0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R50 - R100 (5)
  • R100 - R250 (5)
  • R250 - R500 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 11 of 11 matches in All Departments

Reënboogrant Maats: Omnibus 2 (3 in 1) (Afrikaans, Paperback): Maritha Snyman, Lorraine Hattingh Reënboogrant Maats: Omnibus 2 (3 in 1) (Afrikaans, Paperback)
Maritha Snyman, Lorraine Hattingh
R260 R244 Discovery Miles 2 440 Save R16 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Kom deel in die lekkerste tye van Shani en Sunette se lewe – die Reënboogrant-jare!

Een van die gewildste Afrikaanse reekse is nou in ’n omnibus beskikbaar! Kom deel in die lekkerste tye van Shani en haar sussie Sunette se lewe – die Reënboogrant-jare! In die Reënboogrant Maats-boeke is Shani-hulle op laerskool, en hulle beleef allerlei opwindende avonture – van ’n geheimsinnige hanswors wat sy verskyning tydens ’n skooluitstappie maak, tot ’n wetenskap-ekspo wat lelik skeefloop.

Hierdie omnibus bevat die volgende drie titels uit dié gewilde reeks:

- ’n Nag van angs

- Die hanswors

- Teddie se geheim

Lekker lawwe lagboek - Uitgesoekte grappe vir kinders van alle ouderdomme (Afrikaans, Paperback): Maritha Snyman Lekker lawwe lagboek - Uitgesoekte grappe vir kinders van alle ouderdomme (Afrikaans, Paperback)
Maritha Snyman; Illustrated by Nico Meyer; Edited by Francois Maree
R90 R84 Discovery Miles 840 Save R6 (7%) Ships in 5 - 10 working days
Lekker lawwe lagboek - Uitgesoekte grappe vir kinders van alle ouderdomme (Afrikaans, Paperback): Maritha Snyman Lekker lawwe lagboek - Uitgesoekte grappe vir kinders van alle ouderdomme (Afrikaans, Paperback)
Maritha Snyman; Illustrated by Nico Meyer; Edited by Francois Maree
R90 R84 Discovery Miles 840 Save R6 (7%) Ships in 5 - 10 working days

Hoe skiet mens n pienk olifant? Hoekom kan 'n spook nie leuens vertel nie? Hoe vertaal n mens "jy mors papier" in Engels? Watter soort renoster het die kleinste ore? Wat het die seekat vir sy meisie gese? Wil jy Weet? Nou waarvoor wag jy? Lekker lawwe lagboek omnibus 1 het al die antwoorde: Dit bevat die eerste twee boeke in die reeks.

Loop Lag-Lag Deur Die Wetenskapklas (Afrikaans, Paperback): Maritha Snyman Loop Lag-Lag Deur Die Wetenskapklas (Afrikaans, Paperback)
Maritha Snyman
R150 R141 Discovery Miles 1 410 Save R9 (6%) View more sellers In Stock

25 getoorde resepte wat jou gaan laat lag terwyl jy leer!

Verveel jou gewone skoolhandboeke jou? Maar is jy nuuskierig en wonder jy hoe die węreld rondom jou werk? Dan is hierdie die boek vir jou!

Len, Lara en Leon is die nuuskierigste kinders op aarde. Hulle vra gedurig vrae en wonder hoekom dinge werk soos dit werk. Hulle doen eksperimente en leer baie oor lugdruk, swaartekrag en energie.

Hulle doen dit lag-lag, want hulle kan nie help om mekaar poetse te bak soos hulle speel-speel slim word nie!

Vertel My Nog 'n Grappie (Afrikaans, Paperback): Maritha Snyman Vertel My Nog 'n Grappie (Afrikaans, Paperback)
Maritha Snyman
R70 R66 Discovery Miles 660 Save R4 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Hoekom doen Kersfeesvader so goed karate? Want hy het ’n swart belt.

As jy wil grappies vertel by jou volgende partytjie, hier is die boek!

Maritha Snyman se Vertel my ’n grappie was BAIE pret. Hier kom nog vetter pret in Vertel my nog ʼn grappie!

Wat het die krimpvarkie die kaktus gevra? “Is jy my mamma?”

Kinders sal dol wees oor hierdie grappieboek. Koop dit vir hulle, maar lees dit eers self!

Maritha Snyman is ’n kenner en navorser op die gebied van kinderhumor. Die grappies is daarom gepas vir die ouderdomsgroep.

Vertel Vir My 'n Grappie (Afrikaans, Staple bound): Maritha Snyman Vertel Vir My 'n Grappie (Afrikaans, Staple bound)
Maritha Snyman
R70 R66 Discovery Miles 660 Save R4 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Skreeusnaakse grappe wat jy vir al jou maats moet vertel!

