Afrikaans, Paperback)
M. Latti, S. Gouws
R210 Discovery Miles 2 100 View more sellers Ships in 5 - 10 working days
Afrikaans sonder grense tweede addisionele taal: Graad 11: Leerderboek (Afrikaans, Paperback): M. Latti, S. Gouws Afrikaans sonder grense tweede addisionele taal: Graad 11: Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
M. Latti, S. Gouws
R306 Discovery Miles 3 060 View more sellers In Stock

Afrikaans sonder grense is 'n volledige taalreeks vir Afrikaans as Tweede Addisionele Taal. Die taalreeks strek van Graad 1 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV). Hierdie e-boek is 'n digitale weergawe van die gedrukte boek wat vir die KABV goedgekeur is. Die e-boekformaat sluit die volgende voordele in: Die vermoe om op 'n rekenaar, skootrekenaar of tablet na die inhoud te kyk.; Soos leerders die skrifgrootte stel of die tablet draai, verander die teks sodat dit steeds op die toestel se skerm pas. Sodoende word 'n optimale lees- en leerervaring verseker; en Leerders kan aantekeninge maak, teks met kleur beklemtoon en plekke in die teks merk om later weer daarna te kyk. Daar is ook toegang tot video- en klankgrepe vir ouditiewe en visuele leer.

Afrikaans sonder grense eerste addisionele taal: Graad 2: Grootboek 3 (Afrikaans, Paperback): S. Gouws, M. Latti, H. Schoeman Afrikaans sonder grense eerste addisionele taal: Graad 2: Grootboek 3 (Afrikaans, Paperback)
S. Gouws, M. Latti, H. Schoeman
R354 Discovery Miles 3 540 View more sellers Ships in 5 - 10 working days
Afrikaans Sonder Grense - Eerste Addisionele Taal  - Graad 6 Leerderboek   (Afrikaans, Paperback): M. Latti, S. Gouws, C. Le... Afrikaans Sonder Grense - Eerste Addisionele Taal - Graad 6 Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
M. Latti, S. Gouws, C. Le Roux 2
R242 Discovery Miles 2 420 View more sellers Ships in 5 - 10 working days

Afrikaans sonder grense is 'n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Die taalreeks strek van Graad 1 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV). Komponente: Leerdeboeke, Onderwysersgidse met Audio CD, Leesboeke.

Afrikaans Sonder Grense KABV - Eerste Addisionele Taal Graad 7 Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback): M. Latti, S. Gouws, C.... Afrikaans Sonder Grense KABV - Eerste Addisionele Taal Graad 7 Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback)
M. Latti, S. Gouws, C. Le Roux 2
R379 Discovery Miles 3 790 In Stock

Afrikaans sonder grense Eerste addisionele taal is noukeurig gestruktureer en geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikuluminhoud en poog om by die behoeftes in jou klaskamer aan te pas. Die lesreekse is rondom 'n verskeidenheid interessante leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's opgebou, om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding voortdurend te prikkel. Sterk klem word op luister en praat, leesvaardighede en skryfontwikkeling geplaas om aan te pas by die tydstoekenning per taalvaardigheid. Die leerderboek sluit af met 'n taalafdeling met taalreels, voorbeelde en oefeninge vir vaslegging, asook 'n voorbeeldvraestel.

Platinum Afrikaans NKABV - Gr 1: Grootboek 1 (Afrikaans, Staple bound): S. Gouws, I. Gouws, M. Latti, M. Punt Platinum Afrikaans NKABV - Gr 1: Grootboek 1 (Afrikaans, Staple bound)
S. Gouws, I. Gouws, M. Latti, M. Punt
R294 Discovery Miles 2 940 Ships in 5 - 10 working days
Afrikaans Sonder Grense Tweede Addisionele Taal Graad 10 Leerderboek (Afrikaans, Paperback): M. Latti, S. Gouws Afrikaans Sonder Grense Tweede Addisionele Taal Graad 10 Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
M. Latti, S. Gouws
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R300 Discovery Miles 3 000 Ships in 4 - 6 working days

Afrikaans sonder grense is ’n volledige taalreeks vir Afrikaans as Tweede Addisionele Taal. Dié taalreeks voldoen aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV).

