|
Showing 1 - 1 of
1 matches in All Departments
Ollie Viljoen is bekend as veelsydige musikant en
vermaaklikheidster, sonder twyfel een van die grootste
stimuleerders van die storievertel- en boeremusiek-tradisie in
Afrikaans. Oor ’n tydperk van dertig jaar was Ollie regisseur van
gewilde TV-programme soos Kom kuier saam, Spies en Plessie, Maak ’n
las, Kyk-innie-pot en die Boereorkes-kompetisie. Boonop is Ollie ‘n
radiopersoonlikheid, geliefd vir sy Boeremusiekprogram op RSG.
Kitare en ander snare – Ollie Viljoen vertel, bevat ’n versameling
stories, staaltjies en insidente uit sy loopbaan, asook meer as
twintig van sy gedigte, wat hy rympies noem.
|
You may like...
Widows
Viola Davis, Michelle Rodriguez, …
Blu-ray disc
R22
R19
Discovery Miles 190
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.