Vertel die skreeusnaakse grappe en pittige sęgoed in hierdie boek vir jou maats - dit sal ure se lagpret verseker! Kinders sal dol wees op hierdie grappieboek wat grappe oor allerlei onderwerpe het!

• Hoekom het Jan van Riebeeck sy radio in die yskas gesit?
Om cool musiek te luister.
• Hoekom het Jan van Riebeeck sy huiswerk op die dak gedoen?
Want hy wil afkyk.
• Die oom is so oud, sy beenhare krul al om.
• Dit is so koud, die sneeuvlokkies bewe.
• As ek R6.00 in my sak het en ek verloor R2.00, wat het ek in my sak?
ʼn Gat.

Theseus (Afrikaans, Paperback): Maritha Snyman Theseus (Afrikaans, Paperback)
Maritha Snyman
R170 R160 Discovery Miles 1 600 Save R10 (6%) Ships in 7 - 11 working days
Perseus (Afrikaans, Paperback): Maritha Snyman Perseus (Afrikaans, Paperback)
Maritha Snyman
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R190 Discovery Miles 1 900 Ships in 2 - 4 working days

Hy kan vlieg.
Hy kan planne maak.
Hy kan met nare mense se gal werk.
Hy en sy swaard skrik nie vir monsters nie.
Sy naam is Perseus – ’n superheld van lank gelede.
Jy sal mal wees oor sy storie!

Leesgids: Perseus (Afrikaans, Paperback): Marieta Nel Leesgids: Perseus (Afrikaans, Paperback)
Marieta Nel; Compiled by Maritha Snyman
R100 R94 Discovery Miles 940 Save R6 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Hy kan vlieg. Hy kan planne maak. Hy kan met nare mense se gal werk. Hy en sy swaard skrik nie vir monsters nie. Sy naam is Perseus en 'n superheld van lank gelede. Jy sal mal wees oor sy storie!

Die Projek-Reeks (3-In-1) (Afrikaans, Paperback): Maritha Snyman Die Projek-Reeks (3-In-1) (Afrikaans, Paperback)
Maritha Snyman; Illustrated by Zinelda McDonald
R280 R263 Discovery Miles 2 630 Save R17 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Hierdie heerlike boek bestaan uit drie titels: Projek Paddaprins, Projek Boontjierank en Projek Doringrosie. Al drie is nou saamgebundel vir meer genot en groter waarde vir geld.

Angelette, Soekie en Toni is soort van maats. Hulle is nie, soos die meeste maats, saam op skool nie. Hulle bly nie eers in dieselfde buurt nie. Hulle is maats omdat hulle winkelkinders is. Hulle ouers het winkels in die winkelkompleks, Ninapark. Daar, in Ninapark, vind allerlei avonture plaas en enige een wat al ooit sprokiesverhale gelees het, sal besef: Elke avontuur klink amper soos ‘n sprokie!

Meisies en seuns is die hoofkarakters. Dit beteken dat ʼn groot aantal lesers met Angelette, Soekie en Toni kan identifiseer.

Grappe van A-Z (Afrikaans, Paperback): Maritha Snyman Grappe van A-Z (Afrikaans, Paperback)
Maritha Snyman
R230 R216 Discovery Miles 2 160 Save R14 (6%) View more sellers Ships in 7 - 11 working days

Wat is rooi, stroopsoet en gevaarlik? Aarbei-en-skerpioenkonfyt. Hoekom ry die ryk blondine 'n BMW? Dit is al wat sy kan spel. Hoekom het gorillas groot neusgate? Want hulle vingers is so groot. 'n Bielie van 'n lekker lawwe lagboek met grappies van A tot Z en supersnaakse SMS'e.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Konix Naruto Gamepad for Nintendo Switch…
R699 R181 Discovery Miles 1 810
Ravensburger Marvel Jigsaw Puzzles…
R289 R200 Discovery Miles 2 000
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R367 R340 Discovery Miles 3 400
Playstation 4 Replacement Case
 (9)
R81 Discovery Miles 810
1 Recce: Volume 3 - Onsigbaarheid Is Ons…
Alexander Strachan Paperback R380 R339 Discovery Miles 3 390
Milex Lint Remover
R150 Discovery Miles 1 500
Lifespace Leather Braai Gloves (Extra…
R449 R289 Discovery Miles 2 890
White Glo 2in1 Whitening Toothpaste with…
R67 Discovery Miles 670
RCT 3.5" USB 3.0 External Enclosure
R506 Discovery Miles 5 060
The Public
Alec Baldwin, Emilio Estevez, … DVD R441 R216 Discovery Miles 2 160

 

Partners