0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R100 - R250 (3)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 3 of 3 matches in All Departments

Voelvrou (Afrikaans, Paperback): Marlize Hobbs Voelvrou (Afrikaans, Paperback)
Marlize Hobbs
R188 Discovery Miles 1 880 View more sellers Ships in 6 - 10 working days
Score My 'n Gwai (Paperback): Marlize Hobbs Score My 'n Gwai (Paperback)
Marlize Hobbs
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R215 Discovery Miles 2 150 Ships in 4 - 6 working days

Hierdie verhaal word deur twee vroue vertel: Miesa, dogter van ’n boer op ’n plaas naby Vryburg, en Siena, die vrou wat Miesa help grootmaak het.

Na die grensoorlog keer Miesa se pa as ’n gebroke man terug. Hy sit op die stoep en drink en kaarte speel, terwyl die plaas vergaan. In die aande kom hy na Miesa se kamer, waar sy sy onmag moet ontgeld. Miesa se ma maak ’n plaaswinkeltjie oop en Miesa vind ’n mate van ontvlugting daar. Dis ook in hierdie winkel waar sy haar eerste minnaares ontmoet en haar weg na die buitewęreld vind.

Wanneer sy ’n outistiese dogtertjie aanneem, begin haar lewe sin kry en vind sy uiteindelik blywende liefde.

As Sy Weer Kom (Afrikaans, Paperback): Marlize Hobbs As Sy Weer Kom (Afrikaans, Paperback)
Marlize Hobbs 1
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R241 Discovery Miles 2 410 Ships in 4 - 6 working days

Marlize Hobbs se jongste roman raak roerende temas aan. Iza is ‘n lesbiese vrou en die leser volg haar soos wat sy die herinneringe van haar kindertyd en haar daaglikse ervarings in fyn besonderhede deel. Sy probeer sin maak van die lewe en span verskeie oorlewingsmeganismes in. Sy ly onder andere aan epilepsie en ‘n geestesversteuring.

Sy vertel van haar worstelinge en onsekerhede oor kwessies soos seksualiteit en geloof, veral as jong kind en tiener, maar ook van haar persepsie van die węreld rondom haar as volwasse vrou. Sy ontvlug na verskillende fantasieë en het voortdurend gesprekke met haar alter ego’s.

Hobbs kry dit reg om tegeleykertyd op reguit en senitiewe manier die samelewing aan te spreek en laat baie stof tot nadenke. Hierdie boek kruip regtig op aangrypende wyse in die hart van die leser en sal beslis broodnodige gesprekke aanwakker.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Tigers at War
Bob Carruthers Hardcover R889 Discovery Miles 8 890
Introduction To Financial Accounting
Dempsey, A. Paperback  (1)
R1,436 R1,200 Discovery Miles 12 000
100 Mandela Moments
Kate Sidley Paperback R231 Discovery Miles 2 310
The Bible Bluff - Jesus and Mary…
Mariana Stjerna Hardcover R697 R626 Discovery Miles 6 260
Notes on the Revolt in the North-Western…
Charles Raikes Paperback R461 Discovery Miles 4 610
The Rise & Demise Of The Afrikaners
Hermann Giliomee Paperback R294 Discovery Miles 2 940
If You Are Tired Learn To Repeat Not To…
Alan Haynes Paperback R479 Discovery Miles 4 790
Freestyle Cooking With Chef Ollie
Oliver Swart Hardcover R470 R419 Discovery Miles 4 190
SoulMind, The Eternal You
Lucy Caxton Brown Hardcover R727 Discovery Miles 7 270
Rebels And Rage - Reflecting On…
Adam Habib Paperback R294 Discovery Miles 2 940

 

Partners