![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
Showing 1 - 25 of 28 matches in All Departments
Nataniël vier 20 jaar as Kaalkop-rubriekskrywer met hierdie nuwe versameling van sy gewilde SARIE-rubrieke: 107 Kaalkoppe geskryf vanaf 2012 tot 2021. Eerlik, persoonlik, nugter, inspirerend, melankolies, hartseer, opgewonde, driftig, simpatiek, verbaas, dwars, reguit en vasbeslote mik hy na elke moontlike emosie. Met die wêreld op sy kop was daar nog nooit ’n beter tyd vir ’n boek soos dié nie.
This collection consists of 29 stories – 5 in English, 24 in Afrikaans. Several of the stories have been adapted from stage productions over a period of three years: BUTTERFLY, LOVESICK TIM, MOSCOW, SIX IN A BOAT, DIE SMITSTRAAT SUITE, ROME ’62 and PASSI PASSIO. Hierdie jongste versameling van Nataniël bevat 29 stories – 5 in Engels, 24 in Afrikaans. Verskeie van die stukke is verwerk uit Nataniël-produksies oor ’n periode van drie jaar: BUTTERFLY, LOVESICK TIM, MOSCOW, SIX IN A BOAT, DIE SMITSTRAAT SUITE, ROME ’62 en PASSI PASSIO.
Hierdie splinternuwe versameling van Nataniël bevat 31 stories — 5 in
Engels, 26 in Afrikaans. Verskeie van die stukke is uit
Nataniël-produksies oor ’n periode van twee jaar: Ring Van Vuur,
Nineveh Song, Cake Topper en Duif.
'n Splinternuwe, skitterende versameling kortverhale deur Nataniël. 20 in Afrikaans en 8 in Engels. Skreeusnaaks, aangrypend, wys, onvoorspelbaar en -- soos altyd -- hoogs vermaaklik. Soos gewoonlik delf hy goud uit sy kinderjare -- oor sy ouers, sy ouma -- maar daar is ook fantastiese en fantasmagoriese verhale oor sy lewe as sanger op plattelandse dorpies, oor 'n vreemdeling wat hom een aand in sy huis help om sy vrese te besweer, en hoe 'n mens jou eerste reus oorwin . . .
Met hierdie unieke boek vertel Nataniël die verhaal van ’n kindertyd in drie klein dorpies en een groot voorstad, ’n era waartydens reëls blindelings gevolg is en oor ’n jong seun met ’n oorweldigende vrees vir die gewone. Kyk na my is Nataniël se eerste volwaardige memoir.
With this singular book Nataniël tells the story of a childhood in three small towns and one large suburb, in an era during which rules were seldom questioned and of a young boy’s overwhelming fear of the ordinary. Look At Me is Nataniël's first full-length memoir.
Nataniel is weer op sy stukke. 41 magiese nuwe stories in Afrikaans en Engels, uit sy mees onlangse verhoogproduksies landswyd. Tegelyk absurd en tog so herkenbaar Suid-Afrikaans. Soos in Nicky & Lou, en sy jongste blitsverkoper 150 stories, is die verhale in Zip! spitsvondig en baie snaaks, en tog ook so wys. Hoe skryf hy op een plek: “As mense na jou staar of jou nie aanvaar nie, is dit heeltemal in die haak. Solank hulle vir jou hande klap.” 27 stories is in Afrikaans, en 14 in Engels.
In Die Edik van Nantes-kookboek nooi Nataniël en sy broer, Erik le Roux, jou uit om saam met hulle 'n kosreis na Nantes, Frankryk, te onderneem. Kom kyk hoe lyk die château waar Erik en sy gesin bly, beskou die argitektoniese wonders van Nantes en beleef die koue winter saam met hulle. Met resepte uit die eerste vier reekse van die gelyknamige TV-reeks asook nuwe resepte wat Nataniël en Erik by die huis maak. Maak Franse uiesop, clafoutti, artisjokpoeding, brioche met salm, bloubessiesjampanjesop en sjokoladeklappertruffels net soos die Franse kan. 'n Visuele fees vir die oog.
