0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R50 - R100 (1)
  • R100 - R250 (8)
  • R250 - R500 (8)
  • R500 - R1,000 (2)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 19 of 19 matches in All Departments

Die klein spokie (Afrikaans, Hardcover): Otfried Preussler Die klein spokie (Afrikaans, Hardcover)
Otfried Preussler; Translated by Amelia de Vaal
R186 Discovery Miles 1 860 Ships in 4 - 8 working days

Elke nag wanneer die raadhuishorlosie van Uilenburg twaalfuur slaan, word die klein spokie wakker. Hy speel en baljaar al om die kasteel en vergaap hom aan die stad in die silwer maanskyn. Een middernag uiter hy sy wens aan sy vriend Oehoe-Sjoehoe dat hy tog so graag die stad in die daglig sou wou sien en, ondanks sy vriend se waarskuwings, probeer hy sy droom bewaarheid. Wanneer sy droom onverwags waar word een dag, is dit nie soos hy dit gewens het nie en allerhande snaakse dinge speel hul af in die stad Uilenburg! Te danke aan die sukses van hierdie verhaal, het die Duitse media in 2013 'n rolprent daarvan vervaardig wat in 2013 verskyn het as Das kleiner Gespenst.

Die Klein Heksie (Afrikaans, Hardcover): Otfried Preussler Die Klein Heksie (Afrikaans, Hardcover)
Otfried Preussler; Translated by Amelia de Vaal
R186 Discovery Miles 1 860 Ships in 4 - 8 working days

Die klein heksie wil bitter graag deelneem aan die jaarlikse Heksenag en soos die ander groot hekse met haar besem op Bloksberg dans. Daar is net een probleem: Sy is maar nog net honderd-sewe-en-twintig jaar oud en dus nog te jonk om deel te neem. Nou ja toe, as sy dan nou nie oud genoeg is nie, wil sy ten minste goed genoeg wees! Die hoofheks bied aan dat as sy binne die volgende jaar s'n goeie heks is, sy aan die volgende fees kan deelneem. Maar het sy dalk die instruksie verkeerd verstaan?

Die Klein Waterman (Afrikaans, Hardcover): Otfried Preussler, Regine Stigloher Die Klein Waterman (Afrikaans, Hardcover)
Otfried Preussler, Regine Stigloher; Illustrated by Daniel Napp
R63 Discovery Miles 630 Ships in 4 - 8 working days

Dis lente! Die eerste warm sonstrale bereik die bodem van die meuldam en die klein waterman ontwaak uit sy winterslaap. Na ontbyt gaan hy nuuskierig en vol avontuurlus uit die huis om sy omgewing te verken. Is al sy vriende nog daar? Het julle geweet? Otfried en Regine is pa en dogter. Daniel Napp het in Grafiese Ontwerp gestudeer voor hy, as vryskutter, begin kinderboeke skets het. Die storie is humoristies en propvol avontuur – pragtig geďllustreer en perfek vir selflees en voorlees.

Die Avonture Van Iwan (Afrikaans, Paperback): Otfried Preussler Die Avonture Van Iwan (Afrikaans, Paperback)
Otfried Preussler; Translated by Amelia de Vaal
R239 Discovery Miles 2 390 Ships in 4 - 8 working days

Iwan is die jongste en ook die luiste van drie seuns. Op ’n dag stuur sy pa hom om takke in die woud te gaan afbreek en daar kom hy ’n blinde man teë. Dié man sę vir hom dat hy eendag die tsaar van Rusland sal word. Al wat hy moet doen, is om op die bakoond in die huis te lę, net sonneblompitte te eet, en met niemand te praat nie … vir sewe jaar lank!

Die jare gaan verby en uiteindelik begin sy groot reis na die Witteberge, ’n reis vol avontuur en gevare. Hy kom teen die bose Og te staan, kruis paaie met die rower Batur en reken met ’n heks af. So trek hy deur seisoene en landskappe, en telkens moet hy ’n nuwe struikelblok op pad oorkom.

Maar Wanja glo vas in die voorspelling van die blinde man en hou voet by stuk. Sou die ou man die waarheid gepraat het?