Dié gebruikersvriendelike reeks bied onderwysers en leerders prikkelende, leerdergerigte stof wat deurgaans vaardighede oefen.

Leerders se taalvaardighede soos Luister en praat, Lees en kyk: Begrip en Letterkunde, Skryf en aanbied, asook geïntegreerde Taalstrukture en -konvensies word doeltreffend ontwikkel sodat die leerders in die multikulturele opset in die land ook in Afrikaans kan kommunikeer. In Graad 10 is dit nodig om elke taalvaardigheid volgens die tydstoekenning per tweeweeksiklus in die NKABV te onderrig:

• Luister en praat: 2 uur: 25%

• Lees en kyk: Begrip en Letterkunde: 3 uur: 40%

• Skryf en aanbied: 2 uur: 25%

• Taalstrukture en -konvensies: 1 uur: 10%.

‘n Onderwysersgids vir Afrikaans sonder grense Graad 10 Tweede Addisionele Taal is ook beskikbaar.

Afrikaans Sonder Grense KABV - Eerste Addisionele Taal Graad 7: Leerderboek (Afrikaans, Paperback): M. Latti, S. Gouws, C. Le... Afrikaans Sonder Grense KABV - Eerste Addisionele Taal Graad 7: Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
M. Latti, S. Gouws, C. Le Roux 2
R250 Discovery Miles 2 500 View more sellers Ships in 5 - 10 working days

Afrikaans sonder grense Eerste addisionele taal is noukeurig gestruktureer en geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikuluminhoud en poog om by die behoeftes in jou klaskamer aan te pas. Die lesreekse is rondom 'n verskeidenheid interessante leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's opgebou, om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding voortdurend te prikkel. Sterk klem word op luister en praat, leesvaardighede en skryfontwikkeling geplaas om aan te pas by die tydstoekenning per taalvaardigheid. Die Leerderboek sluit af met 'n taalafdeling met taalreels, voorbeelde en oefeninge vir vaslegging, asook 'n voorbeeldvraestel.

Afrikaans sonder grense eerste addisionele taal: Graad 1: Grootboek 4 (Afrikaans, Staple bound): S. Gouws, M. Latti, H. Schoeman Afrikaans sonder grense eerste addisionele taal: Graad 1: Grootboek 4 (Afrikaans, Staple bound)
S. Gouws, M. Latti, H. Schoeman
R354 Discovery Miles 3 540 Ships in 5 - 10 working days
Afrikaans sonder grense eerste addisionele taal: Graad 1: Grootboek 1 (Afrikaans, Paperback): S. Gouws, M. Latti, H. Schoeman Afrikaans sonder grense eerste addisionele taal: Graad 1: Grootboek 1 (Afrikaans, Paperback)
S. Gouws, M. Latti, H. Schoeman
R354 Discovery Miles 3 540 Ships in 5 - 10 working days
Afrikaans Sonder Grense KABV - Tweede addisionele taal Graad 12 Leerderboek (Afrikaans, Paperback): M. Latti, S. Gouws Afrikaans Sonder Grense KABV - Tweede addisionele taal Graad 12 Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
M. Latti, S. Gouws
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R327 Discovery Miles 3 270 Ships in 4 - 6 working days
Platinum Afrikaans huistaal: Graad 3: Graad 3 - Grootboek pakket (4 grootboeke) (Afrikaans, Staple bound): S. Gouws, I. Gouws,... Platinum Afrikaans huistaal: Graad 3: Graad 3 - Grootboek pakket (4 grootboeke) (Afrikaans, Staple bound)
S. Gouws, I. Gouws, S. Burgess, M. Latti, M. Punt, …
R838 Discovery Miles 8 380 View more sellers In Stock
Afrikaans Sonder Grense - Eerste Addisionele Taal  - Graad 4 Leerderboek   (Afrikaans, Paperback): M. Latti, S. Gouws, C. Le... Afrikaans Sonder Grense - Eerste Addisionele Taal - Graad 4 Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
M. Latti, S. Gouws, C. Le Roux
R210 Discovery Miles 2 100 View more sellers Ships in 5 - 10 working days
Afrikaans sonder grense Tweede Addisionele Taal: Grade 12: Onderwysersgids (met Kontroletoetsboek en Vraagbron CD-ROM)... Afrikaans sonder grense Tweede Addisionele Taal: Grade 12: Onderwysersgids (met Kontroletoetsboek en Vraagbron CD-ROM) (Paperback)
M. Latti, S. Gouws
R379 Discovery Miles 3 790 Ships in 5 - 10 working days
Afrikaans sonder grense eerste addisionele taal: Graad 2: Grootboek 1 (Afrikaans, Paperback): S. Gouws, M. Latti, H. Schoeman Afrikaans sonder grense eerste addisionele taal: Graad 2: Grootboek 1 (Afrikaans, Paperback)
S. Gouws, M. Latti, H. Schoeman
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R349 Discovery Miles 3 490 Ships in 4 - 6 working days
Afrikaans Sonder Grense - Eerste Addisionele Taal  - Graad 6 Onderwysersgids  (Afrikaans, Paperback): M. Latti, S. Gouws, C. Le... Afrikaans Sonder Grense - Eerste Addisionele Taal - Graad 6 Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback)
M. Latti, S. Gouws, C. Le Roux
R329 Discovery Miles 3 290 View more sellers Ships in 5 - 10 working days
Afrikaans Sonder Grense KABV Leesboek - Eerste Addisionele Taal Graad 8 (Afrikaans, Paperback): M. Latti, S. Gouws Afrikaans Sonder Grense KABV Leesboek - Eerste Addisionele Taal Graad 8 (Afrikaans, Paperback)
M. Latti, S. Gouws
R221 Discovery Miles 2 210 View more sellers Ships in 5 - 10 working days

