![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
Showing 1 - 5 of 5 matches in All Departments
Step into a whimsical world of culinary magic with "The Witching
Kitchen" by Martinus van Tee. |
|
My First Frozen Adventure (Paperback)
Riaan Manser, Murray Williams; Illustrated by Martinus van Tee
|
|
In Stock |
Embark on an incredible journey with Riaan Manser, South Africa’s
favourite explorer, and Dan Skinstad, who bravely faces the challenges
of mild cerebral palsy. Together, they set out on their most daring
adventure yet – kayaking around Iceland!
Together, they navigate treacherous high seas, battle fierce winter
storms, and even brave an active volcano.
Along the way, they conquer formidable challenges, learning the power
of teamwork. “My First Frozen Adventure” is a heartwarming story filled
with courage, determination, and inspiration, capturing the genuine
essence of adventure against the breathtaking backdrop of Iceland
through captivating words and enchanting illustrations.
|
My Eerste Ysland-Avontuur (Afrikaans, Paperback)
Riaan Manser, Murray Williams; Translated by Nandi Lessing-Venter; Illustrated by Martinus van Tee
|
|
Ships in 7 - 11 working days |
Riaan Manser, Suid-Afrika se gunsteling-ontdekker, is op sy moeilikste
en koudste avontuur nog – ’n kajakvaart rondom Ysland!
In hierdie avontuur sluit Dan Skinstad, wat dapper die uitdagings van
ligte serebrale verlamming trotseer, by Riaan aan. Saam pak hulle ‘n
kajakreis deur die ysige water van Ysland aan, waar hulle massiewe
golwe, stormagtige winterweer en selfs ‘n aktiewe vulkaan trotseer.
Met stories wat jou hare sal laat reggop staan, en illustrasies wat jou
sal laat skaterlag, vang hierdie boek die hart van avontuur vas teen
die ontnugterende, beeldskone agtergrond van Ysland.
Maak jouself gereed vir ‘n avontuur wat jou hart uit jou borskas sal
laat spring van opwinding!
|
My Eerste Afrika-avontuur (Paperback)
Riaan Manser; Illustrated by Martinus van Tee
|
|
Ships in 7 - 11 working days |
Die topverkoper “My first African Adventure” is nou ook beskikbaar in
Afrikaans!
In September 2003 het Riaan Manser vasbeslote uit Kaapstad gery om die
eerste persoon te word wat reg rondom Afrika met 'n fiets toer. Hy het
gedink dit sal hom 'n jaar neem, maar dit het hom meer as twee gekos.
Aan die einde van 2005 het hy teruggery Kaapstad toe, 14 kg ligter ná
sy 36 500 km reis, deur vier-en-dertig lande. In sy boek vir
volwassenes “Around Africa on my bicycle” laat Riaan die leser toe om
die geswoeg, opgewondenheid en af en toe se angstigheid van sy reis te
herleef - sy wroeginge deur die Sahara en Libiese woestyne, die aanleer
van Frans, Portugees en Arabies, aap, rot en vlermuis etes, om te kon
staan voor die piramides, ongekende vryheid te ervaar in die Rooi See
in Egipte, hiënas wat hy mond tot mond gevoer het, en staan op die
hoogste, sowel as die laagste punte in Afrika. Riaan het op 25 November
2005 veilig in .Kaapstad aangekom.
Nou, vir die eerste keer, kan kinders Riaan se wonderlike
ontdekkingsreis in 'n prettige, geïllustreerde weergawe herleef. Gevul
met prettige feite en inligting, sal MY EERSTE AFRIKA-AVONTUUR jonk en
oud vermaak vir nog baie jare.
|
I Think I Can't Sleep (Paperback)
Martinus van Tee; Anna Kaminski
|
R278 Discovery Miles 2 780 | Ships in 18 - 22 working days |
| Page: | 1 |