0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R100 - R250 (6)
  • R250 - R500 (6)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 12 of 12 matches in All Departments

Via Afrika Skeppende Kunste Graad 7 Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback): M. Feenstra, P. Gramanie, Y.  Hardie, S. Mkhize, B.... Via Afrika Skeppende Kunste Graad 7 Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback)
M. Feenstra, P. Gramanie, Y. Hardie, S. Mkhize, B. Pretorius, …
R264 Discovery Miles 2 640 Ships in 5 - 8 working days

Die reeks is volgens die Nasionale Kurrikulum- en Assesserings beleidsverklaring (“CAPS”) geskryf. ’n Moontlike werkskedule is ingesluit. Elke hoofstuk begin met ’n oorsig van wat onderrig word en die hulpbronne wat jy benodig. Daar is advies oor die voorgestelde pas wat jou sal help om die hele jaar se werk betyds af te handel. Ons gee by elke onderwerp raad oor hoe om konsepte bekend te stel en hoe om leerders met steierwerk voor te berei en te ondersteun. Al die antwoorde word gegee; jy bespaar dus tyd omdat jy nie die oefeninge self hoef uit te werk nie. ’n Volkleurplakkaat en ’n CD propvol hulpbronne is ook ingesluit om jou met onderrig en assessering te help. Addisionele voorbeeldvrae, toetse of assesserings take, wat jy kan kopieer, sal jou help om jou leerders effektief te assesseer.

Via Afrika Skeppende Kunste Graad 9 Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback): K. Elliott, M. Feenstra, P. Gramanie, Y.  Hardie,... Via Afrika Skeppende Kunste Graad 9 Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback)
K. Elliott, M. Feenstra, P. Gramanie, Y. Hardie, S. Mkhize, …
R264 Discovery Miles 2 640 Ships in 5 - 8 working days

Die reeks is volgens die Nasionale Kurrikulum- en Assesserings beleidsverklaring (“CAPS”) geskryf. ’n Moontlike werkskedule is ingesluit. Elke hoofstuk begin met ’n oorsig van wat onderrig word en die hulpbronne wat jy benodig. Daar is advies oor die voorgestelde pas wat jou sal help om die hele jaar se werk betyds af te handel. Ons gee by elke onderwerp raad oor hoe om konsepte bekend te stel en hoe om leerders met steierwerk voor te berei en te ondersteun. Al die antwoorde word gegee; jy bespaar dus tyd omdat jy nie die oefeninge self hoef uit te werk nie. ’n Volkleurplakkaat en ’n CD propvol hulpbronne is ook ingesluit om jou met onderrig en assessering te help. Addisionele voorbeeldvrae, toetse of assesserings take, wat jy kan kopieer, sal jou help om jou leerders effektief te assesseer.

Via Afrika Creative Arts Grade 9 Teacher's Guide (Paperback): K. Elliott, M. Feenstra, P. Gramanie, Y.  Hardie, S. Mkhize,... Via Afrika Creative Arts Grade 9 Teacher's Guide (Paperback)
K. Elliott, M. Feenstra, P. Gramanie, Y. Hardie, S. Mkhize, …
R264 Discovery Miles 2 640 Ships in 5 - 8 working days

The series was written to be aligned with CAPS. A possible work schedule has been included. Each topic start with an overview of what is taught, and the resources you need. There is advice on pave-setting to assist you in completing the work for the year on time. Advice on how to introduce concepts and scaffold learning is given for every topic. All the answers have been given to save you time doing the exercises yourself. Also included are a full-colour poster and CD filled with resources to assist you in your teaching and assessment.

Via Afrika Skeppende Kunste Graad 8 Leerderboek (Afrikaans, Paperback): M. Feenstra, P. Gramanie, Y.  Hardie, S. Mkhize, B.... Via Afrika Skeppende Kunste Graad 8 Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
M. Feenstra, P. Gramanie, Y. Hardie, S. Mkhize, B. Notcutt, …
R215 Discovery Miles 2 150 Ships in 5 - 8 working days

Spesifiek geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assessering beleidsverklaring (KABV) te voldoen. Sleutelterme word in rooi gedruk as dit vir die eerste keer verskyn. ’n Lys van hierdie terme word ook in rooi aan die begin van elke eenheid of hoofstuk gelys. Nuwe woorde is in blou en word in die kantlyn verduidelik. Aktiwiteite help leerders om te verstaan wat hulle geleer het. 'n Opsomming aan die einde van elke onderwerp help leerders studeer. Die Formele Assesserings taak (FAT) blokkie bevat take wat leerders voorberei vir die wat in die klas voltooi moet word. Vrae aan die einde van elke onderwerp help leerders met hersiening. ‘n Voorbeeld van ‘n eksamenvraestel aan die einde van die boek sal leerders ook help oefen en leer oor alles wat hulle nodig het om te weet.

