0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R50 - R100 (1)
  • R250 - R500 (2)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 3 of 3 matches in All Departments

Rimpelstories: Goeie nuus! (Vlak 4): Vlak 4: Graad 1 (Afrikaans, Paperback): I. Lewis, N. Hinrichsen Rimpelstories: Goeie nuus! (Vlak 4): Vlak 4: Graad 1 (Afrikaans, Paperback)
I. Lewis, N. Hinrichsen
R424 R374 Discovery Miles 3 740 Save R50 (12%) Ships in 5 - 10 working days

Rimpelstories is ‘n leesprogram vir die Grondslagfase (Afrikaans huistaal), wat uit 88 aantreklike geïllustreerde storie- en feiteboekies bestaan. Die reeks is uitkomsgebaseerd met ‘n vaardigheidsbenadering as grondslag. Luister-, praat-, lees-, skryf-, taal-, leer- en denkvaardighede word op ‘n natuurlike wyse geïntegreer en ontwikkel progressief.

Die leesboeke vir elke graad is in vier vlakke ingedeel, om voorsiening te maak vir lesers met verskillende vlakke van leesvaardigheid. Daar is ook ‘n Onderwysersgids vir elke graad wat al die inligting bevat wat nodig is om die die program vir lees suksesvol te beplan en aan te bied.

Die Onderwysersgidse bied ook voorbeelde van werksvelle en assesseringstabelle. Vir Graad 1 en 2 is daar ook ‘n Handleiding vir liedjies en musiek en ‘n Oudio kassetband met musiek en sang beskikbaar, wat albei dien as versterking van die woordeskat en taalstruktuur wat in die storieboeke bekendgestel word, terwyl musiekvaardighede terselfdertyd verwerf word.

Frog And Dog (Paperback): L. Beake Frog And Dog (Paperback)
L. Beake; Illustrated by N. Hinrichsen 1
R95 R84 Discovery Miles 840 Save R11 (12%) Ships in 5 - 10 working days

A delightful story about a frog living happily in a valley until one day there is drought. The other animals in the valley decide that the frog must leave.

Rimpelstories: Die Telefoon (Vlak 3): Vlak 3: Graad 1 (Afrikaans, Paperback): I. Lewis, N. Hinrichsen Rimpelstories: Die Telefoon (Vlak 3): Vlak 3: Graad 1 (Afrikaans, Paperback)
I. Lewis, N. Hinrichsen
R424 R374 Discovery Miles 3 740 Save R50 (12%) Ships in 5 - 10 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Jumbo Jan van Haasteren Comic Jigsaw…
 (1)
R439 R399 Discovery Miles 3 990
King Of Greed - Kings Of Sin: Book 3
Ana Huang Paperback R280 R140 Discovery Miles 1 400
Andro Vita Pheromone Women Scented…
R999 R799 Discovery Miles 7 990
Top Five
Rosario Dawson, Cedric The Entertainer, … Blu-ray disc R38 Discovery Miles 380
Meet The Moonlight
Jack Johnson CD R405 Discovery Miles 4 050
Microsoft Xbox Series X Console (1TB…
R14,999 Discovery Miles 149 990
Barbie
Margot Robbie, Ryan Gosling Blu-ray disc R256 Discovery Miles 2 560
Sylvanian Families Country Tree School
 (7)
R1,499 R999 Discovery Miles 9 990
Pineware Steam, Spray & Dry Iron (Blue…
R199 R187 Discovery Miles 1 870
Samsung EO-IA500BBEGWW Wired In-ear…
R299 R249 Discovery Miles 2 490

 

Partners