0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R100 - R250 (1)
  • R250 - R500 (1)
  • R500 - R1,000 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 3 of 3 matches in All Departments

Die Spore Van Gert Saggiestrap (Paperback): Marco Botha Die Spore Van Gert Saggiestrap (Paperback)
Marco Botha
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R346 Discovery Miles 3 460 Ships in 4 - 6 working days

’n Naam is nie net ’n roepding nie. Dis ’n ding wat jóú roep. Só het oom Dahm vir Gert Saggiestrap terug lewe toe probeer bearbei. Toe reeds 14 jaar sy spoor byster in die oer-rivierlope van die ua pukiro in die Omaheke. Nes sy pa met die goeie hart en sy ma met die stukkende verlede was hy ’n boesmankind van die Nuwe Tyd waarin inkommers om en oor die boesmans kom grenspale slaan het. Vir die ellende van hierdie gestroopte bestaan was Gert nie geoormerk nie. Maar toe kom Goeie Vrydag van sy 15de jaar. Die geeste van die dode het vir die eerste keer om hom kom draal. Dié lei hom terug op ’n donker pad wat met die spore van sy oudste voorsate langs loop: na wat dit beteken om ’n boesman te wees met sand-ankers in jou herkoms en ’n hand op die hefbome van die toekoms. Gert Saggiestrap loop soek sy hart, vat sy naam en vind daarin opgesluit sy groot gawe.

Coach - How South African Sport Leaders Cultivate Excellence (Paperback): Marco Botha Coach - How South African Sport Leaders Cultivate Excellence (Paperback)
Marco Botha
R534 Discovery Miles 5 340 Ships in 18 - 22 working days

At 34, Heyneke Meyer was fired as head coach of a Super Rugby team for the second time. But when on 19 May 2007 his Bulls side became the first South African team to capture the Super title, the dark years at Loftus Versfeld were suddenly forgotten. And Meyer was regarded as the coach among coaches.

Because it is there – on the playing field – that coaches and players are judged. And yet the scoreboard never tells the full story of how people achieved success ‘overnight’. In Meyer’s case it was an arduous journey of more than seven years during which he defined and changed professional rugby. This is leadership. And leadership is what Coach is about – people who have fundamentally changed a sport, an industry, a way of thinking, and, ultimately, lives.

Marco Botha sat in conversation with some of South Africa’s foremost sports leaders and interprets their diverse success stories in his narrative writing style:

  • From Meyer to Brendan Venter, who helped turn Saracens into a super club and the Sharks into the 2013 Currie Cup champions.
  • As an international hockey player, Sherylle Calder noticed something ‘special’ about her own visual abilities and researched this together with Professor Tim Noakes. ‘The Eye Lady’ was instrumental in England (2003) and South Africa (2007) winning the Rugby World Cup and Ernie Els bagging his second British Open golf title in 2012.
  • Former Springbok Sevens coach Paul Treu advanced rugby sevens as a world sport by regularly getting his team to tower above seemingly superior sides. One innovation at a time.
  • Gary Kirsten and Paddy Upton guided the Indian national cricket team to glory with a leadership style that empowered players and developed them as human beings – the ‘new school’ of coaching. With the same approach they helped the Proteas become the number one team in the world in all three formats of the game.

These remarkable leaders have made champions out of ordinary people. And the reasons for this will certainly surprise you . . .

Baanbrekers - Hoe Suid-Afrikaanse sportleiers kampieone slyp (Afrikaans, Paperback): Marco Botha Baanbrekers - Hoe Suid-Afrikaanse sportleiers kampieone slyp (Afrikaans, Paperback)
Marco Botha
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R193 Discovery Miles 1 930 Ships in 4 - 6 working days

In Suid-Afrika kan mens met reg en mening kapsie maak teen die gebrek aan ordentlike leierskap op regeringsvlak. Maar net so wanneer jou hoop en geloof in die land aan’t taan is, gebeur daar iets uitsonderlik vanuit plaaslike sportgeledere. Die Springbok-rugbyspan was al twee keer die wereldkampioen. Die Bulls het in 2010 die grootste rugbyderby in Suid-Afrika na Soweto gevat en opnuut die Madiba Magic van die Wereldbeker-rugbytoernooi van 1995 laat herleef. Die Springbok-sewesspan laat homself gereeld met innovasie op innovasie teen fisiek en vaardig baie beter spanne as hyself uitstaan. Ons swemmers en gholfspelers is in twee van die mededingenste sportsoorte op aarde van die heel bestes. En die Protea-krieketspan – veral die huidige toetsspan – sal in die geskiedenis van krieket as van die heel grootstes tot nog toe onthou word. Hierdie spelers en spanne word ons grootste nasionale helde. Waar politiek verdeel, bring sport mense saam. En dit is waaroor Baanbrekers gaan – oor die Suid-Afrikaanse leiers in sport wat ook die bestes ter wereld is. Marco Botha ondersoek strukture soos die wat Heyneke Meyer in 2000 aan die flenters Blou Bulle Maatskappy voorgele en geleidelik ingestel het om hulle in die tweede helfte van daardie dekade die mees gerespekteerde rugbymaatskappy en gevreesde streekspan ter wereld te maak. Hy kyk na hoe werwing en loopbaanbeplanning volgehoue sukses moontlik kan maak. En in detail hoe die analise van teenstanders ’n gemiddelde span bo reuse kan laat uitstyg. Individuele vaardighede en die sielkunde in sport word ondersoek, met Ernie Els as ’n voorbeeld van ’n ouer sportman, wat sy loopbaan met klein dog noodsaaklike verstellings weer op koers gekry het. Gary Kirsten en Paddy Upton het met ‘n “nuwe skool” van afrigting begin, waar deelnemende bestuur en leierskap, die krieketspan na ’n volgende vlak geneem het. Wat hierdie boek van ander sportboeke onderskei, is dat sport bloot toevallig die waentjie is waarop ’n paar universele beginsels van leierskap vervoer word. Die lesse wat by van Suid-Afrika se voorste sportleiers geleer kan word, kan toegepas word in sport, in die sakewereld, in ’n gesin en eindelik waar ook al daar met mense gewerk word en uitnemendheid nagestreef word.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R367 R340 Discovery Miles 3 400
Expensive Poverty - Why Aid Fails And…
Greg Mills Paperback R360 R326 Discovery Miles 3 260
Amsterdam
Christian Bale, Margot Robbie, … DVD R210 Discovery Miles 2 100
Happier Than Ever
Billie Eilish CD  (1)
R380 Discovery Miles 3 800
Genuine Leather Wallet With Clip Closure…
R299 R275 Discovery Miles 2 750
Dala A2 Sketch Pad (120gsm)(36 Sheets)
R283 Discovery Miles 2 830
Volkano Cobalt Wireless Keyboard & Mouse…
R380 Discovery Miles 3 800
ZA Key Ring Pendant with Sound and Light
R199 Discovery Miles 1 990
COMFYFEEL™ Breast Pads (30 Pieces)
R103 Discovery Miles 1 030
Casio LW-200-7AV Watch with 10-Year…
R999 R899 Discovery Miles 8 990

 

Partners