Nataniel se jongste bundel is 'n keuse van 46 stories (15 in Engels en 31 in Afrikaans) uit sy verhoogproduksies sedert 2007, onder meer uit Predicting Snow, Men who Fly, Egg Whites and Angel Food, Coronation, Cathedral, Knowing your Microwave and other Magical Moments, Combat. Magiese vertellings oor ons absurde wereld: die vreemdheid maar ook die bekendheid daarvan. 'n Meesterstorieverteller.
Die derde bundel uit die beroemde verhoogkunstenaar Nataniël se gewilde rubriek in SARIE – na meer as 10 jaar, steeds een van die gewildste rubrieke in ’n Suid-Afrikaanse tydskrif. (Baie lesers erken dat dit die eerste bladsy is waarnatoe hulle blaai in SARIE!) In hierdie rubrieke deel Nataniël sy insigte met humor en eerlikheid en styl, en ’n aangrypende waardering vir die eenvoudige dinge wat ons lewens verryk en verruim. ’n Ikon wie se Kaalkop-wysheid en pittige sosiale kommentaar daagliks inspirasie en plesier kan bied. Kaalkop 3 sluit in:
Nataniel Aguirre (1843-1888) was a statesman and active participant in shaping Bolivian politics and economics. His novel, Juan de la Rosa (1885) functionalizes the memories of the last soldier of the Wars of Independence. The story is told as the reminiscences of Colonel de la Rosa whose memories take him back to his childhood on the eve of Independence and his youth fighting in the Bolivian army. Jaun grows up an orphan and his individual struggle allegorizes the national quest for a modern identity. The novel exemplifies 19th-century thinking on racial issues and offers an unusual perspective on the Independence period. Sergio Waisman's recent translation of Ricardo Piglia's Nombre Falso won the Meritorious Achievement Award in the 1995 Eugene M. Kayden National Translation Contest.
Truly unique, Closet offers a visual celebration as exceptional as its author. As Nataniel looks back on his 30-year career, he takes us into his closet, showing his first self-made costumes, introducing his three designers and sharing close-up details of the most astounding costumes from his shows. Also with photo shoots, magazine and CD covers, Closet is a visual feast, a collector's item and an ode to an exceptional South African artist. Closet is ’n unieke, luukse visuele viering en versamelstuk. Nataniël kyk oor sy roemryke loopbaan van 30 jaar terug wanneer hy sy aanhangers ’n kykie in sy klerekas gee. Hy wys van sy eerste kostuums, stel sy drie kostuumontwerpers voor, en vertoon sy heel beste kostuums van naderby. Closet, wat ook fotosessies, CD-omslae en katalogusse insluit, is ’n fees vir die oog en ’n ode aan ’n besondere kunstenaar.
Nataniel is weer op sy stukke. 41 magiese nuwe stories in Afrikaans en Engels, uit sy mees onlangse verhoogproduksies landswyd. Tegelyk absurd en tog so herkenbaar Suid-Afrikaans. Soos in Nicky & Lou, en sy jongste blitsverkoper 150 stories, is die verhale in Zip! spitsvondig en baie snaaks, en tog ook so wys. Hoe skryf hy op een plek: “As mense na jou staar of jou nie aanvaar nie, is dit heeltemal in die haak. Solank hulle vir jou hande klap.” 27 stories is in Afrikaans, en 14 in Engels.
That Mischievous Martin is trouble again find out what he did this time.
|
You may like...
Parkinson's Disease and Beyond - A…
Sara Palermo, Mario Stanziano, …
Hardcover
R2,551
Discovery Miles 25 510
The Syntax of Ellipsis - Evidence from…
Jeroen Van Craenenbroeck
Hardcover
R2,156
Discovery Miles 21 560
Discrete Energy on Rectifiable Sets
Sergiy V. Borodachov, Douglas P. Hardin, …
Hardcover
R3,715
Discovery Miles 37 150
|