|
Showing 1 - 7 of
7 matches in All Departments
What on Earth am I? is Lara Salomon's and Megan Bird's first children's book together, investigating complex topics, like identity, diversity, and existentialism, for kids.
It is a wonderful picture book for children with more questions than answers about the world. The book follows a young child’s over-active imagination, which often leaves them confused as to what kind of creature they are. They try their very best to discover the answer by recalling the many creatures that they've read about in their storybooks and fairytales.
I've been reading all these stories, and they've got me quite confused. Because they feature all these creatures, and I'm really not amused.
Hallo Liefsteling!
Ontmoet vir Mieliepit: ’n baie pittige troetelhoender van Bloemfontein.
’n Bietjie lui (sal sy self erken), en baie lief vir gesels, skryf sy
die allersnaakste briewe aan ene Liefsteling. Sy vertel stories oor
Jaco en Janet, die twee kinders in die huis, en alles wat hulle aanvang.
Soos alle broers en susters baklei hulle soms lelik, en soos alle
kinders vertel hulle soms nie heeltemal die waarheid nie. Gelukkig is
Mieliepit altyd daar om hulle te help. Elke storie bevat ’n bietjie
pitkos om die leser te laat nadink, sowel as ’n Bybelgedeelte om verder
te gaan lees, en ’n gebed wat die leser kan bid. Party storiebriewe het
selfs aktiwiteite vir die lesers om te doen.
Hierdie eerste kinderboek uit LUCA se stal is uit die pen van geliefde
kinderboekskrywer Fanie Viljoen, en is pragtig geïllustreer deur Megan
Bird.
|
You may like...
Loot
Nadine Gordimer
Paperback
(2)
R205
R164
Discovery Miles 1 640
Atmosfire
Jan Braai
Hardcover
R590
R425
Discovery Miles 4 250
Loot
Nadine Gordimer
Paperback
(2)
R205
R164
Discovery Miles 1 640
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.