Afrikaans sonder grense Eerste addisionele taal is noukeurig gestruktureer en geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikuluminhoud en poog om by die behoeftes in jou klaskamer aan te pas. Die lesreekse is rondom 'n verskeidenheid interessante leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's opgebou, om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding voortdurend te prikkel. Sterk klem word op luister en praat, leesvaardighede en skryfontwikkeling geplaas om aan te pas by die tydstoekenning per taalvaardigheid. Die leerderboek sluit af met 'n taalafdeling met taalreels, voorbeelde en oefeninge vir vaslegging, asook 'n voorbeeldvraestel.

Nuwe Afrikaans Sonder Grense Tarentaalboek - Gr 4: Leesboek (Afrikaans, Paperback): M. Latti, S. Gouws Nuwe Afrikaans Sonder Grense Tarentaalboek - Gr 4: Leesboek (Afrikaans, Paperback)
M. Latti, S. Gouws
R210 Discovery Miles 2 100 Ships in 5 - 10 working days
Platinum Afrikaans NKABV - Gr 1: Grootboek 3 (Afrikaans, Paperback): S. Gouws, I. Gouws, M. Latti, M. Punt Platinum Afrikaans NKABV - Gr 1: Grootboek 3 (Afrikaans, Paperback)
S. Gouws, I. Gouws, M. Latti, M. Punt
R294 Discovery Miles 2 940 Ships in 5 - 10 working days
Afrikaans sonder grense eerste addisionele taal: Graad 1: Grootboek 3 (Afrikaans, Staple bound): S. Gouws, M. Latti, H. Schoeman Afrikaans sonder grense eerste addisionele taal: Graad 1: Grootboek 3 (Afrikaans, Staple bound)
S. Gouws, M. Latti, H. Schoeman
R354 Discovery Miles 3 540 Ships in 5 - 10 working days
Platinum Afrikaans Huistaal NKABV - Graad 1: Grootboek 2 (Afrikaans, Staple bound): S. Gouws, I. Gouws, M. Latti, M. Punt Platinum Afrikaans Huistaal NKABV - Graad 1: Grootboek 2 (Afrikaans, Staple bound)
S. Gouws, I. Gouws, M. Latti, M. Punt
R294 Discovery Miles 2 940 Ships in 5 - 10 working days
Afrikaans Sonder Grense KABV - Eerste Addisionele Taal Graad 9 (Afrikaans, Paperback): M. Latti, S. Gouws, R. Gouws, I.... Afrikaans Sonder Grense KABV - Eerste Addisionele Taal Graad 9 (Afrikaans, Paperback)
M. Latti, S. Gouws, R. Gouws, I. Grobler, K. Grobbelaar, … 1
R283 Discovery Miles 2 830 View more sellers Ships in 5 - 10 working days

