0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R250 - R500 (4)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 4 of 4 matches in All Departments

Platinum Afrikaans KABV: Gr 12: Onderwysersgids - Huistaal (Afrikaans, Paperback): E. Du Toit, R. Gouws, J. Hugo, C. Janse van... Platinum Afrikaans KABV: Gr 12: Onderwysersgids - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
E. Du Toit, R. Gouws, J. Hugo, C. Janse van Rensburg, G. Julies, …
R293 R258 Discovery Miles 2 580 Save R35 (12%) Ships in 5 - 10 working days

Platinum - Eenvoudig briljant! Briljante NKABV-dekking (CAPS) en geskryf deur kundige outeurs; briljante illustrasies en aktiwiteite sal uitslae verbeter en leerders motiveer; briljante onderwyserondersteuning, o.a. fotokopieerbare werkvelle, kontroletoetse en 'n Vraagbron CD-ROM, maak voorbereiding vinnig en onderrig maklik. Briljant + gehalter = sukses!

Platinum Afrikaans KABV: Gr 9: Onderwysersgids - Huistaal (Afrikaans, Paperback): Johan Anker, R. Badenhorst, E. Du Toit, R.... Platinum Afrikaans KABV: Gr 9: Onderwysersgids - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
Johan Anker, R. Badenhorst, E. Du Toit, R. Gouws, J. Hugo, …
R293 R258 Discovery Miles 2 580 Save R35 (12%) Ships in 5 - 10 working days

Platinum Afrikaans huistaal is noukeurig gestruktureer om aan die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikulum. Pas dit verder aan vir jou klasse se behoeftes. Die lesreekse is gebaseer op 'n verskeidenheid leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding te prikkel. Aangesien lees en kyk, asook skryf en aanbied die meeste aandag moet kry, plaas ons sterk klem op leesvaardighede en skryfontwikkeling. Platinum - Eenvoudig briljant! Briljante KABV-dekking (CAPS) en geskryf deur kundige outeurs; briljante illustrasies en aktiwiteite sal uitslae verbeter en leerders motiveer; briljante onderwyserondersteuning, o.a. fotokopieerbare werkvelle maak voorbereiding vinnig en onderrig maklik. Briljant + gehalte = sukses!

Platinum Afrikaans Huistaal KABV - Graad 8 Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback): Johan Anker, R. Badenhorst, R. Gouws, J.... Platinum Afrikaans Huistaal KABV - Graad 8 Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback)
Johan Anker, R. Badenhorst, R. Gouws, J. Hugo, I. Jansen van Nieuwenhuizen, …
R293 R258 Discovery Miles 2 580 Save R35 (12%) Ships in 5 - 10 working days

Platinum Afrikaans huistaal is noukeurig gestruktureer om aan die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikulum. Pas dit verder aan vir jou klasse se behoeftes. Die lesreekse is gebaseer op 'n verskeidenheid leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding te prikkel. Aangesien lees en kyk, asook skryf en aanbied die meeste aandag moet kry, plaas ons sterk klem op leesvaardighede en skryfontwikkeling. Platinum - Eenvoudig briljant! Briljante KABV-dekking (CAPS) en geskryf deur kundige outeurs; briljante illustrasies en aktiwiteite sal uitslae verbeter en leerders motiveer; briljante onderwyserondersteuning, o.a. fotokopieerbare werkvelle maak voorbereiding vinnig en onderrig maklik. Briljant + gehalte = sukses!

Platinum Afrikaans KABV: Gr 7: Onderwysersgids - Huistaal (Afrikaans, Paperback): Johan Anker, E. Du Toit, R. Gouws, J. Hugo,... Platinum Afrikaans KABV: Gr 7: Onderwysersgids - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
Johan Anker, E. Du Toit, R. Gouws, J. Hugo, I. Jansen van Nieuwenhuizen, …
R293 R258 Discovery Miles 2 580 Save R35 (12%) Ships in 5 - 10 working days

Platinum Afrikaans huistaal is noukeurig gestruktureer om aan die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikulum. Pas dit verder aan vir jou klasse se behoeftes. Die lesreekse is gebaseer op 'n verskeidenheid leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding te prikkel. Aangesien lees en kyk, asook skryf en aanbied die meeste aandag moet kry, plaas ons sterk klem op leesvaardighede en skryfontwikkeling. Platinum - Eenvoudig briljant! Briljante KABV-dekking (CAPS) en geskryf deur kundige outeurs; briljante illustrasies en aktiwiteite sal uitslae verbeter en leerders motiveer; briljante onderwyserondersteuning, o.a. fotokopieerbare werkvelle maak voorbereiding vinnig en onderrig maklik. Briljant + gehalte = sukses!

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R383 R310 Discovery Miles 3 100
Casio LW-200-7AV Watch with 10-Year…
R999 R884 Discovery Miles 8 840
Tesa Sensitive Surfaces Adhesive Nail…
R189 Discovery Miles 1 890
Bantex @School Acrylic Paint - Yellow…
R21 Discovery Miles 210
Huntlea Koletto - Bolster Pet Bed (Kale…
R695 R279 Discovery Miles 2 790
Conforming Bandage
R5 Discovery Miles 50
Lifespace Cast Iron No 1/4 Potjie Pot…
R1,000 R549 Discovery Miles 5 490
Hampstead
Diane Keaton, Brendan Gleeson, … DVD R63 Discovery Miles 630
Fidget Toy Creation Lab
Kit R199 R95 Discovery Miles 950
Prosperplast Wheaty Pot - White (128 x…
R35 Discovery Miles 350

 

Partners