Krabat - Schulausgabe (German, Paperback): Otfried Preussler Krabat - Schulausgabe (German, Paperback)
Otfried Preussler
R275 Discovery Miles 2 750 Ships in 12 - 17 working days
Krabat (German, Paperback): Otfried Preussler Krabat (German, Paperback)
Otfried Preussler
R261 Discovery Miles 2 610 Ships in 12 - 17 working days
Krabat (Paperback, Film tie-in Library of Lost Books edition): Otfried Preussler Krabat (Paperback, Film tie-in Library of Lost Books edition)
Otfried Preussler
R269 R246 Discovery Miles 2 460 Save R23 (9%) Ships in 12 - 17 working days

One of Neil Gaiman's favourite scary stories for children. Set within a world of sorcery and wizardry, much like an 18th Century Harry Potter, Krabat tells the story of a 14-year-old beggar boy lured to a mysterious mill by a series of frightening dreams and apparitions. He becomes an apprentice to the master of the watermill where he joins the eleven other young journeymen who work there. Much to his surprise Krabat soon discovers that the mill is actually a school of black magic and he is expected to learn much more than just a normal miller's trade. Krabat studies hard and becomes the master's star pupil, but when he falls for a local village girl the depth of the masters evil and the darker secrets of the mill begin to reveal themselves. One by one his fellow classmates perish from mysterious, unexplained accidents and Krabat realises he must use all of the dark magic skills he has learned to secure his escape. Now a major motion picture starring David Kross (The Reader, War Horse).

Die kleine Hexe   Schulausgabe (German, Paperback): Otfried Preussler Die kleine Hexe Schulausgabe (German, Paperback)
Otfried Preussler
R251 Discovery Miles 2 510 Ships in 12 - 17 working days
Die kleine Hexe (German, Paperback): Otfried Preussler Die kleine Hexe (German, Paperback)
Otfried Preussler
R312 Discovery Miles 3 120 Ships in 12 - 17 working days
Der Rauber Hotzenplotz (German, Paperback): Otfried Preussler Der Rauber Hotzenplotz (German, Paperback)
Otfried Preussler
R231 Discovery Miles 2 310 Ships in 12 - 17 working days
Der kleine Wassermann  Schulausgabe (German, Paperback): Otfried Preussler Der kleine Wassermann Schulausgabe (German, Paperback)
Otfried Preussler
R252 Discovery Miles 2 520 Ships in 12 - 17 working days
Der Rauber Hotzenplotz und die Mondrakete (German, Hardcover): Otfried Preussler Der Rauber Hotzenplotz und die Mondrakete (German, Hardcover)
Otfried Preussler
R327 Discovery Miles 3 270 Ships in 12 - 17 working days
Das kleine Gespenst (German, Paperback): Otfried Preussler Das kleine Gespenst (German, Paperback)
Otfried Preussler
R252 Discovery Miles 2 520 Ships in 12 - 17 working days
Die kleine Hexe (German, Paperback): Otfried Preussler Die kleine Hexe (German, Paperback)
Otfried Preussler
R339 R318 Discovery Miles 3 180 Save R21 (6%) Ships in 12 - 17 working days
Der Kleine Wassermann (German, Hardcover): Otfried Preussler Der Kleine Wassermann (German, Hardcover)
Otfried Preussler
R353 R333 Discovery Miles 3 330 Save R20 (6%) Ships in 12 - 17 working days
The Wise Men of Schilda (Hardcover): Otfried Preussler The Wise Men of Schilda (Hardcover)
Otfried Preussler
R867 Discovery Miles 8 670 Ships in 10 - 15 working days
The Wise Men of Schilda (Paperback): Otfried Preussler The Wise Men of Schilda (Paperback)
Otfried Preussler
R528 Discovery Miles 5 280 Ships in 10 - 15 working days
Der kleine Wassermann (German, Hardcover): Otfried Preussler Der kleine Wassermann (German, Hardcover)
Otfried Preussler
R398 Discovery Miles 3 980 Ships in 12 - 17 working days
Der Rauber Hotzenplatz (German, Paperback): Otfried Preussler Der Rauber Hotzenplatz (German, Paperback)
Otfried Preussler
R314 Discovery Miles 3 140 Ships in 12 - 17 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Sharpe: Classic Collection
Sean Bean, Daragh O'Malley, … DVD  (2)
R519 R491 Discovery Miles 4 910
OMC! Totally Wick-ed! Candle Kit
Hinkler Pty Ltd Kit R250 R195 Discovery Miles 1 950
1 Litre Unicorn Waterbottle
R99 R70 Discovery Miles 700
Brother 2504D Overlocker
R6,999 R5,299 Discovery Miles 52 990
Raz Tech Microphone Stereo Audio Cable…
R399 R179 Discovery Miles 1 790
Resoftables Mamma and Baby Bunny Pack
R529 Discovery Miles 5 290
Monami Retractable Crayons (12 Colours)
 (1)
R93 Discovery Miles 930
Home Classix Silicone Flower Design Mat…
R49 R37 Discovery Miles 370
Vital BabyŽ NURTURE™ 2 in 1 Combination…
 (1)
R687 R465 Discovery Miles 4 650
Vital BabyŽ HYDRATE™ Incredibly Cool…
R189 Discovery Miles 1 890

 

Partners