|
|
Showing 1 - 7 of
7 matches in All Departments
‘Miskien issit omdat poverty my define en nie die racial politics vannie land ie.’
Wit issie ’n colour nie is ’n versameling verhale oor grootword en die lewe in die
buitewyke van die Kaapse Vlakte. Dit dek identiteit, rassepolitiek, sosio-
ekonomiese kwessies en bruin kultuur, en bevraagteken die Suid-Afrika waarin
ons ons bevind. Dit is gevul met galgehumor, rou eerlikheid en hartverskeurende
vertellings van pogings om die lewe op die Vlakte te navigeer. Hierdie
versameling is diep persoonlik en ’n ontstellend waar weergawe van die lewe aan
die ander kant van die spoor, geskryf in Kaapse Afrikaans.
'n Oorrompelende debuutbundel wat stem gee aan die lewe in en om
die Kaapse vlakte. Geskryf in die taal eie aan die gebied, hanteer
die skrywer die alledaagse lewe op die Kaapse vlakte met kragtige
verse wat die leser laat huiwer tussen lag en huil.
In 2021, is Damian de Jong biesag mette boek oo serial killers. Hy
force homself ommie dae te onthou toe hy asse kind innie 90s oppie
sandduine gespeel. Die man wattie media ‘The Railway Ripper' noem,
het begin coloured boys doodmaak en begrawe in vlak grafte innie bosse
en sandduine rondomie Western Cape. Hy praat met ex-detective
Michelle Wakefield ma soe meer sy die feite vi Damian ytlê, soe minner
vestaan hy wat rêrag daityd gebeerit.
’n Splinternuwe digbundel deur ’n gerekende en opspraakwekkende
Kaapse digter. In Alles het niet kom wod dig Nathan Trantraal oor
die onderwerpe wat hy in Chokers en suvivors met sy kenmerkende
energie en emosie belig het. In sy tweede bundel dig Trantraal oor
Afrikaans, oor klas, ras, en die politiek, maar neem nou ook
seksualiteit, en die religieuse en stedelike milieu waarin hy
grootgeword het, in oenskou. ’n Outobiografiese en kontroversiele
bundel deur die wenner van die Ingrid Jonkerpys.
All Rise: Resistance and Rebellion in South Africa revives six true
stories of resistance by marginalized South Africans against the
country's colonial government in the years leading up to Apartheid.
In six parts-each of which is illustrated by a different South
African artist-All Rise shares the long-forgotten struggles of
ordinary, working-class women and men who defended the disempowered
during a tumultuous period in South African history. From
immigrants and miners to tram workers and washerwomen, the everyday
people in these stories bore the brunt of oppression and in some
cases risked their lives to bring about positive change for future
generations. This graphic anthology breathes new life into a
history dominated by icons, and promises to inspire all readers to
become everyday activists and allies. The diverse creative team
behind All Rise, from an array of races, genders, and backgrounds,
is a testament to the multicultural South Africa dreamed of by the
heroes in these stories-true stories of grit, compassion, and hope,
now being told for the first time in print.
|
You may like...
Loot
Nadine Gordimer
Paperback
(2)
R367
R340
Discovery Miles 3 400
Loot
Nadine Gordimer
Paperback
(2)
R367
R340
Discovery Miles 3 400
|