Via Afrika Skeppende Kunste Graad 9 Leerderboek (Afrikaans, Paperback): K. Elliott, M. Feenstra, P. Gramanie, Y.  Hardie, S.... Via Afrika Skeppende Kunste Graad 9 Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
K. Elliott, M. Feenstra, P. Gramanie, Y. Hardie, S. Mkhize, …
R232 Discovery Miles 2 320 Ships in 5 - 8 working days

Spesifiek geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assessering beleidsverklaring (KABV) te voldoen. Sleutelterme word in rooi gedruk as dit vir die eerste keer verskyn. ’n Lys van hierdie terme word ook in rooi aan die begin van elke eenheid of hoofstuk gelys. Nuwe woorde is in blou en word in die kantlyn verduidelik. Aktiwiteite help leerders om te verstaan wat hulle geleer het. 'n Opsomming aan die einde van elke onderwerp help leerders studeer. Die Formele Assesserings taak (FAT) blokkie bevat take wat leerders voorberei vir die wat in die klas voltooi moet word. Vrae aan die einde van elke onderwerp help leerders met hersiening. ‘n Voorbeeld van ‘n eksamenvraestel aan die einde van die boek sal leerders ook help oefen en leer oor alles wat hulle nodig het om te weet.

Via Afrika Creative Arts Grade 8 Teacher's Guide (Paperback): M. Feenstra, P. Gramanie, Y.  Hardie, S. Mkhize, B. Notcutt,... Via Afrika Creative Arts Grade 8 Teacher's Guide (Paperback)
M. Feenstra, P. Gramanie, Y. Hardie, S. Mkhize, B. Notcutt, …
R264 Discovery Miles 2 640 Ships in 5 - 8 working days

The series was written to be aligned with CAPS. A possible work schedule has been included. Each topic start with an overview of what is taught, and the resources you need. There is advice on pave-setting to assist you in completing the work for the year on time. Advice on how to introduce concepts and scaffold learning is given for every topic. All the answers have been given to save you time doing the exercises yourself. Also included are a full-colour poster and CD filled with resources to assist you in your teaching and assessment.

Via Afrika Creative Arts Grade 7 Learner's Book (Paperback): M. Feenstra, P. Gramanie, Y.  Hardie, S. Mkhize, B.... Via Afrika Creative Arts Grade 7 Learner's Book (Paperback)
M. Feenstra, P. Gramanie, Y. Hardie, S. Mkhize, B. Pretorius, …
R196 Discovery Miles 1 960 Ships in 5 - 8 working days
Via Afrika Creative Arts Grade 8 Learner's Book (Paperback): M. Feenstra, P. Gramanie, Y.  Hardie, S. Mkhize, B. Notcutt,... Via Afrika Creative Arts Grade 8 Learner's Book (Paperback)
M. Feenstra, P. Gramanie, Y. Hardie, S. Mkhize, B. Notcutt, …
R215 Discovery Miles 2 150 Ships in 5 - 8 working days
Via Afrika Creative Arts Grade 9 Learner's Book (Paperback): K. Elliott, M. Feenstra, P. Gramanie, Y.  Hardie, S. Mkhize,... Via Afrika Creative Arts Grade 9 Learner's Book (Paperback)
K. Elliott, M. Feenstra, P. Gramanie, Y. Hardie, S. Mkhize, …
R232 Discovery Miles 2 320 View more sellers Ships in 5 - 8 working days
Via Afrika Creative Arts Grade 7 Teacher's Guide (Paperback): M. Feenstra, P. Gramanie, Y.  Hardie, S. Mkhize, B.... Via Afrika Creative Arts Grade 7 Teacher's Guide (Paperback)
M. Feenstra, P. Gramanie, Y. Hardie, S. Mkhize, B. Pretorius, …
R264 Discovery Miles 2 640 Ships in 5 - 8 working days

The series was written to be aligned with CAPS. A possible work schedule has been included. Each topic start with an overview of what is taught, and the resources you need. There is advice on pave-setting to assist you in completing the work for the year on time. Advice on how to introduce concepts and scaffold learning is given for every topic. All the answers have been given to save you time doing the exercises yourself. Also included are a full-colour poster and CD filled with resources to assist you in your teaching and assessment.

