|
Showing 1 - 2 of
2 matches in All Departments
Die nuutste Ontdektitel, Ontdek die oseaan, bied 'n omvattende blik
op dit wat onder ons planeet se waters lę. Hierdie boek gee
nuuskierige agies 'n kans om in detail alles rondom die oseaan te
leer, met ongelooflike foto's wat daarmee gepaardgaan. Die inhoud
dek onder andere oseane van die verlede en vandag, golwe en die
weer, sand en modder, seebeddings, rotse onder en bo water, lewe
op koraal, roofdiere, aanval en verdediging, beweging, die bodem,
duikbote, visvang en oseaanprodukte, olie en gas, en veel meer. Die
boek sluit af met 'n Het jy geweet?afdeling, węreldoseane, plekke om
te besoek en 'n woordelys. Dit is geskik vir skoolprojekte en om tuis te
geniet!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.