|
|
Showing 1 - 5 of
5 matches in All Departments
Shuters Top Klas Wiskunde Graad 4 vir die Intermediere fase
bevorder die leerder se wiskundige konsepte, vaardighede en kennis
deur probleemoplossing, analitiese en kreatiewe denke, te
ontwikkel. Die reeks stel leerders in staat om Wiskunde in verband
te bring met hul alledaagse lewens. Interaktiewe en individuele
aktiwiteite help die leerders om die oogmerke van die
Algemenedoelwitte en Spesifiekedoelwitte vir Wiskunde, soos vervat
in die KABS dokument, te bereik. Vervolgens is die fokus op
inhoudsgebiede, geskikte hulpbronne en bied geleenthede vir
verskillende benaderings tot wiskunde. Shuters Top Klas Wiskunde
Graad 4 Leerdersboek: Dek al die werk in hanteerbare eenhede soos
uiteengesit in die KABS dokument; Gebruik geskikte wiskundige taal
om aktiewe leerderdeelname aan te moedig; Sluit illustrasies,
foto's en diagramme in om leerderbegrip te bevorder; Bevorder
noodsaaklike wiskundige woordeskat terwyl konsepte, kennis en
vaardighede ontwikkel word; Aktiewe aanmoediging van hersiening is
'n integrale deel van die leerproses; Bied leerders geleenthede om
take, toetse en eksamens op geskikte vlakke en tye te voltooi.
Shuters Top Klas Wiskunde Graad 5 vir die Intermediere fase
bevorder die leerder se wiskundige konsepte, vaardighede en kennis
deur probleemoplossing, analitiese en kreatiewe denke, te
ontwikkel. Die reeks stel leerders in staat om Wiskunde in verband
te bring met hul alledaagse lewens. Interaktiewe en individuele
aktiwiteite help die leerders om die oogmerke van die
Algemenedoelwitte en Spesifiekedoelwitte vir Wiskunde, soos vervat
in die KABS dokument, te bereik. Vervolgens is die fokus op
inhoudsgebiede, geskikte hulpbronne en bied geleenthede vir
verskillende benaderings tot wiskunde. Shuters Top Klas Wiskunde
Graad 5 Leerdersboek: Dek al die werk in hanteerbare eenhede soos

foto's en diagramme in om leerderbegrip te bevorder. Bevorder

Shuters Top Klas Wiskunde Graad 6 vir die lntermediere fase
bevorder die leerder se wiskundige konsepte, vaardighede en kennis
deur probleemoplossing, analitiese en kreatiewe denke, te
ontwikkel. Die reeks stel leerders in staat om Wiskunde in verband
te bring met hul alledaagse lewens. Interaktiewe en individuele
aktiwiteite help die leerders om die oogmerke van die
Algemenedoelwitte en Spesifiekedoelwitte vir Wiskunde, soos vervat
in die KABS dokument, te bereik. Vervolgens is die fokus op
inhoudsgebiede, geskikte hulpbronne en bied geleenthede vir
verskillende benaderings tot wiskunde. Shuters Top Klas Wiskunde
Graad 6 Leerdersboek: Dek al die werk in hanteerbare eenhede soos
uiteengesit in die KABS dokument; Gebruik geskikte wiskundige taal
om aktiewe leerderdeelname aan te moedig; Sluit illustrasies,
foto's en diagramme in om leerderbegrip te bevorder; Bevorder
noodsaaklike wiskundige woordeskat terwyl konsepte, kennis en
vaardighede ontwikkel word; Aktiewe aanmoediging van hersiening is
'n integrale deel van die leerproses; Bied leerders geleenthede om
take, toetse en eksamens op geskikte vlakke en tye te voltooi.
Shuters Top Klas Wiskunde Graad 6 vir die Intermediere fase
bevorder die leerder se wiskundige konsepte, vaardighede en kennis
deur probleemoplossing, analitiese en kreatiewe denke, te
ontwikkel. Die reeks stel leerders in staat om Wiskunde in verband
te bring met hul alledaagse lewens. Interaktiewe en individuele
aktiwiteite help die leerders om die oogmerke van die
Algemenedoelwitte en Spesifiekedoelwitte vir Wiskunde, soos vervat
in die KASS dokument, te bereik. Vervolgens is die fokus op
inhoudsgebiede, geskikte hulpbronne en bied geleenthede vir
verskillende benaderings tot wiskunde. Shuters Top Klas Wiskunde
Graad 6 Onderwysersgids; Gebruik geskikte wiskundige taal om
aktiewe leerderdeelname aan te moedig; Bevorder noodsaaklike
wiskundige woordeskat terwyl konsepte, kennis en vaardighede
ontwikkel word; Aktiewe aanmoediging van hersiening is 'n integrale
deel van die leerproses; Bied leerders geleenthede om take, toetse
en eksamens op geskikte vlakke en tye te voltooi.
|
You may like...
The Public
Alec Baldwin, Emilio Estevez, …
DVD
R219
Discovery Miles 2 190
Moonfall
Halle Berry, Patrick Wilson, …
DVD
(1)
R451
Discovery Miles 4 510
|