0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R100 - R250 (2)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 2 of 2 matches in All Departments

Bos (Afrikaans, Paperback): Malan Steyn Bos (Afrikaans, Paperback)
Malan Steyn
R188 Discovery Miles 1 880 View more sellers Ships in 6 - 10 working days

Hierdie drama handel oor tien tieners in ’n bos by ’n oorlewingskamp waar spoke, hormone, groepsdruk en goggas die senuwees behoorlik laat knyp. KAMP KOERSHOU is nie vir sissies nie. Want grootword is nie “lekker” nie. Grootword is pyn. En “verwonding".

Die tien jeugdiges vertrek op 'n oorlewingskamp, in 'n bos, onder toesig van 'n paramilitaire instrukteur. Dit is hulle rite of passage sodat hulle weerbaar ‒ paraat! ‒ die grens na volwassenheid kan oorsteek. Maar hoe hou jy koers as jy nie weet waarheen jy wil gaan nie?

Die toneelstuk is in 2012 by die KKNK opgevoer met regie deur Marthinus Basson en Stian Bam in die hoofrol.

Johnny is Nie Dood Nie (Afrikaans, Paperback): Malan Steyn Johnny is Nie Dood Nie (Afrikaans, Paperback)
Malan Steyn
R177 Discovery Miles 1 770 View more sellers Ships in 6 - 10 working days

Toe was hulle jonk, dronk en rebels. Nou is hulle voorstedelik en ontnugter. Die dood van hulle universiteitsvriend Johnny bly egter nog 'n raaisel – iets wat al vier steeds na al die jare teister. Dit is 'n vernuftig opgeboude stuk waarin die onstuimige laat-tagtigerjare in Suid-Afrika oortuigend uitgebeeld word. Dit was die tyd toe die Afrikaanse jeug polities bewus geraak en toe die grensoorlog 'n verwoestende uitwerking op duisende jong dienspligtiges gehad het. Met sprankelende dialoog en treffende tonele konfronteer Malan Steyn ons in hierdie drama met 'n nog steeds lewende verlede.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
An Apology for Actors. In Three Books
Thomas D. 1641 Heywood, John Payne 1789-1883 Collier Hardcover R778 Discovery Miles 7 780
Unbreakable Bonds: Poems and a Play for…
John S Langley Hardcover R467 Discovery Miles 4 670
Ethiopia and Eritrea - Insights into the…
Belete Belachew Yihun Hardcover R1,199 Discovery Miles 11 990
Mind from Body - Experience from neural…
Don M. Tucker Hardcover R2,740 Discovery Miles 27 400
Crossing the Lines of Caste - Visvamitra…
Adheesh A. Sathaye Hardcover R3,573 Discovery Miles 35 730
13-Minute Murder
James Patterson Paperback  (1)
R239 R220 Discovery Miles 2 200
Diwali
Lori Dittmer Paperback R326 Discovery Miles 3 260
The Kingdom
Jo Nesbo Paperback  (1)
R357 Discovery Miles 3 570
Experimental Filmmaking and Punk…
Rachel Garfield Hardcover R2,867 Discovery Miles 28 670
Alternative Theories of Competition…
Jamee K. Moudud, Cyrus Bina, … Hardcover R4,657 Discovery Miles 46 570

 

Partners