Afrikaans sonder grense Eerste addisionele taal is noukeurig gestruktureer en geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikuluminhoud en poog om by die behoeftes in jou klaskamer aan te pas. Die lesreekse is rondom 'n verskeidenheid interessante leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's opgebou, om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding voortdurend te prikkel. Sterk klem word op luister en praat, leesvaardighede en skryfontwikkeling geplaas om aan te pas by die tydstoekenning per taalvaardigheid. Die leerderboek sluit af met 'n taalafdeling met taalreels, voorbeelde en oefeninge vir vaslegging, asook 'n voorbeeldvraestel.

Afrikaans sonder grense Klankeprogram Eerste Addisionele Taal Graad 1 Werkboek (CAPS): Graad 1 (Afrikaans, Paperback): L.... Afrikaans sonder grense Klankeprogram Eerste Addisionele Taal Graad 1 Werkboek (CAPS): Graad 1 (Afrikaans, Paperback)
L. Naude, M. Latti, S. Gouws 2
R60 Discovery Miles 600 Ships in 5 - 10 working days

Afrikaans sonder grense Klankeprogram vir Graad 1 Eerste Addisionele Taal is 'n hulpmiddel vir onderwysers om die klanke van Afrikaans suksesvol te onderrig. Dit voldoen aan al die vereistes van die klankeprogram in die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Die kennis van klanke maak die deur oop vir lees en skryf. In die Klankewerkboek word die klanke sistematies aangebied. Die aktiwiteite is so prettig dat die kinders amper nie sal weet dat hulle besig is om te werk nie! Klanke word ook dikwels herhaal sodat dit goed vasgele kan word. Die Klankewerkboek word ondersteun deur 'n Onderwysersgids. Hierin word gepaste metodiek vir die onderrig van klanke op hierdie vlak beskryf. Afrikaans sonder grense Graad 1 is die taalreeks vir die nuwe opvoedkundige bedeling!

Afrikaans Sonder Grense KABV - Eerste Addisionele Taal Graad 12 Leerderboek (Afrikaans, Paperback): R. Gouws, S. Gouws, M.... Afrikaans Sonder Grense KABV - Eerste Addisionele Taal Graad 12 Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
R. Gouws, S. Gouws, M. Latti, I. Grobler, K. Grobbelaar, …
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R327 Discovery Miles 3 270 Ships in 4 - 6 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
A Spy In Time
Imraan Coovadia Paperback R300 R277 Discovery Miles 2 770
Look Out - A Young Adult Dystopian Spy…
A R Shaw Paperback R295 Discovery Miles 2 950
And Another Thing ... - Douglas Adams…
Eoin Colfer Paperback  (2)
R317 R288 Discovery Miles 2 880
The Handmaid's Tale
Margaret Atwood Paperback  (2)
R250 Discovery Miles 2 500
Fractal Noise
Christopher Paolini Paperback R340 R308 Discovery Miles 3 080
Clans of the Alphane Moon
Philip K. Dick Paperback  (1)
R402 R373 Discovery Miles 3 730
The Dark Forest - Remembrance Of Earth's…
Cixin Liu Paperback  (1)
R325 R298 Discovery Miles 2 980
The Queer Book of Revelation
Siya Khumalo Paperback R355 R317 Discovery Miles 3 170
Project Hail Mary - A Novel
Andy Weir Hardcover R786 R667 Discovery Miles 6 670
Howling Dark - The Sun Eater: Book 2
Christopher Ruocchio Paperback R591 R509 Discovery Miles 5 090

 

Partners