Via Afrika Skeppende Kunste Graad 8 Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback): M. Feenstra, P. Gramanie, Y.  Hardie, S. Mkhize, B.... Via Afrika Skeppende Kunste Graad 8 Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback)
M. Feenstra, P. Gramanie, Y. Hardie, S. Mkhize, B. Notcutt, …
R264 Discovery Miles 2 640 Ships in 5 - 8 working days

Die reeks is volgens die Nasionale Kurrikulum- en Assesserings beleidsverklaring (“CAPS”) geskryf. ’n Moontlike werkskedule is ingesluit. Elke hoofstuk begin met ’n oorsig van wat onderrig word en die hulpbronne wat jy benodig. Daar is advies oor die voorgestelde pas wat jou sal help om die hele jaar se werk betyds af te handel. Ons gee by elke onderwerp raad oor hoe om konsepte bekend te stel en hoe om leerders met steierwerk voor te berei en te ondersteun. Al die antwoorde word gegee; jy bespaar dus tyd omdat jy nie die oefeninge self hoef uit te werk nie. ’n Volkleurplakkaat en ’n CD propvol hulpbronne is ook ingesluit om jou met onderrig en assessering te help. Addisionele voorbeeldvrae, toetse of assesserings take, wat jy kan kopieer, sal jou help om jou leerders effektief te assesseer.

Via Afrika Skeppende Kunste Graad 7 Leerderboek (Afrikaans, Paperback): M. Feenstra, P. Gramanie, Y.  Hardie, S. Mkhize, B.... Via Afrika Skeppende Kunste Graad 7 Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
M. Feenstra, P. Gramanie, Y. Hardie, S. Mkhize, B. Pretorius, …
R196 Discovery Miles 1 960 Ships in 5 - 8 working days

Spesifiek geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assessering beleidsverklaring (KABV) te voldoen. Sleutelterme word in rooi gedruk as dit vir die eerste keer verskyn. ’n Lys van hierdie terme word ook in rooi aan die begin van elke eenheid of hoofstuk gelys. Nuwe woorde is in blou en word in die kantlyn verduidelik. Aktiwiteite help leerders om te verstaan wat hulle geleer het. 'n Opsomming aan die einde van elke onderwerp help leerders studeer. Die Formele Assesserings taak (FAT) blokkie bevat take wat leerders voorberei vir die wat in die klas voltooi moet word. Vrae aan die einde van elke onderwerp help leerders met hersiening. ‘n Voorbeeld van ‘n eksamenvraestel aan die einde van die boek sal leerders ook help oefen en leer oor alles wat hulle nodig het om te weet.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Snapchat Guide
Phil Walton Paperback R223 Discovery Miles 2 230
The Poems and Literary Prose of…
Alexander Wilson Paperback R603 Discovery Miles 6 030
B4A - Rapid Android App Development…
Wyken Seagrave Hardcover R1,673 R1,401 Discovery Miles 14 010
Android Tablets for Seniors in easy…
Nick Vandome Paperback R320 Discovery Miles 3 200
Virtual and Mobile Healthcare…
Information Reso Management Association Hardcover R10,915 Discovery Miles 109 150
Snapchat Guide
Phil Walton Hardcover R554 R522 Discovery Miles 5 220
Seven Days In Cape Town
Sean Fraser Paperback R450 R415 Discovery Miles 4 150
Book of Ser Marco Polo, the Venetian…
Marco Polo Paperback R821 Discovery Miles 8 210
Advanced Methodologies and Technologies…
D.B.A., Mehdi Khosrow-Pour, Hardcover R9,085 Discovery Miles 90 850
Notes on the United States of North…
George Combe Paperback R603 Discovery Miles 6 030

 

Partners